Die Verenigde Vryheids Alliansie (VVA) het in ‘n rakende die skynbare Verskroeide Aarde-strategie, wat teen die Boeregemeenskap nou toegedien word, gesê dat die plofbare situasie die nood vir sesering meer dringend maak. Sedert Sondag 18 Oktober het ontstellende berigte oor die aansteking van landbougrond in ‘n goed beplande strategie, op sosiale media begin toeneem, terwyl dit steeds in meer dorpe in die Noordwes-Vrystaat voorkom. Tot en met Dinsdag 20ste om middag kon geen hoofstroom nuusberigte van enige van gebeure gevind word nie, alhoewel talle boodskappe, beeldmateriaal en stemnotas oor openbare gemeenskapsplatforms gedeel is, waaronder sekere noodsteungroepe.
Continue reading…
Barbaarse Eskalasie in Sosialistiese Gedrewe Verskroeide Aarde Taktiek Teen Boere Onderstreep Dat Minderhede so Gou Moontlik Seseer! – VVA
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: “Satan se Kinders Breek Ons!” Betogers Begin Verwoestende Vrystaatse Brand Wat Plase, Vee, Wilde Diere & Gewasse Verwoes!
‘n Ramp is besig om te ontvou en die hoofstroommedia is soos gewoonlik stil, omdat diegene wie hulle altyd verdedig, het dit begin. ‘n Protesaksie in Hertzogville op Sondag 18 Oktober het gelei tot die vernietiging van minstens 100,000 hektaar weiding en landbougrond en die dood van talle vee en wild. Die protes deur die inwoners van Tokologo, die swart lokasie buite die dorp, was oor die brak smaak van drinkwater. Hulle het die JoJo-watertenks in sterk winde probeer aansteek. Bande is ook aan die brand gesteek in die stormwind op die R708, om die ANC munisipaliteit se swak dienslewering te betoog. Ongelukkig het die onverantwoordelikheid van die geradikaliseerde betogers gelei tot die vernietiging van baie boere se vee en veld.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
In die Vrystaat Gee Boere Baie Inwoners Hul Basiese Mensereg op Water, NIE die Mafia ANC & Ace Magashule nie!
Die kriminele mafia-organisasie genaamd die ANC neem mense se basiese reg op skoon water van hulle weg in die Vrystaat, maar mense stem nog steeds vir hulle? Volgens die ANC en hul #AfricanWay is skoon drinkwater glad nie ‘n noodsaaklikheid of mensereg nie, al sê die VN dit is. Sommige Vrystaatse inwoners het net water danksy boere in die omgewing wat dit lewer, NIE ANC-munisipaliteite nie!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasmoord: Boer doodgeskiet deur aanvallers geklee in SAPD-uniform en ry voertuig met blou ligte
‘N Pa, Janus Powell, is doodgeskiet tydens ‘n plaasaanval. Die voorval het plaasgevind tussen Hoopstad en Bloemhof in die Noordwes-provinsie. Die man het daarin geslaag om een van die aanvallers dood te skiet. Een van die aanvallers het ‘n SAPD-uniform en ander SAPD-reflektiewe baadjies gedra, hulle was swaar gewapende en het ‘n silwer of wit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Panga-aanval op boer van Hoopstad: Mans vry, dossier ‘weg’
‘n Boer van Hoopstad is woedend omdat die vier mans wat hom in November met onder meer pangas aangeval het en wou doodmaak, op vrye voet is aangesien die polisiedossier weggeraak het.
Kapt. Stephen Thakeng, ’n polisiewoordvoerder, het bevestig die dossier is soek in die saak waarin die viertal op aanklagte van poging tot moord en huisbraak sou teregstaan.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval: Man voor kleinkinders met pangas, messe en ysterstaaf aangerand
Koos Ludeke (59) is Woensdagoggend omstreeks 06:00 ten aanskoue van sy twee kleinkinders met pangas, messe en ʼn ysterstaaf op sy plaas aangerand. Kol. Thandi Mbambo, woordvoerder van die polisie, het gesê Ludeke wou sy plaas, Boschplaat, naby Hoopstad verlaat met sy twee kleinkinders toe hy sien sy voertuig se band is pap. “Vier mans..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvaller gewond toe boer hom in sy huis betrap – Mooi so man!
’n Vermeende plaasaanvaller is Sondag in die vroeë oggendure gewond toe hy en sy makkers besig was om by ’n boer in die Hoopstad-distrik se huis in te breek. Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, sê Neels Strydom (57) van die plaas Winterson het omstreeks 01:00 wakker geword van sy honde wat erg in die huis geblaf..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.