Vyf verdagtes is gearresteer na die Phuthaditjhaba Tactical Response Team ‘n self -inisiatief -operasie in Warden, Vrystaat uitgevoer het op 3 Julie 2021, weens heelwat klagtes oor ‘n vlaag huisrooftogte en plaasaanvalle in die Warden Area
Gemeenskapspolisieforum (GPF) Neem Pro Aktief Aksie na Vlaag Huisrooftogte en Plaasaanvalle in Warden Area
Enjoyed this post? Share it!
Streng Wet vir Blankes, Geen Wet vir Swartes? Voormalige Polisieman kry 50 jaar Gevangenisstraf vir Korrupsie!
Is die SAPD besig om blanke korrupte beamptes te teiken in ‘n poging om te bewys hulle veg teen korrupsie, wyl swart oortreders grootliks lig daarvan uitkom? ‘n Voormalige lasbriefbeampte wat ‘n polisie-dossier en ‘n skootrekenaar van die staat gesteel het, en in die besit van geld gevind is, is tot vyftig jaar gevangenisstraf gevonnis. Natuurlik moet hy aangekla word, maar dit blyk asof sy groot oortreding, en die rede vir sulke swaar straf, is dat hy ‘n wit vel het?
Enjoyed this post? Share it!
Wet en Orde Word deur Privaat Sekuriteitsbedryf Gehandhaaf omdat die Polisie Slegs die ANC Party Dien Sedert SA Onder die Kommuniste Geval het!
2.5 Miljoen Private Veiligheidsbeamptes teenoor 145,000 Nasionale Polisielede bewys Sosialiste haat Wet en Orde! 30 Jaar gelede, toe apartheid onder die kommuniste geval het, met die gepaardgaande skelm vrylating van Kommunisme na die Weste, toe die Berlynse muur en die Ystergordyn glo “geval” het, het die hoofstroom-media gehuil oor die bose Stasi-nasionale polisie in Oos-Duitsland, wat ‘n bose handhawer van die Kommunistiese Party was, wat bure en familie gedwing het om op mekaar te spioeneer, en gehoorsaamheid aan die drakoniese eenpartystaat regering en sy totalitêre wette geëis het, en vol korrupsie en Baantjies vir boeties was. Hier is ons nou, drie dekades later nadat Suid-Afrika onder die kommuniste geval het, met ‘n nasionale polisiediens wat alles doen wat die bose Stasi gedoen het, maar niemand besef dit nie.
Enjoyed this post? Share it!
ANC Steel Geloofwaardigheid vir Verkiesing met Skorsing Slenter
Al is dit ondenkbaar, het swart kiesers weer vertroue in die ANC-regering begin kry nadat dit bekend geword het dat senior amptenare glo geskors word en dat korrupsie kamma beveg word.
Dit is die mening van ‘n etnoloog wat die politieke verdeeldheid van die regerende party met valkoë dophou. Hy reken daar is duisende ANC-ondersteuners wat siek en sat is vir die diefstal, misdaad en korrupsie waarby senior partyleiers betrokke is.
Enjoyed this post? Share it!
Valke Bevestig Hulle Ondersoek Twee Sake van Beweerde Diefstal van meer as R41 Quadrillion van SARB, wat Gekoppel is aan Tokyo Sexwale!
‘n Nuwe kinkel in die Tokyo Sexwale “gesteelde kwadriljoen” sage het verskyn – nadat “die Erfenis fonds” die ANC-regering na ‘n bank in Singapoer genooi het, toe die voorsitter van die Worldwide Proxy and Trustee of the White Spiritual Boy (WSB) en Spiritual Wonder Boy ( SWB) Erfenis fondse, Mnr. Chark Leong Boey, ‘n brief in sy persoonlike hoedanigheid geskryf het om die verwarring rondom die Erfenis fonds uit te klaar. Die Valke het Maandag bevestig dat hulle twee sake van vermeende diefstal van meer as R41 kwadriljoen ondersoek.
