Dit is duidelik tot wat ‘n mate mense gedesensitiseer is, oor Sosialisme en die Rooi Gevaar, uit opmerkings tydens die openbare verhore van die portefeuljekomitee oor openbare werke en infrastruktuur, oor die onteieningswet. Dit is duidelik dat deelnemers geen idee het van die implikasies van hierdie wet nie. Dit is dus die taak van die ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsreg om die publiek te waarsku, oor wat die gevolge vir die land en sy mense sal wees as die wet toegepas word.
ANC se Eiendomswet is die Rooi Gevaar in Skaapsklere!
Enjoyed this post? Share it!
Slinkse Volksmoord: ANC-bewind se Doelbewuste & Kwaadwillige Nalatigheid Vermoor Ons Een vir Een! Hartaanval-pasiënt met Parasetamol Huis Toe Gestuur!
#OntblootHulleAanSkade: Suid-Afrikaners ervaar die donker kant van sosialisme wanneer ‘n vrou uit Ventersburg, wat gediagnoseer is met ‘n hartaanval kondisie, se EKG-toetse weggegooi is en sy is met ‘n paar hoofpyn-tablette huis toe gestuur deur ‘n Virginia, Vrystaat distrikshospitaal dokter! Sy is dieselfde aand tuis oorlede en is die derde pasiënt met ‘n hartaanval in hierdie hospitaal wat so sterf! Die stadige, maar kwaadwillige volksmoord deur doelbewuste nalatigheid deur die sosialistiese ANC, gaan ongemerk, onbetwis en ongerapporteerd voort! Suid-Afrika het eens die beste gesondheidsorg ter wêreld gehad, so dit kan nie ontken word dat dit doelbewus is nie!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale Gesondheidsorgversekering: Mediese spesialiste en dokters dreig om oorsee te vlug
Die nuwe Nasionale Gesondheidsorgversekering (NGV) wat die ANC-regime wil implementeer, kry heftige teenkanting van dokters en mediese spesialiste in Vrystaat. Hierdie medici dreig tans om oorsee te gaan werk, intussen is die Vrystaatse DA ook in ’n bek geveg gewikkel met Montsent Tsiu, die LUR van Gesondheid in die Vrystaat. Die betrokke partye staaf dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slegs 44 inspekteurs wat 4184 Suid-Afrika se hospitale en klinieke moet inspekteur, verklaar die haglike toestand van baie hospitale waar min of feitlik geen dienslewering plaasvind
Die kantoor vir die nakoming van gesondheidstandaarde erken dat hy te min inspekteurs het om Suid-Afrika se sowat 4 184 hospitale en klinieke te inspekteer weens ‘n gebrek aan geld en ander hulpbronne. Die VF Plus het met skok kennis geneem van die kantoor se bekendmaking dat hy slegs 44 inspekteurs het wat oor die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Om NVG te loods gaan nie gesondheidsorg verbeter – SA staat gesondheidsdienste kan teen 2025 ’n tekort aan 400,000 verpleegkundiges in gesig staar
Die regering se voorneme om ‘n Nasionale Gesondheidsversekering te loods, blyk nou alreeds onsamehangend. Afgesien van die slegs twee dae wat die lede vir ‘n advieskomitee gegun is om te bepaal watter mediese toestande gedek gaan word, het ‘n ander “massiewe probleem” nou opgeduik: Voornemende verpleegpersoneel word gekortwiek deurdat akkreditasie van Inrigtings waar hulle opgelei..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hospitale tot stilstand geruk weens tekort aan basiese mediese voorraad – ANC-regime sien kans vir NGV maar is tans nie in staat om hospitale te bedryf
Weens ‘n gebrek aan basiese mediese voorraad is alle nie-nood operasies gestaak by die Johannesburgse Hospitaal. Die probleme word al weke ondervind en dokters moet nou mediese voorraad “bedel” by naburige hospitale om ernstige gevalle te hanteer. Die Gautengse ministerie van gesondheid het bevestig dat nie-noodoperasies vir sommige pasiënte in die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gesondheidsorgaandele in SA lei verlies van R14 miljard sedert aankondiging oor NGV
