Gevangenisse in Gauteng en KwaZulu-Natal berig dat baie gevangenes wat twee weke gelede in die provinsies in hegtenis geneem is, vir beweerde plundering en geweld gedurende die onlangse ANC Onluste, positief vir Covid-19 getoets het.
1,813 Plunderaars wat in ANC Geweld in Hegtenis Geneem is Veroorsaak Skerp Styging van Covid in Tronke!
Enjoyed this post? Share it!
Carl Niehaus in Hegtenis Geneem vir Aanhitsing en Betoging Buite Gevangenis Waar Zuma Aangehou Word!
Die uitgesproke woordvoerder van die Umkhonto we Sizwe Military Veterans Association (MKMVA), Carl Niehaus, is Donderdagmiddag in hegtenis geneem tydens ‘n televisie-onderhoud buite die Estcourt-gevangeniskompleks waar oudpresident Jacob Zuma sy tronkstraf uitdien.
Enjoyed this post? Share it!
Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Dit word weereens bewys dat Bheki Cele totaal onbekwaam is vir sy pos, en dat sy magsug so groot is, dat hy bereid is om ons bloot te stel aan misdaad. Die enigste ding waarmee hy blykbaar goed is, is om op egotistiese media uitstappies tussen “our people” te gaan, en om totalitaristies wette te skep!
Enjoyed this post? Share it!
31 Gevangenes Word Vrygelaat Deur Gewapende Bende – 20 Nog Opsoek in Kwazulu-Natal!
Interne sameswering? Die polisie in KwaZulu-Natal het Woensdag oggend in Pietermaritzburg ‘n soektog van stapel gestuur vir 20 afwagtende verhoor gevangenes, wat uit ‘n oordrag vragmotor ontsnap het. Vyf gewapende verdagtes met AK47’s het die voertuig geblokkeer en gestop. Die polisie het gesê dat die 45 gevangenes wat ontsnap het, slegs deur twee polisiebeamptes begelei is, maar 25 gevangenes is nou weer in aanhouding.
Enjoyed this post? Share it!
Nóg die Covid19 Inperking nóg Ramaphosa kan #PlaasMoorde Stop! Nog Drie Oupas & Oumas Vermoor en nog Drie Ernstig Gewond Ondanks die Inperking!
#CoronaVirus is nie die enigste ding wat ons ou mense doodmaak nie. Lafhartige barbaarse aanvalle op ou wit mense deur lafhartige swart aanvallers, wat onskuldige, kwesbare, sagte teikens teiken in Suid-Afrika, duur voort! Ondanks die inperking is drie vermoor en drie ernstig gewond. Hierdie soort wrede aanval deur lafhartige swart bendes op blankes vind plaas sedert die ANC beheer gegee is, en die liberale media is net spreekbuise vir ANC wat plaasmoorde toelaat. Die media skep selfs irrelevante verskonings om hul medepligtigheid en verraad te dek.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tronke in SA is erg oorbevolk – slegs 118 572 gevangenisse kan gehuisves word alhoewel daar 162 875 aangehou word
Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, het in die parlement bekend gemaak dat teen 31 Maart vanjaar daar 162 875 gevangenes in die land was, hoewel daar net plek vir 118 572 is. Nagenoeg 65% van gevangenes is jeugdiges. Die gevangenisse in SA is erg oorbevolk, daarom sal die departement van korrektiewe dienste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrektiewe dienste: Duisende elektroniese e-toestelle wat belastingbetalers R1.8 biljoen uit die sak gejaag het, verrot in store
Die departement van korrektiewe dienste – een van die melkkoeie van staatskapers – is in nog ‘n korrupsieskandaal gewikkel. Duisende elektroniese moniteringsbande wat die belastingbetaler honderde miljoene rande gekos het, lê ongebruik in store omdat dit net in Israel reggemaak kan word. DIE departement van korrektiewe dienste het glo bykans R2 biljoen bestee aan ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Twee verhoor afwagtende prisoniers ontsnap by die Hoë Hof in Johannesburg – ontsnapping met samewerking van beamptes word nie uitgesluit
Dit blyk dat die ontsnapping van verhoor afwagtendes meestal gepaard gaan met die samewerking van beamptes, want dit is deesdae net te maklik om die tronkselle te vermy. Een is ‘n beweerde reeks moordenaar wat terwyl die tweede ontsnapte aanklagte van moord sowel as die onwettige besit van vuurwapen en ammunisie in die gesig staar…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tronkbewaarder beland self agter tralies na hy dwelms en selfone probeer insmokkel
’n Tronkbewaarder van die St. Albans-gevangenis in Port Elizabeth het die naweek self agter tralies beland nadat hy na bewering dwelms en selfone probeer insmokkel het. Die 50-jarige beampte van die departement van korrektiewe dienste, wat meer as 26 jaar diens by die gevangenis het, is Sondagoggend met onder meer die dwelms en selfone betrap…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Janusz Waluś sal hierdie week weer aansoek doen vir parool
Die sluipmoordenaar wat verantwoordelik was vir die dood van die leier van die Kommunistiese Party, Chris Hani, Janusz Waluś, sal hierdie week weer aansoek doen by die hooggeregshof in Pretoria vir sy vrylating op parool, onderhewig aan sy deportasie na Pole tydens na vrylating. Waluś, ‘n Poolse immigrant, het amper 25 jaar gedien na Hani..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boerseun 10 maande onskuldig in tronk opgesluit
Hy het sy Bybel van A tot Z deurgelees in sy tien maande in die tronk.
So sê Ritha Hall-Els, Matthew (Benny) Benson (25) se prokureur nadat hy Maandag in die hooggeregshof in Pretoria op alle aanklagte teen hom vrygespreek is.
Hy is beskuldig dat hy in Augustus verlede jaar vir Tebogo Ndlovu doodgeskiet het toe dié man skrootmetaal en lemoene op die Bensons en hul buurman se aangrensende plase by Mooinooi in Noordwes gesteel het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Drie terdoodveroordeelde moordenaars is voëlvry na onlangse ontsnapping
Drie gevangenis het ontsnap voordat hul vervoer kon word vanaf die Johannesburgse hooggeregshof na die Korrektiewe Dienste fasiliteit waar hul aangehou sou word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.