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Covid19 Tenders Skep Kits Miljoenêrs Wanneer ANC Swart Elites Voortgaan met Plunder! PPE Tender Koop VYF Luukse Motors!
#TheAfricanWay ‘n Betwiste tender van 120 Miljoen rand vir PPE-toerusting het soveel wins gemaak dat ‘n sekere goed verbonde persoon binne die ANC-geledere, ‘n Hamilton Ndlovu, VYF splinternuwe luukse motors kon koop!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onteiende Grond Wat Sonder Vergoeding Gesteel Word, Sal Teruggegee Word en ANC & EFF Kamerade Sal Verantwoording Daarvoor Moet Staan – Boere-Afrikanervolksraad
Die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad en leier van die HNP, mnr Andries Breytenbach, sê in ‘n dokument aan die Parlementêre ad hoc-komitee wat gemoeid is met die wysiging van artikel 25 van die Suid-Afrikaanse grondwet, ten einde onteiening van die burgery se eiendom, sonder vergoeding moontlik te maak, dat onteiening van eiendom sonder vergoeding ‘n kriminele daad van diefstal is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R136 miljoen geplunder by KZN-munisipaliteit wat deur IVP-party beheer word
Durban – ‘n Forensiese ondersoek na die sake van een van KwaZulu-Natal se munisipaliteite het wydverspreide korrupsie en plundering van miljoene rande se raadsfondse ontbloot. Die plaaslike munisipaliteit van Mtubatuba, wat ‘n klein tariefbasis het en afhang van voorwaardelike toelaes van die nasionale tesourie, het onlangs ‘n verdoemende voorlopige verslag ingedien wat senior amptenare vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beamptes van Department van Justisie in Vrystaat aangekeer vir bedrog
Beamptes van die Departement van Justisie en Grondwet Sake het in die Zastron Landdroshof van die Vrystaat verskyn op aanklag van bedrog. ’n Voormalige bestuurder in die howe, ene Desmond Mokhobo (32) en sy kollega, Mxolisi Kakalatsa (38), wat as administratiewe klerk diens verrig het, word aangekla van bedrog ten bedrae van sowat R380,000. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
20 volledig outomatiese R4-gewere beroof by SANW, vuurwapens is waarskynlik vir kriminele aktiwiteite gesteel. Was dit ‘n werk van binne? Waar was die wagte, en waarom kon hulle nie ‘n strategiese militêre installasie verdedig nie?
Die diefstal van minstens 20 volledig outomatiese R4-gewere uit die Lyttelton Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag Basis het woede en vrees ontlok. Gosa wil graag hê dat die publiek moet kennis neem dat hierdie vuurwapens outomaties is, en burgerlikes kan nie hierdie vuurwapens koop nie en voer aan dat dit waarskynlik gebruik sal word deur kontant in transito-bendes,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Transnet-pensioentrekkers uit honderde miljoene rande bedrieg deur Regiments Capital – Ou mense krepeer van honger terwyl terwyl staatkapers in weelde leef
Regiments Capital, kan vir oulaas voordeel trek uit die beweerde diefstal van honderde miljoene rande van verarmde Transnet-pensioentrekkers se geld. In hofstukke beweer die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds (TSDBF) Regiments Capital het hulle uit R825 miljoen bedrieg. Volgens die fonds is R349 miljoen hiervan binne net vier dae in ’n paar transaksies “gesteel”. Die R825 miljoen-verlies..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Voel bietjie hoe voel dit! Nasionale polisiekommissaris Khehla Sitole se woning loop deur onder diefstal
Diewe het met twee TV-stelle van die nasionale polisiekommissaris, Khehla Sitole, in die Mpumalanga-woning weg gekom, het die SAPD Maandag bevestig. Woordvoerder Brigadier Vishnu Naidoo het gesê die items is gesteel deur misdadigers wat ‘suiwer opportunisties’ was. Die huis van die kommissaris is in aanbou en die werk was naby voltooiing toe die diefstal verlede..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.