Verslae van die Ouditeur-generaal van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur (MFMA), het onthul dat die afgelope dekade, R186 Miljard uit die rekenings van ANC munisipaliteite verdwyn het weens “onreëlmatige uitgawes“. Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het onlangs ook verklaar dat daar in die boekjaar 2019/2020, R26 miljard se “onreëlmatige uitgawes” by munisipaliteite was, en dat van die 257 munisipaliteite in Suid-Afrika, het slegs 27 skoon oudits ontvang.
ANC het Toegelaat dat Munisipaliteite R186 Miljard in ‘n Dekade Steel met Geen Nagevolge of Aanspreeklikheid nie!
Enjoyed this post? Share it!
Eskom-kragstasies het 711 Keer Gestruikel in 2020, en het 130% Meer Stookolie Gebruik!
Eskom het gedurende die boekjaar 2020 130% meer stookolie gebruik as wat verwag is vir steenkoolkragstasies.
Volgens sy Regulatory Clearing Account (RCA) Jaar 1-aansoek by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa), wat op 11 Desember 2020 ingedien is, beslaan Eskom se aankope van brandstofolie ongeveer ‘n kwart van die R8,4 miljard wat hy wil hê.
Enjoyed this post? Share it!
SA op Pad na Winter van Fase 4 en 5 Kragonderbrekings Weens Onversorgde Infrastruktuur wat Land se Ineenstorting Versnel!
Suid-Afrika is op pad na ‘n winter van ontevredenheid, nie net as gevolg van die swak bestuurde Covid-reaksie nie, maar dit staar nou ook fase 4 en 5 beurtkrag in die gesig, omdat infrastruktuur verbrokkel het vanweë gebrek aan onderhoud. Die energiekenner Chris Yelland, direkteur van EE Business Intelligence, het gesê beurtkrag sal hierdie winter net vererger.
Enjoyed this post? Share it!
5.1 Miljard Euro Vermis by Eerste Adjunk Premier van Nederland, Hugo de Jonge se Ministerie van Sport in Nederland se Koronavirus Besteding!
Dit is ‘n warboel by die Nederlandse Ministerie van Gesondheid, Welsyn en Sport (VWS), nadat die rekenings vir die vorige jaar deur die Oudithof geoudit is. Daar is nie minder as 5,1 miljard euro korona-uitgawes waarvan die eerste adjunk-premier van Nederland, minister Hugo de Jonge nie verantwoording kan doen nie, oor waar sy ministerie die geld bestee het. Daar is verder ook geen oorsig of al die bestelde items wel afgelewer is nie.
Enjoyed this post? Share it!
FNB Ontvang Meeste Klagtes in Ombudsman van Bankdienste se Jaarverslag van Mees Algemene Klagtes Teen Banke
Meer as 7,700 amptelike klagtes is ingedien by die Ombudsman vir Bankdienste in Suid-Afrika, wat hul jaarverslag vir die boekjaar 2020 gepubliseer het, wat die mees algemene klagtes teen banke sowel as bankiers bevat, omdat die verhouding tussen groter klante en die bankier ook in die verslag is. 6,472 klagtes is die vorige jaar (2019) ontvang.
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: VN Wil Alle Steenkool Gebruik Stop! Sal SA se Vulkaan van Emissies ook Vrystelling kry Soos China s’n?
#SAvolcano Wêreld Oorheersing: Die Verenigde Nasies het onder meer geëis dat steenkool van oral moet verdwyn, regoor die wêreld! Van die kleinste derde wêreldse dele van Indië, tot sogenoemde opkomende ekonomieë, soos China, tot Suid Afrika wat op steenkool leef! Eerstens, ons het nog nooit die VN se naam op ‘n stembrief gesien nie, so mag ons vra wie het die VN verkies dat hulle nou oor ons heers? Tweedens, ons het ook nie vir Joe Biden gehelp om die verkiesing te steel nie, maar hy is nou besig met die mees magtigste Zoom (wat deur Chinese besit word) vergadering, met 40 van die wêreld se grootste lande, om te eis dat hulle meer doen oor klimaatverandering. Die triljoen dollar vraag is, gaan China sy 600 steenkool aangedrewe kragstasies by 2030 afskakel?
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Trump Gaan Weer Dwase van Hoofstroommedia en Hollywood Maak in 2020, vir Twee Redes: #Deplorables en die #Ekonomie, Stupid!
