Foto’s van die Vaalrivier in Vereeniging om 06h00 vandag 24 Oktober 2019. Dit is ons enigste Vaalrivier. Daar is geen plaasvervanger nie en dit sal binnekort onmoontlik wees om reg te stel. As u dink dat geen elektrisiteit ‘n ongemak is nie, wag dan vir geen water nie -3 dae en jy is dood. Dit..
Continue reading…
Al wat ek kan sê is ‘God help ons’ – Foto’s van die Vaal Rivier wat wys hoe rou riool ons drinkwater besoedel – politici beskou dit nie as noodgeval
Enjoyed this post? Share it!
Gas-energie kan Eskom help om tot ‘n groener ekonomie by te dra, net jammer dat daar nie geld is vir hierdie inisiatief en onderaardse water vernietig kan word
Deskundiges reken die oplossings vir al Eskom se probleme le in die omskakeling na gas om die besoedeling met steenkool uit te skakel. Die ondersoek toon glo dat gas uiteindelik ook goedkoper gaan wees as steenkool, terwyl die gas aanleg sowat 80% minder lugbesoedeling sal meebring. Die omskakeling sal egter gepaard gaan met hoë uitgawes,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ekologiese ramp tref Natal – 1,600 miljoen liter olie en suur word in rivier gestort, duisende visse vrek en plantegroei kwyn
Die afgelope week is bykans 1,600 kubieke meter (1,6 miljoen liter) olie en suur in die Mduduzi Rivier gestort. Willowton Oil is verantwoordelik vir die ramp wat beskou word as van die grootste in die geskiedenis van Natal. Cato Ridge en die Umgeni Rivier is reeds besoedel en die besoedeling het die Inanda dam bereik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime sê SA watervoorraad is voldoende om aan al die behoeftes te voorsien alhoewel rioolbesoedeling en geen instandhouding van munisipale strukture miljoene liters waters vermors
Suid-Afrika het genoeg water om die inwoners deur die wintermaande te voorsien, maar dan moet dit spaarsaam gebruik word. Die is die mening van die ANC regering se woordvoerder wat ook sê die water is voldoende om aan die behoeftes te voorsien gedurende die komende droë maand van die jaar. Kenners is egter baie meer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Strate en kusgebiede van Durban is besoedel met rou riool a.g.v. growwe nalatigheid deur ANC-regerende eThekwini munisipaliteit wat versuim het om stukkend pompe te herstel en te diens
Inwoners van Durban sê die stad se munisipaliteit het deur nalatigheid hulle skuldig gemaak aan ’n ernstige oortreding deur nie die noodsaaklikheid van instandhouding na te kom nie. Die stad se kusgebied en sommige strate word besoedel met rou riool omdat vier van sy pompe stukkend staan omdat hulle nooit nagegaan en gediens is nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rou riool saam met bloed vloei tans in Nylriver weens die ANC-beheerde Modimolle-Mookgophong-plaaslike munisipaliteit se riool-infrastruktuur wat nie in ‘n werkende toestand is nie weens ‘n gebrek aan onderhoud
Die erge besoedeling van die Nylrivier skep ‘n ernstige gesondheidsrisiko en skend inwoners se grondwetlike reg tot ‘n omgewing wat nie skadelik is vir hul welstand en gesondheid nie. Bloed van die Waterberg-distriksmunisipaliteit se abattoir vloei tans in die Nylrivier. “Die VF Plus dien vandag ‘n strafregtelike klag teen die munisipale bestuurder van Modimolle/Mookgophong-plaaslike munisipaliteit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ten danke aan die ANC-regime wat geen instandhouding doen tydens sy bewind ‘sit Suid-Afrika op ’n riool-tydbom’ en die Vaalrivier ramp is “net die begin”
“Suid-Afrika sit op ’n tydbom wat stadig maar seker besig is om te ontplof,” het Misaveni Ngobeni, direkteur van die departement van water en sanitasie en samewerkende regering en tradisionele sake in die nasionale tesourie, gister aan die Menseregtekommissie (MRK) gesê. Die rioolramp in die Vaalrivier is “net die begin”. Die MRK sit in Johannesburg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wilgerivier en Vaaldam deur riool besoedel – VF Plus dring aan op nasionale ingryping
Kabeldiefstal by die Frankfortrioolaanleg het veroorsaak dat nog meer rou riool as gewoonlik nou vrylik in die Wilgerivier en daarna in die Vaaldam, waarvan miljoene mense afhanklik is vir watervoorsiening, inloop, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer. Die Vaaldam voorsien onder andere aan Rand Water, wat op sy beurt bykans die hele..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.