Andre de Ruyter het ses dae vroeër met sy pligte as Hoof Uitvoerende Beampte van Eskom begin deur elk van die kragsentrales te besoek om hom te vergewis van die omstandighede by elkeen. Die nuwe Eskom baas het ’n enorme taak op hom, met ’n eerste opdrag om Eskom te ontbondel in verskillende entiteite, te..
Continue reading…
Nuwe hoof van Eskom staar reuse uitdagings in gesig, eerste opdrag is om staatsentiteit te ontbondel
Enjoyed this post? Share it!
Doodsklokke lui vir SAL oor dreigende Staking
Die dreigende staking by SAL deur die SA Kajuit Personeel Vereniging en Numsa kan die einde van die lugredery beteken. Intussen het die Loods Vereniging bekend gemaak dat hulle die gedagte steun dat die staat se entiteit se algehele topbestuur vervang moet word en gedreig dat hulle sal oorgaan tot aksie indien daar nie ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SABC hoof op rooi tapyt vir die verkeerde uitsendings van Ramaphosa
In ’n dokument wat klaarblyklik moedswillig gelek is, het twee lede van die SABC direksie te kenne gegee dat die Hoof Uitvoerende Beampte, Madoda Mxakwe, verantwoordelik gehou word vir die verkeerde uitsendings van Ramaphosa. Die ANC president, Cyril Ramaphosa se toespraak waarin hy die nasie ingelig het oor geslag geweld is foutiewelik met ’n ander..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nashua se Hoof Uitvoerende Beampte bedank en gaan landuit – een van honderde senior beamptes wat land verlaat a.g.v. regering se diskriminerende maatreëls om blankes in werksplek te benadeel
Mark Taylor, die Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van Nashua en uitvoerende direkteur van Reunert, het uit beide poste bedank in voorbereiding vir sy “vertrek” uit die land. Sy bedanking by Reunert as hoof van die inligting kommunikasie tegnologie afdeling tree in werking op 1 Oktober 2019. Hy beplan om in 2020 te emigreer. Taylor was..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hooggeregshof beslis dat versekerings reus, Ou Mutual die afgedankte HUB weer moet aanstel
Die stryd tussen Ou Mutual en sy Hoof Uitvoerende Beampte, Peter Moyo, is nog lank nie beëindig nie, en nou het die maatskappy verdere stappe gedoen teen Moyo. Ou Mutual wat tans onder druk van sy aandeelhouers is, het aangedui dat ’n tweede kennisgewing van ontslag aan die Hoof Uitvoerende Beampte gestuur is. Dit is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom en sy bedmaat MultiChoice – Nasionale kragverskraffer wat geteister word deur korrupsie, bedrog en geldwassery, se huidige hoof nou op betaalkanaal se raad
Eskom gaan gebuk onder bedrog, geldwassery, onwettige tender toekennings en diefstal wat daartoe lei dat die Hoof Uitvoerende Beampte van die entiteit of afgedank of regterlik aangekla word van allerhande onderduimse bedrywighede. Die “lewensduur” van ‘n hoof uitvoerende beampte by Eskom is nie baie lank nie. Die wat nog probeer om sake reg te ruk..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vakbonde dreig om alle vlugte van SAA tot stilstand te bring indien daar nie aan hul eis voldoen word nie
Die vakverbonde Numsa en die SA Cabin Crew Association eis dat die Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van SAA, Vuyani Jarana, dadelik weer aangestel moet word in sy pos. Dit volg nadat Jarana aangekondig het dat hy bedank het. Die twee vakverbonde sê dat hulle alle vlugte van SAA tot stilstand sal bring indien daar nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wenkbroue lig na Prasa hoof skielik bedank na hy nie eens ’n volle jaar in sy amp is
Die Hoof Uitvoerende Beampte van Passenger Rail Agency of SA (Prasa), het skielik sy bedanking aan die Raad oorhandig, en sy bedanking beteken glo sy onmiddellike uittrede. Sibusiso Sithole se bedanking kom slegs nege maande nadat hy in die pos aangestel is, en die onverwagse bedanking het menige se wenkbroue in die sakesektor gelig. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sal die sinkende skip gered kan word? – Denel se agteruitgegaan word toegeskryf aan politieke aanstellings wat gemaak is waar onbevoegde mense in sleutel posisies geplaas is wat geen kennis dra van die wapen bedryf, nou het die staatsentiteit ’n nuwe Hoof Uitvoerende Beampte
Die kabinet het Daniel du Toit se aanstelling as Hoof Uitvoerende Beampte by Denel goedgekeur. Hy sal glo onmiddellik aandag gee aan oppervlakkige kontrakte wat aangegaan is tydens die staats kaping tydperk. Koste besnoeiing sal ook een van sy prioriteite wees. Die wapenvervaardiger het die afgelope aantal jare drasties agteruit gegaan weens die politieke aanstellings..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lugredery SAL kort R21 miljard
SAL kort R21 miljard oor die volgende drie jaar en een manier om dit te kry is om personeel af te lê aldus die SAL se hoof uitvoerende beampte, Vuyani Jarana. Hy het nie gemeld of dit topstruktuur poste is wat gesny gaan word nie. Loodse kan nie verminder word nie dus bly daar nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Babelas Dlamini dank SASSA hoof af – nou hoekom tog?
Minister van Sosiale Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het die hoof uitvoerende beampte van SASSA afgedank en hy vorm nou deel van ‘n ellelange lys van direkteurs-generaal en senior regeringsbeamptes wat afgedank is. Met die hangende afdanking van Dan Mashito by Departement Water en Sanitasie, sal die getal senior bestuurders wat aldaar geskors is op vyf te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
WAAR DOEDOE DUDU? – Hoof Uitvoerende Beampte van SAL verdwyn soos naald in ‘n hooimied
Die Hoof Uitvoerende Beampte van SAL is weg! Poef! Koebaai! Dudu Myeni is al die hele afgelope week so weg soos verlede maand se loon. Sy antwoord nie haar foon nie, reageer nie op boodskappe nie, lees nie eposse nie. Niemand kry haar opgespoor nie. En hoekom? Want sy moet voor die einde van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.