Suid-Afrika se kerke is nie gevrywaar teen grondonteiening sonder vergoeding, EFF doen beroep dat dit as staatsgrond verklaar moet word

Ramaphosa versprei fopnuus deur aan te voer dat weerstand teen grondonteiening sonder vergoeding, besig is om steeds minder te word

Nedbank bevestig dat boere nogsteeds hul leningskuld sal moet terug betaal al steel ANC-regime hul plaas

Wit boere wantrou mooi praatjies van Ramaphose en AgriSa

Agbiz en AgriSA is lafaards deur nie probleem rondom grondonteiening sonder vergoeding aan te spreek tydens vergadering met Ramaphosa

Is dit die begin van die einde: Grondgrypers vaar in op Kriel-boere se grond

ANC steel eerste plaas in sy onteieningsveldtog – Die wild-en-jagplaas Akkerland is meer as R200 miljoen werd en is waarskynlik gevat vir ontginning van steenkool

Rand daal en brandstof pryse styg na regering se roekelose uitlatings oor grondonteiening

Ons het niemand se grond gesteel! – Suid-Akrikaanse boere berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm

Wit boere in Suid-Afrika word opgeroep om nie grond wat geteiken word vir onteiening af te staan nie

Hoekom is van die 195 plase wat die ANC-regime wil onteien dan myne?

ANC-regime verander deuntjie en steel nou 195 ipv oorspronklike 139