Pfizer, BioNTech en die ANC-regering se parastataal, Biovac-instituut het aangekondig dat hulle ‘n ooreenkoms aangegaan het om volgende jaar die mRNA Covid-entstof in die land te produseer, wat tot 100 miljoen dosisse per jaar “vir Afrika” kan vervaardig. Natuurlik sal dit eers ANC plundering, kaderontplooiing en BSEB kanker moet oorleef.
ANC Regering se Staatsentiteit Biovac-instituut Hoop om in 2022 met BioNTech en Pfizer 100 Miljoen Covid-entstowwe per Jaar te Produseer
Enjoyed this post? Share it!
Betaalde Siekteverlof vir SA Werkgewers Kry Hele Nuwe Mening met Covid! Inenting en Newe-effekte Daarvan Kry Betaalde Siekteverlof Sonder Mediese Sertifikaat!
Dit is duidelik dat die Sosialisitese ANC als in sy vermoë doen om werkgewers te ontmoedig. In ‘n poging om dié wat werk as verskoning gebruik, om nie inenting te kry nie, aan te moedig, moet Suid-Afrikaanse werkgewers nou hul werkers betaalde tyd gee om hulle teen Covid-19 te laat inent. En werknemers wat newe-effekte ervaar, kan met betaalde siekteverlof tuis bly deur hul inentingsertifikaat as bewys te lewer, sonder dat die standaard mediese sertifikaat nodig is om siektedae te eis nie.
Enjoyed this post? Share it!
Stellenbosse Man Toegelaat om Sonder Masker Inkopies te Doen in Woolworths Danksy Afskrif van Hofbevel!
‘n Inwoner van Stellenbosch, wat altyd sonder masker sy inkopies gaan doen, is gister by Woolworths in Stellenbosch Square gestop en gevra waar is sy masker. Hy het toe vir die wag en bestuurder verduidelik dat hy nie masker dra nie en dat die hooggeregshof in Julie 2020 die regering se wetgewing onwettig verklaar het. Hy het toe die hofbevel gewys en was toegelaat om in Woolworths inkopies te doen sonder masker. Hy vertel self wat gebeur het…
Enjoyed this post? Share it!
SA op Pad na Winter van Fase 4 en 5 Kragonderbrekings Weens Onversorgde Infrastruktuur wat Land se Ineenstorting Versnel!
Suid-Afrika is op pad na ‘n winter van ontevredenheid, nie net as gevolg van die swak bestuurde Covid-reaksie nie, maar dit staar nou ook fase 4 en 5 beurtkrag in die gesig, omdat infrastruktuur verbrokkel het vanweë gebrek aan onderhoud. Die energiekenner Chris Yelland, direkteur van EE Business Intelligence, het gesê beurtkrag sal hierdie winter net vererger.
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrika Ontvang 325,260 Dosisse Pfizer Entstof…
Suid-Afrika het goeie nuus ontvang met die aankondiging dat die eerste besending 325 260 dosisse Pfizer-entstof teen die koronavirus ontvang is.
‘n Soortgelyke besending sal na verwagting gedurende die volgende week gelewer word van die totale besending van 1,3 miljoen dosisse wat vir Mei bestem is.
Enjoyed this post? Share it!
Dept. van Basiese Onderwys Verklaar Ouers Sal Verplig Wees om te Registreer vir Inenting, Ondanks Cyril se Belofte
Ramaphosa het belowe dat niemand verplig sal wees om die inenting te neem nie, maar die Departement van Basiese Onderwys het luidens ’n mediaverklaring verklaar dat ouers en voogde van leerders, verplig sal wees om te registreer, as deel van die Departement van Gesondheid se beplande inentingsprogram. Afriforum het Maandag in ’n skrywe aan die Departement duidelikheid gevra oor hierdie stelling.
Enjoyed this post? Share it!
Woede na R350 SASSA Gratifikasie Betaling Stop al is Mense Nog Werkloos Weens die ANC se Inperking!
