Suid-Afrika is op pad na ‘n winter van ontevredenheid, nie net as gevolg van die swak bestuurde Covid-reaksie nie, maar dit staar nou ook fase 4 en 5 beurtkrag in die gesig, omdat infrastruktuur verbrokkel het vanweë gebrek aan onderhoud. Die energiekenner Chris Yelland, direkteur van EE Business Intelligence, het gesê beurtkrag sal hierdie winter net vererger.
SA op Pad na Winter van Fase 4 en 5 Kragonderbrekings Weens Onversorgde Infrastruktuur wat Land se Ineenstorting Versnel!
Enjoyed this post? Share it!
Slaggate, die Internasionale Simbool van Sosialisme, Vermoor ook Onskuldige Mense! Die ANC se Doelbewuste, Kwaadwillige Nalatigheid en Onbevoegdheid hou aan Doodmaak…
As dit nie vir ‘n slaggat was, wat deur ANC-verwaarlosing, onbekwaamheid en plundering veroorsaak is nie, sou mnr. Lomon Terreblanche (58), ‘n bekende boer van Edenville in die Vrystaat, nog leef! So ook Waldo Ferreira (25), en 2 ander jongmense, almal is op dieselfde dag vermoor, deur die slaggate van die ANC! Een vir een, dag vir dag, stel die Sosialistiese ANC ons bloot aan skade, en misdadigers word daarop toegelê om wit mense aan te val, te beroof en dood te maak, aangehits met anti-wit haatspraak en sagte vonnisopleggings. Hul etniese suiweringsveldtog, doelbewus of nie, word op baie verskillende maniere voortgesit, wat met verloop van tyd beteken dat ‘n yslike aantal van ons mense vroeg en onnodig sterf. Van ekonomiese oorlogvoering wat ons kwesbaarder maak, tot sistemiese en institusionele verwaarlosing en vooroordeel in hospitale en staatsdienste soos polisie, ESKOM, binnelandse sake, munisipale dienste, ens., is die enigste gevolgtrekking dat daar ‘n stadige uitputtingsoorlog teen die blanke minderheid gevoer word, met onbevoegdheid, korrupsie en “rassisme” wat gebruik word om dit te verskoon, weg te steek en selfs, skokkend genoeg, te regverdig!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe Covid19 Regulasies Mense Sonder Covid-19 Doodmaak! Drakoniese Regulasies en Growwe Nalatigheid Laat Nierpasiënt Weens Dehidrasie en Honger in Tshepong-staatshospitaal Sterf!
Kollaterale Skade: Het ANC se streng Covid19 regulasies ‘n man letterlik laat honger en dors ly tot ‘n eensame dood, in nog ‘n verskrikking uit ‘n staatshospitaal, waar hy basies ontvoer is weens Covid reels, wat sy gesin verhinder het om sy toestand raak te sien, en te help? Almal moet nou reeds bewus wees van die doodsvonnis wat SA staatshospitale geword het, soos die familie van 58-jarige Andre Smit uitgevind het, na Andre op 17 Februarie 2021 in die hospitaal oorlede is, nadat die hospitaal hom vir onverklaarbaar redes nierdialise-behandeling geweier het. As gevolg van Covid is die familie verbied om Andre te help, en hulle is oortuig dat hy nierversaking opgedoen het weens dehidrasie van honger en dors en nalatigheid, in die Tshepong-hospitaal in Klerksdorp.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geregtigheid Word Gebruik as Wapen Teen Blanke Minderheid in SA! Vele SA Regters is Korrup en Bevooroordeeld Teen Blankes!
Aangesien regters nie politieke aanstellings behoort te wees nie, is hulle die laaste buffer tussen anargie en beskawing, maar beslissings deur regters in SA dui daarop dat die Reënboog AbomiNasie in ‘n staat van anargie is, waar despote, bendes, misdadigers en gangsters regeer! Een voorbeeld is die onskuldige Coligny-mans wat vir 13 maande opgesluit was weens druk deur ‘n geradikaliseerde swart trop en liberale media, wat bewys dat sistemiese en institusionele rassisme teen blankes aan die orde van die dag is in SA!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die gevaar van wit wees in huidige Suid-Afrika – Slagting op wit Afrikaner volk duur voort, maar dit word deur die wêreld geïgnoreer
Aan die einde van September is ‘n artikel deur die South Africa Today gepubliseer met feitelike inligting oor moorde op die wit gemeenskap in die maand September 2019 in Suid-Afrika. Die titel van die artikel was “Slaughter in September. Ignored by the world”. Dit is gepubliseer in die oortuiging dat die wit minderheid in Suid-Afrika..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Magashule: SA ekonomie is in die hande van die minderheid en ongelukkig is hulle wit – Wit monopolie bestaan steeds
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, het nuwe lewe geblaas in die party se omstrede debat oor die konsep van witmonopoliekapitaal toe hy Woensdagaand gesê het dat die ekonomie steeds in die hande van wit mense is. Hy gaan vêrder deur te sê dat as wit monopolistiese kapitaal hergedefinieer word as monopolistiese kapitaal, sou studente..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#Blackprivilege! SOWETO INWONERS SE ONBETAALDE KRAGREKENING STYG TOT MEER AS R18 MILJOEN – Sny hul elektrisiteit, hoekom moet die wit minderheid hul rekeninge subsidieer?
In net ses maande het Soweto-inwoners se skuld met meer as R1 miljard toegeneem en die rekening tot R18 miljard gestyg. Die bankrot staat parastataal het gesê dat die plakkerskamp se skuld het met R3 miljard gestyg oor ‘n tydperk van net 12 maande vanaf Maart verlede jaar. In net ses maande het Soweto-inwoners se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK | Militante politieke party BLF verklaar Oorlog teen blanke Suid-Afrikaners!
In hierdie video deur ‘Starbird Disagrees’ sien ons hoe die ekstremistiese politieke party, die BLF ’n aantal stellings maak wat ooreenstem met ‘n oorlogsverklaring teen die Suid-Afrika se wit minderheid. Die BLF-leier, Andile Mngxitama, het onder andere gesê: “Dit is die repetisie vir die komende swart revolusie. Wanneer dit gebeur, sal geen politikus dit kan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.