Gekondisioneerde volk? Moorde op blanke boere word toegesmeer, meerderheid van blankes is onbewus van gruwelike aanvalle waar die wreedste denkbare metodes toegepas is om mense te dood

Nog ’n grusame plaasmoord geskied in SA – Man dood ná piksteel-aanval by Nigel, Gauteng – verbrande lyk op toneel gevind

‘Moordbende’ naby plaas in Vrystaat gestuit – 5 mans gearresteer onder wie twee oudpolisielede was – Hulle het nie gekom om te roof, hulle was te swaar gewapen

N3-Snelweg tussen Gauteng en KZN gevaarlik snags, wees paraat tydens skoolvakansie

Voortdurende vragmotoraanvalle voeg by tot die voortgesette ondergang van die ekonomie – aanvalle het sulke afmetings geneem dat dit gevaarlik is op SA paaie na sonsondergang

Barbaarse rowers skiet man deur mond en gooi vrou met kookwater tydens gewelddadige huisroof

Voormalige plaaswerker verkrag boer se vrou voor haar kinders – Ons is soos diere gejag, sê ma oor Hankey plaasaanval

Gewone misdaad? Haatmoord? Besluit jy maar self – Plaasmoord te Bonnievale, Wes-Kaap

31 Plaasaanvalle, 2 Plaasmoorde in Suid-Afrika: 1-15 Mei 2019 – Hoofstroommedia dek nie hierdie gruweldade en die ANC-regering ontken hul bestaan

Plaasmoord: Boer doodgeskiet deur aanvallers geklee in SAPD-uniform en ry voertuig met blou ligte

Plaasaanvalle en moorde word nog steeds ontken deur ANC-regime – Boer word wreedaardig vermoor in sy huis in die Noordwes-provinsie deur terroriste

Die veiligheid van boere en plaaswerkers in SA nie vir ANC-regime belangrik nie