Die VF Plus is diep bekommerd oor die negatiewe effek wat die ter tafel legging van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) verlede Donderdag in die parlement, sedertdien op die land se ekonomie het. Dit is nie net die Discovery-groep se aandele wat skerp gedaal het op die Johannesburgse effektebeurs nie. Gister is ‘n totale bedrag van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Armes sal nie baat by NGV – inderwaarheid sal hulle waarskynlik minder kry! Te min geld, onvoldoende infrastruktuur
Dr. Johann Serfontein, lid van die Vryemarkstigting se navorsingseenheid oor gesondheidsorgbeleid, het Donderdag op ’n mediakonferensie by die Instituut van Rasseverhoudinge (IRV) in Auckland Park gepraat en sê dat die beoogde NGV gaan die klein groepie platsak belastingbetalers in Suid-Afrika basies laat opdok sodat mense soos “Whitey Basson toegang tot gratis gesondheidsorg kan kry. Hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale Gesondheid Versekering Wet wat binnekort ter tafel gelê word, wat gratis gesondheidsorg aan almal sal gee ongeag waar hul aanklop vir mediese sorg, sal lei tot chaos in privaat hospitale en kan land se ekonomie finaal knak
Volgens president Cyril Ramaphosa is dit duidelik dat die land se gesondheidsorg in ‘n krisis is en rehabilitasie nodig het. Meer as 75% van staatshospitale se begroting gaan aan salarisse wat tot ernstige nadeel strek vir pasiënte wat weens ’n geld tekort nie behoorlike behandeling kry nie. Volgens Ramaphosa gaan die Nasionale Gesondheid Versekering Wet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afika se mediese dilemma
In Suid-Afrika, so wil dit voorkom, het jy twee keuses as jy ernstig siek is: of jy gaan dood in ʼn staatshospitaal, of jy gaan bankrot in ʼn privaathospitaal.
Ons sit met ʼn tweeklasse-medies: swak, basiese maar gratis gesondheidsorg deur die staat, wat beter is as niks nie maar wat gerig is op die behoeftes van die Derde Wêreld en wat ook toenemend verswak, en state of the art privaatmedies, met hospitale wat lyk soos 5sterhotelle en nog meer as sulkes per nag kos. Laasgenoemde word moontlik gemaak deur mediese skemas met hulle verwarrende hoeveelheid opsies en tariewe. Feit is dat, as jy en jou gesin ten volle medies gedek wil word, dan moet jy ʼn groot deel van jou salaris opdok, iets wat min gemiddelde mense kan doen. Daar is altyd weer nuwe skemas wat die dilemma probeer oplos en wat met heelwat laer premies kliente lok, maar die fynskrif sluit dikwels dit wat werklik nodig is uit.
In Orania is seker die grootste behoefte, volgens die inwoners, medies. Ve
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Massa emigrasie van medici na voorgestelde wetgewing rondom gesondheidsorg bekend gestel is
Regs- en mediese kenners is dit eens dat die nuwe voorgestelde wetgewing rondom gesondheidsorg kan lei tot ‘n eksodus van mediese dokters. Prysbeheer, soos voorgestel in die wet, sal mediese dokters penaliseer wat tans tariewe hef buite die voorgeskrewe pryslys. So ‘n emigrasie kan dan die domino effek veroorsaak aangesien ander professionele groepe, wat gesteld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe NGVwet publiseer – Staat is tans nie in staat om staatshospitale te bestuur nie maar wil nou inmeng in privaat mediese skemas asook privaat hospitale
Die kabinet het die National Health Insurance Act goedgekeur vir publikasie in die Staatskoerant vir openbare kommentaar.
Volgens die Wet gaan daar gepoog word om ’n Nasionale Gesondheidsfonds te stig wat gesondheidsorg sal voorsien wat bekostigbaar en van hoë gehalte gaan wees.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.