Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party het sterk tevelde getrek teen die ANC oor die regering se koers met grond onteiening.
Continue reading…
Grond onteiening skok onthulling! ANC-regime publiseer skyn wetsontwerp oor onteiening sonder vergoeding
Enjoyed this post? Share it!
KYK VIDEO | Cyril Ramaphosa se toespraak vol leuns: Ware versoening kan glo nie plaasvind sonder om die land terug te neem wat glo destyds gesteel is by Bantoes deur Afrikanervolk
Maandag op 16 Desember 2019 in Bergville, KwaZulu Natal, het Ramaphosa, ‘n toespraak gelewer. Tydens sy toespraak het hy melding gemaak van die omstrede onderwerp, Onteiening van grond sonder vergoeding. Hy het gesê dat ware versoening nie kan plaasvind sonder om die land terug te neem wat onregmatig deur die blankes gevat is nie. Hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Diefstal, bly diefstal – ANC-regime gaan voort met grondonteiening sonder vergoeding beleid
TLU SA maak gereed om grondeienaars by te staan in sake rakende onteiening sonder vergoeding. Dit volg na vandag se samesprekings met die ad hoc-komitee wat deur die parlement aangestel is om voorstelle in te dien oor hoe Art. 25 van die grondwet – wat handel oor onteiening sonder vergoeding – aangepas moet word. “Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
TLU SA waarsku teen Grondpaneel se verslag rakende grondonteiening sonder vergoeding– stedelinge asook enige grondeienaar word daardeur geraak
Die omstrede Grondpaneelverslag sal nie net vêrreikende gevolge op landbou hê nie, maar ook op enige ander grondeienaars in die land. TLU SA het besef dat die algemene publiek onbewus is van die implikasies wat die implementering van die voorstelle in die verslag op hulle eiendom kan hê. Die verslag wat fokus op onteiening sonder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nederland aanvaar mosie oor grondonteiening in SA – sterk teenkanting met ANC se rassistiese grondgrypplan teen blanke boere
Die Nederlandse parlement het ‘n mosie aangeneem het waarin die ANC se rassistiese grondgrypplan teen blanke boere gekritiseer word. ʼn Meerderheid van die lede van die Tweede Kamer in die Nederlandse parlement het ten gunste van die mosie gestem en daardeur opdrag aan die Nederlandse regering gegee om deur bilaterale en ander internasionale prosesse duidelik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geen verkiesingsfoefie gewees! Ramaphosa stem saam met Malema op onteiening sonder vergoeding
Pres. Cyril Ramaphosa het in sy repliek op die debat op die staatsrede dit duidelik gestel dat onteiening sonder vergoeding steeds ’n werklikheid sal word as een van die maniere om grond in die land te herverdeel. Ramaphosa het egter weer nie plaasmoorde veroordeel nie, hoewel hy misdaad in die algemeen aangeraak het. “Ons is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Werklikheid van Onteiening kan SA terugplaas in apartheidsjare’ – Voorgestelde wetsontwerp hou bedreiging in vir alles wat deur bevrydingstryd bereik is
Die Vryemarkstiging sê ’n verandering aan die Grondwet kan mense terugplaas in dieselfde situasie as gedurende die apartheidsjare waar op grond beslag gelê is teen geen of onvoldoende vergoeding. Luidens ’n verklaring sê die stigting die Grondwet waarborg op die oomblik eiendomsregte vir almal ongeag ras. As artikel 25 van die Grondwet verander word, sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA President Cyril Ramaphosa raak die kluts kwyt na hy verklaar dat blanke bevolking uitlanders was met Jan van Riebeeck se koms, en dat blankes grond van swartes gesteel het
Tydens ‘n grond-eise seremonie waar twee families se grond aan hulle terug gegee is, het die president van die land weer verval in tipiese Afrika onkunde. Volgens Ramaphosa is uitlanders(blankes) toe hulle in Suid Afrika aangekom het, met ope arms ontvang. Die Blankes, is voorsien van voedsel, vriendskap en grond maar dit was glo nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondgryp program van ANC-regime word gebruik in ’n poging om stemme vir die regering te werf met die oog op die komende verkiesing
Die Departement van Openbare Werke sê ’n proses van “vinnige opvolging” word beplan om grond vinnig beskikbaar te stel om momentum te gee aan die grondgryp program. Die staat beskik oor ’n eiendomsportefeulje van meer as 93,000 geboue en meer as 1,9 miljoen hektaar grond wat onder die Departement se beheer is. Die regering se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oos-Transvaalse boer sê dat ANC-regering jammer sal wees as hul beplan om sy grond sonder vergoeding te neem
Die ANC regering van Cyril Ramaphosa sal baie jammer wees as hulle sou besluit om die grond van ’n boer van Oos-Transvaal sonder vergoeding te neem. Die boer wat verkies om anoniem te bly, het besluit dat hy sal sorg dat die plaas se waarde drasties daal as die regering besluit om sy grond te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC se grond diefstal program het boere die skrik op die lyf gejaag en hul maak nou wilde planne om hulleself te beskerm teen algehele bankrotskap
Onbevestigde berigte lui dat boere nou hulle uitvoer produkte se betalings in buitelandse banke laat deponeer uit vrees dat Ramaphosa dit ook kan konfiskeer. Na verneem word het boere ook begin om van hulle toerusting te verkoop, en die geld oor te plaas na ‘n buiteaardse bankier met die doel om elders grond te koop..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sowat 4 000 wit boere in Zimbabwe het sedert 2000 hul grond verloor en gaan nou miljarde rande by die Suid-Afrikaanse regering as vergoeding eis
Die eerste tien verarmde boere het Vrydag ’n kennisgewing op die Suid-Afrikaanse regering beteken dat hulle R1,9 miljard se vergoeding gaan eis weens Suid-Afrika se aandadigheid aan hul lot. Dié stap volg op die konstitusionele hof se uitspraak Woensdag wat beslis het oudpres. Jacob Zuma se dade wat daartoe bygedra het dat die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.