Aggressiewe jeugdige betogers saai amok vir derde agtereenvolgende dag op die N12 tussen Klerksdorp en Potchefstroom

Township Alexandria, waar meerderheid ondersteuners is van ANC-regime, brand al weer oor ongelukkigheid oor geen dienslewering

Steynsrus in puin gelê nadat betogers grootskaalse skade aangerig het tydens gewelddadige betoging

SA is in chaos gedompel terwyl die president op “toer” is om stemme te werf by wit, swart en bruin

Wydverspreide onwettige betogings wat gepaard gaan met geweld en plundering, saai amok in SA

SANW moet Prasa treine oppas na kriminele en betogers die veiligheid van treine, passasiers bedreig

Ontstoke gemeenskapslede by Sir Lowrypas-nedersetting raak oproerig omdat provinsiale regering ’n nuwe skool wil bou in nedersetting en nie grond beskikbaar wil stel vir huise

Oproerige inwoners van plakkerskamp se gemoedere loop hoog na mislukte ANC behuisingsprojek, Betogers steek satelliet-polisiekantoor in Alra Park aan die brand

Reiger Park aan die Oos-Rand is “gesluit” na buiteband-bende weer toe slaan – chaos en geweld heers nou oral in SA waar afbreek en vernietiging aan die orde van die dag is

KYK | #SwartMaandag: Plaasmoord betogers vra Donald Trump om hulp

So word alles afgebrand en vernietig in SA – Barbare brand laaste raadsgebou in Heilbron-township af

Germiston stasie loop deur onder brandstekers