Die SAL direkteur, Martin Kingston het bedank uit sy pos, en die stap is verwelkom deur die kommunisties gesinde Numsa vakbond sowel as die vakbond Sacca. Die twee vakbonde het ook gesê die res van die SAL direkteure moet Kingston se voorbeeld volg en hulle bedankings inhandig. Die bedanking van Kingston volg nadat Bloomberg in..
Continue reading…
SAL direkteur bedank uit pos te midde van finansiële krisisse by staats entiteit
Enjoyed this post? Share it!
Sasol verloor 44% van waarde – hoofde verplig om te bedank na omstrede Lake Charles Chemicals Project
Die Hoof Uitvoerende Beamptes van die Sasol, Bongani Nqwababa en Stephen Cornell het ingestem om te bedank na ’n onafhanklike ondersoek na ’n uiters omstrede VSA projek. Die sogenaamde Lake Charles Chemicals Project wat glo sewe produksie eenhede het wat verskillende chemiese produkte sou lewer, waarvan een ’n tipe plastiek is, sou soveel as $12..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Herman Mashaba bedank as Burgemeester van Johannesburg en as lid van DA party
Die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, is volgens onbevestigde berigte reeds uit sy pos. Dit is bekend dat die burgemeester uitgesproke is teen die vêr linkse DA se leierskap en met Zille se verkiesing as die voorsitter van die Federale Raad, is hy nog meer ontevrede. Hy het voorspel dat die vervanging van die partyleier..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Senior SAID beampte bedank om vervolging vry te spring – belastingbetaler se geld lekker vermors deur amptenare wat nou skotvry daarvan afkom terwyl SA besig is om te sink
Nog ’n senior Uitvoerende Beampte het met die SA Inkomstediens ooreengekom om met onmiddellike effek uit diens te tree. Die uittrede vorm del van die “skoonmaak” proses waarmee die Inkomstediens besig is, en ’n woordvoerder het gesê Teboho Mokoena, die geskorste hoof beampte van die afdeling menslike ontwikkeling het ingestem om die belastinggaarder se diens..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DA sê skoert met die omstrede OB terwyl EFF en Zuma-faksie bankvas agter Mkhwebane staan
Die linkse DA se pogings om die Openbare Beskermer te ontslaan, duur voort, maar die Rooi brigade probeer glo alles moontlik om te verhoed dat sy haar pos verloor. Busisiwe Mkhwebane staar vele probleme in die gesig, en nou het die portefeuljekomitee wat oor haar besin, daarin geslaag om die aangeleentheid na die Speaker van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Energie Korporasie voorsitter vat die pad na slegs 7 maande in die amp
Die voorsitter in die direksie van Suid-Afrika se Kernkrag Energie Korporasie, Rob Adam, het na slegs sewe maande in die amp, sy bedanking ingedien. Die Korporasie sukkel om te oorleef weens finansiële redes as net nog ’n staatsbeheerde entiteit wat klaarblyklik met onbevoegdheid bestuur word. Die entiteit ondergaan ook ’n sogenaamde herstrukturering wat sal meebring..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit blyk of die ANC-regerende skip besig is om te sink en hoogbesoldigde amptenare vlug – talle hoog geplaasde SA base bedank of tree uit
Dit blyk dat daar ʼn nuwe siekte in Suid Afrika is, naamlik uittrede of bedanking. Hoogbesoldigde amptenare “tree” nou onverwags uit en parlementslede staan voor in die tou. Die lys word by die dag langer met Sandile Shabalala van TymeBank die nuutste aankondiging slegs drie jaar na sy aanstelling. Hy volg SAA se baas Vuyani..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot Eskom se uitvoerende hoof lê tuig neer vanweë stres, wie sal nou waag om die leisels oor te neem?
Eskom is op soek na ‘n nuwe uitvoerende hoof nadat die huidige posbekleër Phakamani Hadebe ná minder as ’n jaar die tuig neerlê vanweë stres. Sy voorgangers het óf weens persoonlike redes hul pos verlaat, was ontslaan of is onder ‘n wolk van korrupsie weg. Energiekundige Ted Blom meen dat die bedanking van Hadebe nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania Voorsitter, Carel Boshoff bedank na verskeie klagtes aanhangig gemaak is
Die voorsitter van die Orania Beweging , Carel Boshoff , het bedank. Dit volg na verskeie klagtes teen Boshoff aanhangig gemaak is, onder andere vir die aankoop van ‘n Mercedes Benz motor en ‘n salaris verhoging van 45% deur homself toegeken. Die voertuig is intussen oorhandig aan die Orania Beweging. Hy gee egter drie ander..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
LUR van Onderwyser, wat gekenmerk word vir sy blatante aanvalle op Afrikaanse sprekende skole hul taal- en toelatings beleid, bedank!
Dit blyk dat die land en spesifiek Transvaal gespaar is van verdere probleme in die onderwys sektor met die bedanking van Panyaza Lesufi as die LUR van onderwys. Sy termyn was gekenmerk deur blatante aanvalle op Afrikaans sprekende skole en hul taal- en toelatings beleid. Opvoedkundiges sê die provinsie is baie beter daaraan toe met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Senior EFF lid bedank – Malema en Shivambu is “bloody crooks”
Thembinkosi Rawula het bedank as EFF lid na ‘n woorde stryd rondom die party se finansiële sake. Hy het in ‘n verklaring gesê dat Julius Malema en Floyd Shivambu “donasies” ontvang het van VBS Bank. Volgens hom word die party diktatoriaal beheer deur Malema en Shivambu Hy was die hoof van die party se dissiplinêre..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wenkbroue lig na Prasa hoof skielik bedank na hy nie eens ’n volle jaar in sy amp is
Die Hoof Uitvoerende Beampte van Passenger Rail Agency of SA (Prasa), het skielik sy bedanking aan die Raad oorhandig, en sy bedanking beteken glo sy onmiddellike uittrede. Sibusiso Sithole se bedanking kom slegs nege maande nadat hy in die pos aangestel is, en die onverwagse bedanking het menige se wenkbroue in die sakesektor gelig. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.