Kom Boere, gooi jul witskuld juk af! Waarom was dit reg vir Brittanje om lande te verower deur oorlog, nog na 1902, maar nie vir die Boervolk nie? Hier is ons op die voorstoep van Unie Gebou, waar die Khoisan ‘n permanente kamp opgerig het. Hulle is nou al vir meer as ‘n jaar hier. Waarom is daar nie ‘n Boere ossewa langsaan hulle nie?
Continue reading…
VIDEO: Waarom is Daar nie ‘n Boer Ossewa Permanent Gekamp Voor die Unie Gebou nie, Langs die Khoisan Kamp?
Enjoyed this post? Share it!
PROTESTE in SA – ‘n uitstekende voorbeeld van barbarisme wat deur gewelddadige betogers afgedwing word, hulle vernietig alles wat hulle kan vind en brand alles wat kan brand
Die reg om te protesteer is deel van menseregte. As u gekant is teen iets, protesteer u daarteen. In die meeste georganiseerde en beskaafde lande neem gaan mense state toe gewapen met plakkate en vaandels en spreek die media toe en oorhandig dan ’n memorandum aan betrokke partye waarin hulle,hul griewe uiteensit en wat hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brand en plunder is al wat hul ken – 1 000 ha Limpopo-plaasgrond afgebrand deur gemeenskap na selfoontoring omval – kies selfoonkommunikasie bo voedselsekerheid
Na raming is soveel as 1 000 ha landbougrond naby die dorpie Alma in Limpopo vernietig nadat dit vandeesweek aan die brand gesteek is tydens ‘n protesoptrede in die gemeenskap. Volgens die hoof van gemeenskapsveiligheid by Afriforum, Ian Cameron,het inwoners van die township buite Alma, naby Vaalharts in Limpopo, betoog teen die ineenstorting van ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boer skiet drie betogers buite Uniondale in Wes-Kaap na geweld uitbreek
Die polisie ondersoek ’n skietvoorval waarin ’n boer glo Maandag drie betogers buite Uniondale in die Wes-Kaap geskiet het.
Kapt. Malcolm Pojie, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê twee aanklagte van poging tot moord is vanmiddag by die plaaslike polisie aanhangig gemaak.
Dít volg nadat ontstoke betogers van Uniondale vanaf vroegoggend op die N9-snelweg asook R339 buite die dorp amok gemaak het. Buitebande is op dié paaie gebrand waarna dit noodgedwonge deur die loop van die dag gesluit is. Dit is sedertdien weer oopgestel nadat betogers uitmekaar is.
Volgens Pojie is dit nie in dié stadium duidelik hoe laat die skietvoorval plaasgevind het nie. Die polisie het wel ná die voorval op verskeie koeëldoppies wat op die toneel op die R339 gelê het, beslag gelê.
Die polisie se eenheid vir openbare orde monitor steeds met die hulp van die George-polisiëringsgebied die onderskeie paaie aangesien die situasie as o
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gatvol Capetonian wil betoog oor Wes-Kaap se rassistiese en onbillike arbeidspraktyke teenoor bruin mense
Die burgerlike beweging Gatvol Capetonian is op die oorlogspad oor wat hulle die departement van arbeid in die Wes-Kaap se rassistiese en onbillike arbeidspraktyke teenoor bruin mense noem.
Die beweging beweer dat die provinsiale departement van arbeid sedert Desember 2017 net swart mense in hul kantoor in Mitchells Plain aangestel het en dat hulle die demografiese samestelling van die provinsie ignoreer.
Fadiel Adams (links) woordvoerder van die beweging Gatvol Capetonian, by ’n vorige protesaksie.
Gatvol Capetonian maak hulle nou gereed vir ’n massaprotesaksie indien hul samesprekings Dinsdag met die departement se bestuur nie na wense verloop nie.
Hulle het glo die jaarlikse swierige parlementsopening in die visier indien daar nie aan hul eise gehoor gegee word nie.
“Ons doen ’n beroep op werklose bruin mense oor die Kaap heen om hulle by ons protesoptrede op Dinsdag 22 Januarie by die Mitchells Plain-burgersentrum se ar
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geen wet en orde in Kaapstad na oproerige betogers kantore afbrand in Houtbaai
Betogers in Houtbaai, Kaapstad, het Sondag die departement van landbou, bosbou en visserye (DAFF) se kantoor in die hawe aan die brand gesteek en ’n private woning glo ook met klippe bestook.
Wayne Dyason van die Kaapse-metroraad se wetstoepassingsafdeling, het kort voor 13:00 bevestig dat ongeveer 300 mense dié gebou aan die brand gesteek het.
“Die betogers beweeg nou ná ’n private huis, waar dit lyk asof hulle dit met klippe begin bestook het.”
Talle wetstoepassers en polisielede is vroegmiddag na die hawe ontbied.
Lt. kol. Andrè Traut, provinsiale polisiewoordvoerder, het bevestig die polisie is na die betogings ontbied terwyl geboue in die hawe beskadig is.
“Niemand is al in hegtenis geneem nie. Ons lede sal in die gebied bly om wet en orde te handhaaf.”
Intussen is Prinsesstraat wat na die hawe lei by Alexanderlaan gesluit, sê Maxine Bezuidenhout, woordvoerder van Kaapstad se verkeersdienste.
Enjoyed this post? Share it!
Betogende studente by verpleegkollege hou personeel gyselaar
Die polisie het Dinsdag ná 20:30 personeellede van die Ann Latsky-verpleegkollege in Johannesburg uit die ouditorium bevry, nadat betogende studente hulle vroeër verhinder het om die perseel te verlaat.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
29 vas ná konflik tussen Uber-bestuurders en taxibestuurders naby OR Tambo Internasionale Lughawe
Altesaam 29 verdagtes is in hegtenis geneem nadat taxibestuurders Vrydagoggend paaie naby die OR Tambo Internasionale Lughawe versper het. Kobeli Mokheseng, woordvoerder van die Ekurhuleni Metropolisie (EMPD), het aan die media gesê die 29 verdagtes is in samewerking met die SAPD in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld en obstruksie van verkeer. Hulle is na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.