Plaasaanval: Bejaarde egpaar gewelddadig deur 7 gewapende barbare aangeval

Chaos weer aan die orde van die dag – Verkeer op De Doorns snelweg ontwrig na betogers amok saai oor ontevredenheid oor lone

Die korrupte ANC-regime gee waardevolle Sandton-eiendom aan die Guptas, steel die hernuwingsgeld van Alexandra

Slegs 36 000 kommersiële boere voorsien voedsel vir nagenoeg 58 miljoen in SA, maar word gejag en geslag soos diere, ANC-regime doen hoegenaamd niks daaraan

Boontjie kry sy loontjie! Plaasaanvaller verongeluk in boer se gesteelde bakkie

Ses gewapende plaasaanvallers sak toe op egpaar in Vredefort, maar paartjie veg verbete om oorlewering

Wit lewens maak nie saak! Boer beswyk aan beserings na brutale aanval waar booswigte hom dwing om gif te drink – polisie reken dit is nie amptelike plaasmoord

Wit lewens maak nie saak nie! Brutale plaasaanvalle styg, maar geen hulp van die ANC-regime – Vrou wreedaardig aangerand deur 4 aanvallers, Brits

Verdagte aangekeer in verband met Van der Berg-egpaar plaasmoord was ten tyde van die misdaad op borgtog vir ‘n ander plaasaanval

Boshof plaasmoord – bejaarde boer en vrou sterf wrede dood na barbaarse plaasaanvallers hul martel en vermoor

Panga-aanvallers sak toe op bejaarde paartjie se plaas buite Vioolsdrif

Gee die oom ’n Bells! Bejaarde man wat met kookwater gemartel is tydens aanval op hoewe in Kameeldrift skiet rower dood