Soos ‘n klassieke diktatoriale Afrika-despoot, het die “heiliger as ons” Ramaphosa, in die openbaar verkondig dat Covid19 ‘n siekte is wat geen kleur ken nie, en toe bied hy COVID19 noodlenings hulp slegs aan nie blankes toe, soos gesien is in ‘n advertensie wat onlangs in Naspers se Paarl Post koerant verskyn het. Moes die Pêrelpos nie die rassistiese advertensie van Casidra verwerp het nie? Wat nog erger is, is dat die gekaapte hooggeregshof hierdie rassisme en skynheiligheid goedgekeur het. Swart mense mag dit mos doen, omdat gebreinspoelde blankes, wat hul eie lafhartigheid wegsteek agter ‘n muur van valse skynheiligheid, ‘n kwarteeu na apartheid, nie ‘n woord van protes geopper het teen hierdie blatante, institusionele, regulerende rassisme nie! Ironies genoeg kom baie van hierdie geld van Westerse lande en wit belastingbetalers af!
Continue reading…
Waar is die Edele Anti-Rassiste Nou? Rassistiese ANC Bied Covid19 Verligting Geld SLEGS AAN NIE BLANKES!
Enjoyed this post? Share it!
VERBODE VIDEO: Inhoud Wat Gebed vir Covid19 Aanhits Nie Toegelaat op Youtube nie! Besprekings of HydroxyChloroquine Covid19 Sterftesyfers van SA Laag Gehou het Ook nie Toegelaat nie!
Hierdie video is binne enkele ure van Youtube verban! Waarom mag ons nie ‘n middel gebruik wat al 65 jaar lank deur die FDA goedgekeur is, en wat deur meer as ‘n miljard mense regoor die wêreld gebruik word nie, wat werk en wyd en goedkoop beskikbaar is? Ons mag nie eens aanbeveel dat mense bid vir Covid19 slagoffers nie of vra of Hydroxychloroquine werk nie! Ons word gedwing om blinde vertroue in ‘n outoritêre staat te hê en die multinasionale ondernemings? Sameswering tussen die staat en groot ondernemings is 100% die klassieke definisie van fascisme! Die CCPvirus is die sosialisme-virus wat U forseer om op te hou om self te dink en wat gesonde verstand vernietig! Dit is duidelik dat Covid19 in ‘n misdaad teen die mensdom omskep is, as ‘n instrument vir massabeheer deur die kommuniste en globaliste in samewerking met Big Tech. Skuldlas is sosialisme, so hou op om die hoofstroom propaganda te volg wat deur die massamedia uitgesit word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Steek 1,000 Covid19 Sterftes Verby, Maar is Dit Eg? Die ou ANC Truuk om Doelbewus Sterftes Verkeerd te Klassifiseer Steek Weer Kop Uit!
Suid-Afrika is nou die 22ste ergste geaffekteerde land, slegs vier posisies onder China, en het Nederland en Swede verbygesteek, waar daar geen inperking was nie. Te midde hiervan, spring verhale op oor die ANC regering wat die oorsake van dood as Covid19 klassifiseer, wanneer dit nie die geval was nie! Ons het egter al voorheen hierdie ou truuk gesien, toe die ANC die dood van mense as gevolg van nalatigheid in staatshospitale of weens plaasmoorde opsetlik verkeerd geklassifiseer het, om die regte gegewens te verdoesel, en hul onbevoegdheid en die stille volksmoord deur doelbewuste nalatigheid, weg te steek. Hou hulle selfs die demografiese gegewens van sterftes op die CCP-virus dop, aangesien dit blyk asof dit nie-blankes erger in ander lande geraak het?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rassistiese ANC Kruip Agter “Anti Rassisme” Veldtog Weg en Vra Verraaiers en Nuttige Idiote om Swart te Dra!
