Die Portefeuljekomitee vir Justisie en Korrektiewe Dienste in die SA parlement het openbare kommentaar gevra op die opgedateerde wetsontwerp op die voorkoming van haatspraak en haatmisdaad, wat bedoel is om behoorlike straf op genoemde misdade op te lê. Die nuwe definisie van “haatmisdaad” is wanneer iemand ‘n ander persoon seermaak met opmerkings of beledigende opmerkings. Seermaak word gedefinieer as enige emosionele, sielkundige, fisiese, sosiale of ekonomiese skade. Volgens die nuwe wetsontwerp is dit dus ‘n misdaad om BSEB te bevorder en te adverteer. Dit sal ook ‘n misdaad wees om Kill The Boer Kill The Farmer te sing, of dreig om blankes se grond te neem, want dit veroorsaak beslis groot emosionele skade, trauma en skade.
Continue reading…
BSEB & Grond Eise Sal Haatmisdade Wees Onder Strenger Definisie van ANC se Opgedateerde Parlementêre Wetsontwerp
Enjoyed this post? Share it!
Veelmannery? ANC Skep Moeras van Seksisme en Rassisme met Nuwe Huwelikswet! Nie Blanke Vrouens Sal Meer as Een Man kan Trou!
Indien U nog onder die valse indruk is dat ons in ‘n Westerse Christelike land woon, sal die nuwe wetsontwerp jou beslis wakker maak. Vir Westerlinge word een man en een vrou as ‘n egpaar beskou, maar met die reënboog nasie, moes ons Westerlinge aanvaar en toelaat dat anderskleurige mans, soveel vroue mag trou as waarvoor hy glo kan sorg, maar blankes kon nogsteeds net een vrou trou? Maar dit is nie genoeg vir die kommuniste nie…
Enjoyed this post? Share it!
Verslaggewers Sonder Grense (RSF) Beskuldig EFF- en ANC-bewind vir Verhoogde Sensuur en Outoritarisme Tydens Covid19-pandemie!
Verslaggewers Sonder Grense (RSF) het hul jaarverslag oor persvryheid bekend gemaak, en verklaar ‘n “dramatiese agteruitgang” in persvryheid wêreldwyd tydens die pandemie. Hulle noem DRIE KEER meer arrestasies en aanvalle in Afrika. RSF het die EFF en die ANC-regering in Suid-Afrika daarvan beskuldig dat hulle apartheidswetgewing en terrorismewette misbruik het om die dekking van regeringsinstellings te beperk, en valslik beweer dat “nasionale belang” in gevaar is. Die verslag sê dat ANC-staatsveiligheidsagentskappe op sommige joernaliste spioeneer en hul telefone monitor, terwyl sommige geteister en intimideer word en onderwerp word aan smeerveldtogte as hulle probeer om sekere onderwerpe te dek, waaronder die African National Congress regime (ANC), sy regeringsfinansies, herverdeling van grond in wit besit sonder vergoeding aan swartes, of korrupsie.
Enjoyed this post? Share it!
ANC Verhuur Staatsplase Aan Swart Vrouens, Jeugdiges en Gestremdes net om Polities Korrekte Blokkies te Merk! “Oppervlakkige Grondoordrag Benadeel Landbou” – TLU SA
Kommunisme 101 bepaal dat ‘n sosialistiese regering al die middele van (voedsel) produksie moet besit, so waarom verhuur die ANC-regering plase gebaseer op oppervlakkige, rassistiese en seksistiese kriteria sonder om gevestigde boerdery-organisasies te raadpleeg? Is die ANC besig om kameraad Lenin se beleid oor etniese volksmoord en gedwonge hongerte te implementeer? Die Transvaalse Landbou-unie (TLU SA) het gesê hy is nie oortuig daarvan dat die ANC-regering die verskil tussen landbou en maatskaplike welsyn besef nie. Dit kom nadat die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, aangekondig het dat 135 117 hektaar staatsgrond hierdie jaar (30 jaar huurkontrak) aan 275 swartes oorgedra is – maar jong mense, vrouens en mense met gestremdhede kry voorkeur. Nog 260 000 hektaar staatsgrond sal binne die volgende twee weke geadverteer word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#SanctionSA Rassistiese ANC het vir VN Gelieg: “Meriete, en Meriete Alleen, Moet die Maatstaf Wees vir Keuringsproses” – Tog, 50 Jaar Later is Rasgebaseerde Keuring Goed?
SA Sanksies: Volgens die ANC se eie eise 50 jaar terug moet Wêreldrugby, Internasionale Krieketraad (ICC), FIFA, Internasionale Olimpiese Komitee (IOK), Wêreldatletiek, Internasionale Fietsryunie (UCI), VN en alle internasionale sportliggame, Suid-Afrikaanse sportspanne verban en sanksies implementeer teen die rassistiese ANC-regime! Francois Pienaar en al die hoë en magtiges, heiliger as ons administrateurs, sportmanne en hul aanhangers, is net so skynheilig as die ANC, wat duidelik enigiets sal sê, of doen, net om mag te bekom of daaraan vas te klou. Wanneer sal die wêreld leer dat Liberales slegs mag wil hê, op enige manier moontlik, nieteenstaande of iets reg of goed is – Black Lives Matter is ‘n nare voorbeeld hiervan, en dit word alles gedryf deur U, die stille stemgeregtigde publiek, wie se stilswye as toestemming geneem word. Goeie mense het stilgebly, die boosdoeners was uiters uitgesproke, en nou is die bose voorspoedig. Dit is SAUK Nuus se missie om hierdie wanbalans te adresseer.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boikot! Netflix vir Derde Keer Uitgevang met Seksualisering van Kinders, Maar Weier om “Walglike” Film te Verwyder!