Dit blyk asof “ander mense se geld” opgedroog het, en die sosialistiese ANC nie meer stemme kan koop met toelae nie. Woede is ontketen nadat die ANC regering die SASSA uitbetaling van R350 per maand aan werklose mense gestaak het.
SASSA het in ʼn verklaring gesê dat nuwe uitbetalings gestaak is, maar diegene wat nog nie verlede keer se uitbetaling ontvang het nie, steeds betaal sal word,
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: VN Wil Alle Steenkool Gebruik Stop! Sal SA se Vulkaan van Emissies ook Vrystelling kry Soos China s’n?
#SAvolcano Wêreld Oorheersing: Die Verenigde Nasies het onder meer geëis dat steenkool van oral moet verdwyn, regoor die wêreld! Van die kleinste derde wêreldse dele van Indië, tot sogenoemde opkomende ekonomieë, soos China, tot Suid Afrika wat op steenkool leef! Eerstens, ons het nog nooit die VN se naam op ‘n stembrief gesien nie, so mag ons vra wie het die VN verkies dat hulle nou oor ons heers? Tweedens, ons het ook nie vir Joe Biden gehelp om die verkiesing te steel nie, maar hy is nou besig met die mees magtigste Zoom (wat deur Chinese besit word) vergadering, met 40 van die wêreld se grootste lande, om te eis dat hulle meer doen oor klimaatverandering. Die triljoen dollar vraag is, gaan China sy 600 steenkool aangedrewe kragstasies by 2030 afskakel?
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: ‘n Jaar Terug Het Ons Gelag vir Ramaphosa se Grap dat hy die Inperking ‘n Hele Jaar Sou Verleng? Moet NOOIT die Boosheid van Sosialisme Onderskat nie!
IS DIT ALLES BEPLAN? Toe Cyril ‘n jaar gelede aankondig dat die inperking tot 16 April sou duur, het hy daarna op ‘n private video-oproep met ‘n paar vriende geskerts dat hy bedoel het dat die grendelstaat tot volgende jaar tot 16 April (2021) sou duur! Dit is vreesaanjaend dat hy selfs bewus was dat so iets moontlik was… was dit alles vooraf beplan? Om ‘n grap te maak oor iets wat die hele nasie en wêreld in vrees aangegryp het, was destyds baie gevoelloos en het buitensporig gelyk, maar hy was duidelik bewus van iets wat ons nie was nie! Wie het hom oor die globaliste se sosialiste plan ingelig?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#COVIDMANIA, ‘n Gepolitiseerde en Bewapende Griep, wat deur Geldgierige en Magsugtige Mense Omskep Word tot “Die Groot Herstel” wat Meer Mense as Covid19 Self sal Doodmaak!
NOMMERS LIEG NIE: Ondanks al die drama en Covid-19-manie wat deur hoofstroommedia en geldgrypende politici gepleeg word, word baie meer mense besmet en sterf nog steeds aan MIV / Vigs, kanker, tuberkulose, malaria, ens. Skokkende syfers het getoon dat die inperking inderdaad meer lewens sal neem as wat dit red! Die waarheid is dat die ANC en ander globalistiese liberale regerings, Covid-19 as ‘n geleentheid beskou om nie net geld te maak nie, maar ook om ideologiese politieke sosiale ingenieurswese-projekte in die sogenaamde Great Reset, te implementeer. Nieteenstaande al hul retoriek oor lewens red, is dit die laaste ding waaraan hulle dink, hulle motief is Sosialisme, daarom is Covid die bynaam #CCPvirus gegee…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Video: Keiser Biden, die Skynheilige Rassis, Verban Reis Uit Suid-Afrika na VSA! Teiken hy Afrikaners wat hy so Haat?
“Dit is net goed as ons dit doen” – Biden en elke Demokraat het Trump ‘n rassis genoem toe hy reis uit Afrika verbied het, nou doen Biden presies dieselfde, selfs nadat Trump die verbod opgehef het! Ons moet egter wonder, het Biden se intense haat vir Afrikaners iets daarmee te doen?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.