Soos die samestelling video van die grootbek Never Trump Liberale, hieronder, wys, het Hoofstroommedia & Hollywood in 2016 totale dwase van hulself gemaak en openlik hul haat uitgespreek vir die normale man op straat, wat Trump gestem het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verslag van Slagoffers in die Oorlog Teen Blanke Boere, Oumense en Ongewapende Kwesbares Wat ANC, EFF & Liberale Ontken!
Hier is ‘n feitelike verslag oor swart-op-wit geweld in Suid-Afrika sedert 1 September. Dit is volgens alle opsigte ‘n skokkende verslag, in die stadige oorlog teen ons volk. Ons maak nie onsself dood nie, hier is die bewys van die swart-op-wit terreur-oorlog teen die wit minderheid in Suid-Afrika, wat Ramaphosa en Malema so luidkeels in die openbaar ontken, asof hierdie arme slagoffers nie bestaan nie! Kan daar iets meer boos wees?
‘n Mens moet ‘n lys soos hierdie sien om die geheelbeeld van wat in Suid-Afrika gebeur te begryp. Die feite is eenvoudig:
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
1 Uit 3 Suid-Afrikaners Sonder Werk, ‘n Nuwe Werkloosheidsrekord vir ANC na 2,2 Miljoen Poste in Tweede Kwartaal van 2020 Verlore Gaan!
COVID-19 Die Geskenk Wat Aanhou Gee! Enige ontleding van werkloosheidsyfers in Suid-Afrika moet altyd voorafgegaan word deur die herinnering, dat dit ‘n verklaarde sosialistiese en kommunistiese doel is om werkers uit die privaatsektor (kapitalisme) te neem en na staatsdiens of na staatswelsyn te skuif. Hierdie eenvoudige feit maak dit duidelik waarom Ramaphosa, ANC en SAKP hul vreugde skaars kon inhou toe Covid19 SA tref. Inderdaad, hulle het die CCP Virus gebruik om private ondernemings (meestal gerig op wit ondernemings) te vernietig. Ons is gevra om ‘n paar maande tuis te bly in ‘n uiters drakoniese inperking, “sodat die regering kan voorberei op die komende krisis”. Maar nou sê hulle vir ons dat die krisis nie vermy kan word nie, nie gestuit kan word nie en dat dit weer sal terugkom? Voel jy bietjie gefnuik? Hulle dink nie meer ons is dom nie, hulle WEET nou dat ons is!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verslag van Onlangse Slagoffers in die Oorlog van Beskawing Teen Barbaarsheid! ANC & EFF se Ope Seisoen op Blankes Woed Aan!
Afrika Was Nooit Beskaafd Nie: Waarom het hoofstroommedia nooit ‘n verslag oor die afgelope swart op wit moorde en geweld gepubliseer nie, hetsy in huise, op straat of op plase? Is dit waarom al hoe minder mense deesdae hoofstroom koerante vertrou? Is dit die rede waarom hoofstroommedia laster, marginalisering en regslui gebruik om alternatiewe media..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tweestaatoplossing: Wit en Swart Wys vir 250 Jaar Tande vir Mekaar, Integrasie Sonder Grense Sal Vanselfsprekend tot Geweld Lei!
In vergelyking met ons stamlande in Europa, is Suid-Afrika ‘n jong land en ons eie volk se geskiedenis begin maar in die jaar 1652, met ‘n voorgeskiedenis van die Portugese tydperk vanaf die 1400’s. Maar, ten spyte van ons kort geskiedenis, was dit ‘n tydperk vol van opspraakwekkende gebeurtenisse, wat nie alles in detail hier beskryf kan word nie. Die feit dat swart en wit in die jaar 2020 vir mekaar “tande wys”, is nie weens ‘n gebeurtenis wat onlangs onverwags gebeur het nie. Dis ‘n probleem wat al 250 jaar sluimerend is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Covid19 Tenders Skep Kits Miljoenêrs Wanneer ANC Swart Elites Voortgaan met Plunder! PPE Tender Koop VYF Luukse Motors!
#TheAfricanWay ‘n Betwiste tender van 120 Miljoen rand vir PPE-toerusting het soveel wins gemaak dat ‘n sekere goed verbonde persoon binne die ANC-geledere, ‘n Hamilton Ndlovu, VYF splinternuwe luukse motors kon koop!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.