Die tyd het aangebreek dat president Cyril Ramaphosa moet ophou met sy ontkenning van die land se probleme soos plaasmoord en dat hy eerlik moet wees oor die mislukking van Regstellende Aksie (RA) en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB). Dit was die fokuspunte van die VF Plus in repliek op die pas afgelope staatsrede van pres…
Continue reading…
Ramaphose voor stok gebring: VF Plus wys pres. Ramaphosa op sy ontkenning van probleme soos plaasmoorde en redes vir ekonomiese agteruitgang
Enjoyed this post? Share it!
Net ‘n paar humanistiese liberale wittes glo nog dat DA ‘n verskil kan maak almal anders weet dit is te laat , almal weet die ANC en die EFF is die hede en die toekoms van Suid-Afrika
Vir 25 jaar skree “fanatieke aktiviste” oor die Afrikanisering van Suid Afrika a la Zimbabwe, Kenia, Zambië en Uhuru. Vir 25 jaar loop vier miljoen wittes met oogklappe en hoop die “Nuwe Suid Afrika” gaan uitwerk. Wel, dit is hier. Net ‘n paar humanistiese liberale wittes glo nog die DA kan ‘n verskil maak. Almal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rassisme teenoor blankes in SA vier hoogty sedert nuwe regime aan bewind gekom het in 1994
Terwyl die ANC se woordvoerder bekend gemaak het dat ’n saak teen Steve Hofmeyr beoog word oor beweerde rassisme, blyk die noudat meer blankes as swartmense met rassisme te make het. In ’n meningspeiling wat pas die lig gesien het, is gevind dat 36% van swart deelnemers aan die peiling, met rassisme te make gehad..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mandela se dogter raak rassistiese uitlatings kwyt rakende blankes in SA – noem ons landdiewe en lafaards
AfriForum het in ’n skrywe aan die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, dr. Naledi Pandor, versoek dat die SA ambassadeur in Denemarke, Zindzi Mandela, teruggeroep en afgedank word. Dít volg na ’n reeks uiters verdelende, rassistiese Twitter-boodskappe wat Mandela op 14 Junie 2019 onder andere met die hutsmerk “OurLand”, gestuur het. Mandela het ondermeer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ace Magashule spel sy weersin uit teen blankes – “ANC het nie wittes se stemme nodig” – Nou watter regdenkende blanke sal hoegenaamd vir die ANC wil stem?
Die ANC se Sekretaris-generaal, die omstrede Ace Magashule, het sy weersin in die bestaan van blankes die afgelope naweek uitgespel toe hy aan die hoorders gesê het die ANC het nie wittes se stemme nodig nie. Die Sekretaris-generaal se uitlating kom as ’n vingerwysing nadat die jongste meningspeilings toon dat meer blankes vir die ANC..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondwethof beslis dat die woord “Boer” – soos gebruik in ʼn sogenaamde struggle-lied – op sigself nie haatspraak is nie
Die bevinding van die Grondwethof dat die woord “Boer” – soos gebruik in ʼn sogenaamde struggle-lied – op sigself nie haatspraak is nie, maar dat dit wel onvanpas kan wees, is ʼn tegniese uitspraak en kan verkeerdelik vertolk word dat die woord vryelik in sulke liedjies gebruik kan word. Dr. Pieter Groenewald van VF Plus sê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK VIDEO: BLF leier: “Enige wit persoon wat ons aanraak, ons sal hulle na die hel stuur!”
BLF se Andile Mngxitama stuur waarskuwing aan alle blanke mense wat hom aanraak: “Enige blanke persoon wat ons aanraak, ons sal hulle na die hel stuur!” Alhoewel hierdie videoclip van Eyewitness News terug gedateer tot 12 Julie 2018, wys dit steeds kykers hoe onstabiel hierdie radikale politieke leier is en hoe vêr hulle sal gaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Derek Hanekom: “Noem dit wat jy wil, maar die grond was oorspronklik gesteel”
Die ANC-minister van toerisme, Derek Hanekom (foto), het verklaar: “Noem dit wat jy wil, maar die grond was oorspronklik gesteel”. Die blatante leuen het hy verkondig tydens ‘n loodsing van die toerisme maand wat kom in September. Hy sê dat grond hervorming nodig is om die “wanbalans in die land” reg te stel. Hy is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slagting van blankes duur voort en raak al hoe bloediger
Wat ‘n aaklige opskrif vir ‘n berig, maar dit is tans die realiteit van Suid-Afrika – die sinnelose terroristiese aanvalle op en meesal vermoording van blankes in die land aan die hand van swart mense duur onverpoosd voort. Dit is die gruwelikste verhale wat ontvou en dit dra by tot ‘n psigose wat die land..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omgekeerde rassisme vind nou plaas – Blankes onderverteenwoordig in Staat se werkmark
Daar is nog geen teken van ʼn skemering oor regstellende aksie (RA) nie, nieteenstaande die feit dat demografiese teikens in die staatsdiens lank reeds bereik is en veral wittes toenemend uit die staat se werkmark gedruk word en lank reeds onderverteenwoordigend is.
Uit antwoorde op ʼn geskrewe vraag van die VF Plus aan die minister van staatsdiens en administrasie, Ayanda Dlodlo, blyk dit dat alle bevolkingsgroepe buiten wittes se situasie in die openbare arbeidsmark verbeter het oor die laaste jare.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nkosazana Dlamini-Zuma: Wittes het grond gesteel
Die ANC se aspirantkandidaat vir die leierskapspos, Nkosazana Dlamini-Zuma, het sonder omhaal van woorde dit reguit gesê dat wittes die grond gesteel het van swartes en die land beroof het. Sy kritiseer blankes wat radikale transformasie teenstaan en sê dat sou sy verkies word as president, sy blankes op ‘n bustoer sal neem om te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wittes in SA is te arrogant, kla Vrystaatse ANC’s
‘Daar is ’n toename in arrogansie onder wit mense.” – Só lui die ANC se provinsiale werkkomitees in die Vrystaat en KwaZulu-Natal se verklaring wat Woensdag uitgereik is ná hul beraad. Nouja. Mens moet eers tot tien tel voordat jy iets hieroor sê. Dit is in dieselfde paragraaf met die hofie “Oor geweld teen vroue,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.