As daar ooit ‘n tyd was om te stem deur U subskripsie te kanselleer, is dit nou! Die aanlyn-stroomdiens, Netflix, wat Barack Obama as ‘n adviseur het, is gedwing om verskoning te vra vir ‘n suggestiewe promo met 11-jarige meisies wat selfs op 4CHAN verbied is! Die stroomdiens het die Amerikaanse promosieplakkaat vir die Franse film Mignonnes (“Cuties”) verwyder, ná ‘n geskokte reaksie op sosiale media. Dit is die DERDE keer dat Netflix uitgevang is vir die seksualisering van kinders, en is onder geweldige druk om die komende vrystelling van die onsedelike film te kanselleer, nadat ‘n versoekskrif wat die verwydering daarvan geëis het, reeds meer as 580,000 handtekeninge ontvang het. Pedofilie is miskien aanvaarbaar vir Moslems en liberale, maar dit is nie vir die Westerse Christelike samelewing nie!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
News24 Noem Trippel Plaasmoord ‘n Plaasaanval! Is dit Doelbewus? Is NASPERS Bang om te Erken dat Ramaphosa ‘n Leuenaar is?
Onbevooroordeelde Media Bestaan Nie: Daar is niks meer afskuwelik en boos as die gewelddadige ontvoer en moord op ‘n gesin, maar dit lyk asof News24 hul bes doen om dit soos ‘n normale huishoudelike misdaad te laat blyk, om te vermy dat die wêreld uitvind dat Ramaphosa ‘n leuenaar is! Nadat hulle hul verslag opgedateer het, na al drie liggame van die vermoorde FAMILIE in Noord-Kaap gevind is, noem hulle dit steeds ‘n ATTACK van PARENTS in hul misleidende hoofopskrif, ondanks die feit dat hulle ‘n tweet in hul opgedateerde artikel insluit, wat die voorval spesifiek van ‘n aanval opgradeer tot ‘n plaasmoord! News24 vermy doelbewus die gebruik van die woorde “Plaasmoord” en “Gesin” in hul hoofopskrif! Hier is die redes waarom:
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Hoe Swart Mans (& Vrouens) Veelvuldige Enkel Moeders Skep wat Swartes in Armoede Hou met Gepaardgaande Dwelms, Geslags en Seksuele Geweld!
Koue Harde Waarheid: Amerikaanse geselsprogramme is veral bekend daarvoor dat hulle kontroversieel probeer wees, en hierdie een het onwillekeurig ‘n koue, harde waarheid geopenbaar, wat baie min liberale sal bespreek, nog minder erken. Hierdie video wys hoe slegs 6 swart mans 87 kinders met 50 verskillende vrouens gehad het! Dit is 137 mense wat gaan sukkel met die lewe en wat benadeel word, danksy die onverantwoordelike, selfsugtige, self-toegeeflike optrede van hierdie 6 swart mans!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Solidariteit Vakbond en Afriforum Daag Ramaphosa Voor die Hof Uit om nie Rassisties te Wees nie oor Verligting vir Sake Ondernemings in die Covid-19 Inperking!
Solidariteit het Ramaphosa direk uitgedaag om die rasse-BSEB-kriteria vir COVID-19-hulp aan ondernemings te laat vaar in ‘n brief wat Saterdag gestuur is, om in te gryp in die besluit van die departement van toerisme, om slegs hulp te verleen aan mense wat kwalifiseer onder die ANC se rasgebaseerde BSEB-beleid vir COVID-19 verligting.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sjokoladefirma in Gauteng Word Vertel dat Hulle TE VEEL SWART VROUENS in Diens Het! ANC se Seksistiese Rasgebaseerde SEB-Wetgewing en -Verteenwoordigingsbeleid is Sosiale Ingenieurswese op sy Kommunistiese Ergste!
‘n Belgiese sjokoladeprodusent in Gauteng is stomgeslaan toe hy deur die Departement van Arbeid vertel is dat hy te veel swart vrouens in diens het! In goeie ou kommunistiese tradisie, het die ANC se indiensnemingspolisie van die Departement van Arbeid, wat probeer om die ANC-regime se streng nasionale demografiese rassekwotastelsel (ook bekend as “representivity”), vir die werkplek, af te dwing op ‘n familieonderneming in Kempton Park, wat Belgiese sjokolade vervaardig.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Magtigste Mediagroep in Afrika, Media24, Stuur Haatveldtog Teen Wit Mans Van Stapel
Suid-Afrika se magtigste mediagroep, Media24, het so pas ‘n haatveldtog teen wit mans van stapel gestuur en bepleit terselfdertyd dat “radikale ekonomiese transformasie” (‘n eufemisme vir marxistiese revolusie) moet plaasvind. In ‘n sogenaamde “blog” of woernaal wat met fanfare op die webblad van Huffington Post South Africa, ‘n Media24-publikasie aangebied is, skryf ene Shelley Garland..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.