Die ANC-jeugliga in die Wes-Kaap gaan Vrydag by Remgro se kantore in Stellenbosch betoog om sy afkeer oor Johann Rupert, voorsitter van die maatskappy, se onlangse aanmerking oor radikale ekonomiese transformasie te kenne te gee. Die jeugliga is woedend oor Rupert se aanmerking op Remgro se jaarvergadering in Switserland dat radikale ekonomiese transformasie net ’n..
Continue reading…
ANC-jeug sê ‘arrogante gronddief’ #RupertMustFall
Enjoyed this post? Share it!
Toeriste van Peru word beroof in Magoebaskloof
Twee toeriste van Peru is Woensdagaand in hul hotelkamer in die Magoebaskloof-hotel in Limpopo beroof. Die inbrekers was binne twee minute in en uit die kamer. Marthinus Stander, operasionele bestuurder van die hotel, sê die twee vroue is oorval toe hulle omstreeks 01:00 na hul hotelkamer gegaan het. Die booswigte het die een vrou beveel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
NOG ‘N AFRIKANERORGANISASIE VERKOOP UIT! – AHi HEET NOU SMALL BUSINESS INSTITUTE
Die Afrikaanse Handelsinstituut het gister in ‘n persverklaring ingrypende veranderinge bekend gemaak. Bernard Pieters, die President van die AHI, sê onder meer dat die AHI stappe geneem het om haarself te “vernuwe” ten einde relevansie en diversiteit te verseker. Tydens ‘n spesiale vergadering verlede Vrydag het die lede van die AHI gestem vir die aanvaarding..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brief: Plaasmoorde: Ons is op ons eie
Oor die afgelope 20 jaar is veels te veel landbouers op plase en kleinhoewes in SA aangeval en wreedaardig vermoor. Oor dieselfde tydperk is baie beloftes oor hulle beveiliging gemaak, strategiese beplanningsessies en dinkskrums is gehou. Baie nuwe ministers en kommissarisse van polisie het gekom, beloftes gemaak en toe weer verdwyn. In parlementêre debatte oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Umkhonto weSizwe Militêre Veterane en Johannesburg burgemeester in konfrontasie
Die Johannesburgse burgermeester, Herman Mashaba, het die ANC se Umkhonto weSizwe Militêre Veterane (MKMVA) aangevat oor hul beplande optog na sy kantoor. Volgens hom is dit ‘n komplot om senior partylede van die ANC te beskerm wat die staatskoffers leeg gesteel het. Carl Niehaus, wat ‘n komiteelid is van MKMVA, het in ‘n verklaring gesê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister erken E-tol meetapparaat is foutief
Die e-tolstelsel se meetinstrumente is na jare se gebruik nog steeds nie finaal gesertifiseer soos vereis word deur die Regsmetrologiewet 9 van 2014 nie, en word daarom steeds onwettig gebruik. Dit is die mening van adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus, nadat hy ‘n antwoord gekry het op ʼn geskrewe parlementêre vraag oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar van Port Elizabeth word wreedaardig aangerand tydens huisroof
Die gemeenskap van Schoenmakerskop in Port Elizabeth is geskok nadat ’n bejaarde egpaar Dinsdag in die middernagtelike ure in hul huis in Marinerylaan in ’n huisroof wreed aangerand is. Volgens ’n woordvoerder van die polisie, kol. Priscilla Naidu, is die 76-jarige man op die toneel dood nadat hy in die gesig geskiet is. Sy lewensmaat,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Min geloof geheg aan die minister van finansies se versekering oor veiligheid van pensioengeld
Daar word min geloof geheg aan die minister van finansies, Malusi Gigaba, se “versekering” dat die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) gedruk word om geld te gee om onder andere SAL te red van finale bankrotskap. SAL is reeds tegnies bankrot, en het miljarde nodig om te oorleef. As deel van sy oorlewingstrategie het hy reeds verskeie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika kan nog ‘n afgradering verwag
Die graderingsagentskap Moody’s het gewaarsku dat dit nie goed gaan in Suid-Afrika nie, en ekonome vrees ‘n verdere afgradering van die land se ekonomie. Dit volg kort op die nuus dat die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se jongste verslag ook verdoemend is. Op die WEF se ranglys het Suid-Afrika met veertien plekke geval en beklee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Amptenare word ruimskoots vergoed vir denkbeeldige oortyd
‘n Paar amptenare van Brits moet dodelik moeg wees nadat hulle in vyf maande tot 12 uur oortyd per dag gewerk het. Die goeie nuus vir hulle is egter dat hulle ruimskoots daarvoor vergoed is. Hulle het tussen R27 000 en R38 000 per maand net aan oortyd verdien. In Januarie het hulle hulself oortref..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boer van Noordwes veg verbete om familie teen gewapende aanvallers te beskerm
‘n Bejaarde boer, Herman du Plessis (78), het verbete geveg om sy familie Sondagoggend vroeg teen drie gewapende aanvallers op die plaas Uitvalgrond in Noordwes te beskerm. “Toe ek hulle sien, het ek besef ek moet iets doen,” het Du Plessis Dinsdag gesê. “Ek is seker hulle was hoog op een of ander dwelm. Hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
BLF reageer oor graffiti in Ventersdorp
“Maak net soos julle goeddink.” -Só het Black First Land First (BLF) se leiers in Noordwes Dinsdag teruggekap nadat die VF+ hulle by die Menseregtekommissie (MRK) verkla het oor graffiti in Ventersdorp wat glo haatspraak bevat. Sowat 500 lede van die BLF het op 12 September na ’n plaas in die omgewing opgetrek om die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.