ANC het weer ‘n geleentheid raakgesien om hul rassisme en korrupsie weg te steek, en het saam met die liberale globaliste, op die George Floyd voorval gespring. Die Demokrate in VSA probeer om nie net die Amerikaanse verkiesing te probeer steel nie, maar ook om hul “liberale wêreldorde” te herbegin, wat Trump en waarnemers soos SAUK Nuus en ander wêreldwyd blootgestel het in die laaste paar jare. Laat ons duidelik wees, om iemand te oordeel op die kleur van hul vel is eenvoudig dom, maar dit is presies wat die ANC elke dag doen. As die ANC waarlik “anti-rassisme” ondersteun, sou hulle die rasgebaseerde BSEB lankal gestop het. Dus word hul verborge agenda blootgelê en ons moet agter die skerms kyk voordat ons swart begin dra…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die #GeorgeFloyd Geleentheid om VSA te Verander na ‘n Sh*thole soos SA, met Misdaad, Moord, Korrupsie, Konsumerisme & Kommunisme!
Die afrikanisering van Amerika: dit is maklik om te sien dat die linkse onluste wat tans in die VSA woed, meer te make het met die feit dat dit ‘n verkiesingsjaar is, en die hopelose Demokraat se laaste poging om mag weer te probeer steel, as wat dit te doen het met werklike simpatie of woede oor George Floyd, ‘n swart porn akteur, hoog op ‘n konkoksie van onwettige dwelms, wat inhegtenisneming teengestaan het, en wat per ongeluk deur ‘n blanke polisieman verwurg is, saam met wie hy ‘n dekade lank as ‘n “bouncer” gewerk het by ‘n plaaslike klub. Kommuniste sal egter nooit ‘n goeie krisis laat tot niet gaan in die strewe om die VSA na Suid-Afrika te verander nie, waar misdaad, korrupsie, moord en “bling” die orde van die dag is!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kolonisasie 2.0! Die Afrika-Unie is die Europese-Unie Vermom, Maar Gee Enigiemand om, Solank die Geld Aanhou Vloei?
#AUisNotAfrica! Die Afrika-dagvieringe van die pan-afrikanistiese Afrika-Unie is gepropageer met die slagspreuk “The Africa We Want”, het die EU se diktatoriale, supremasistiese, gesentraliseerde, linkse, sosialistiese benadering tot die herkolonisasie van Afrika blootgelê het, om Afrika tot die NWO in te dwing. Die propaganda video wat tydens die 57ste bestaansjaarvieringe uitgereik is, spog met die feit dat al die “oorwinnings” regdeur Afrika, wat aangewakker en ondersteun was deur Kommunistiese Rusland, in die sogenaamde bevrydingstryd, hul (AU) oorwinnings was? Maar hierdie volksmoordenaars gaan verder en verklaar hoe “hulle” vorentoe stoot om “Die Afrika wat ons wil hê” te skep. Wie is ‘ons’ en wie is hulle? Die ou Sosialistiese USSR nog? Die Europese Unie? Globalistiese Kommunisme? Kuba? Die Nuwe Wêreldorde (NWO)? Die Bilderberg-groep? Soros? Die Diep Staat?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#MakeChinaPay: Terwyl SA Inrigtings by China G*tkruip, Word die Res van Afrika Wakker tot #CommunistCreep, Chinese Rassisme & Foutiewe Sjinese Toets Stelsels!
Sou ‘n bok en ‘n pawpaw positief toets vir COVID-19 in Suid-Afrika, met die Chinese toets toestelle wat deur NASPERS en Alibaba se Jack Ma geskenk is? Sou hulle dit selfs vir ons sê? Wel, dit het in Tanzanië gebeur! Dit en verskeie ander redes het daartoe gelei dat Afrika-lande hul verhouding met China herwaardeer, en nie net meer krities geraak het oor China se globalistiese ambisies nie, maar ook om moontlike rykdom in klagtes teen China te sien, omdat hulle nie die wêreld betyds oor die virus in kennis gestel het nie. en ook vir rassistiese voorvalle in China. Maar die ANC-bewind in Suid-Afrika steek egter als weg danksy die SAKP-faksie in die ANC, wat al hoe sterker word in hul pogings om Ramaphosa te verplaas. Die SAKP stoot die kommunistiese agenda van China in alle departemente waar hulle invloed uitdruk. Chinese besit van aandele in Independent Media (Argus, The Star, IOL, GQ, ens.) en NASPERS se Chinese belange (Tencent), help ongetwyfeld Chinese propaganda pogings in Suid-Afrika…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, vra dat Suid-Afrika Kuba se Mensehandel met Kubaanse Mediese Werkers Moet Stop deur Hulle Direk te Betaal!
In ‘n skreiende beskuldiging van die ANC-regime se kommunistiese verwantskap, het die Amerikaanse Minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, gevra dat Suid-Afrika die Kubaanse diktatuur sal keer om wins te maak uit mensehandel met Kubaanse mediese werkers, en om hulle direk te betaal en nie die Kubaanse regime te betaal nie wie die meeste van hul verdienste neem.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Die Groot Herstel” – Kan ANC dit Behartig, Sal Minderhede Wakker Word, en sal die Mislukte Liberale Wêreldorde se Globalisme en Oop Grense Stop?
Die CCPvirus, soos dit bekend staan as gevolg van die Chinese Kommunistiese Party se versuim om ‘n globalistiese wêreld te waarsku, het soos ‘n reuse-tsunami deur die wêreld gerol. Alhoewel dit nie ‘n enkele gebou platgemaak het nie, het dit ekonomieë verwoes, gesinne uitmekaar gedwing en baie van hul geliefdes doodgemaak. Regerings is besig om rond te skarrel om die probleem te hanteer, en die meeste het woorde aangeneem soos “flatten the curve”, “inperking” en “phased reopening” om die staat en openbare reaksie daaroor te bestuur. Maar dit was op so ‘n eenvormige manier, wêreldwyd gedoen, dit lyk amper of ‘n sentrale liggaam opdragte gee aan mense soos Ramaphosa en ANC, wat beslis nie op hul eie met hierdie beheerde reaksies vorendag gekom het nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
W.H.O. Direkteur-generaal sê die Wêreld Moet Toegesluit Bly Terwyl China Oopmaak en ‘n Voorsprong in Wêreldekonomie Kry! 870,000 Onderteken ‘n Petisie vir sy Bedanking!
Die omstrede direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), Tedros Adhanom Ghebreyesus, wat deur baie daarvan beskuldig word dat hy nog ‘n Chinese agent in ‘n globalistiese organisasie is, het sy Chinese lojaliteit bewys deur ander lande van die wêreld te sê om gesluit te bly, maar China mag weer aan die gang kom en hul ekonomie weer begin om ‘n voorsprong in die wêreldekonomie te kry. Hoe gerieflik vir die land wat die CCPvirus begin het! Intussen het meer as 870,000 mense ‘n versoekskrif onderteken waarin gevra word dat Tedros moet bedank (sien die onderstaande grafiek met sy foute)!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Trump Vat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) aan wat te “China-gesentreerd” is en Als Verkeerd Gedoen het oor die Chinese Virus COVID19!
In ‘n lang agterstallige kommentaar, het die Amerikaanse President Donald Trump gedreig om geld terug te hou van die beleërde Wêreldgesondheidsorganisasie, wat die sukkelende globalistiese organisasie sonder fondse van sy grootste skenker sal los, aangesien baie van sy 194 lede tans deur die koronavirus geteister word. Sal China, wat blykbaar die WGO beheer, en na bewering al herstel het, ingryp en die ekstra geld aanbied, spesifiek noudat die WGO die wêreld aanmaan om aan China “dankbaarheid en respek” te betoon?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.