‘n Anonieme ingenieur by Eskom het op sosiale media die probleme en vooruitskouing daarvan by die entiteit, aan mense blootgelê. 50% van die steenkool kragstasies is buite werking en sal eers oor drie jaar weer operasioneel wees. Vier van die ses turbines by een kragstasie het “opgepak” weens swak graad steenkool (verskaf deur die Gupta’s)…
Continue reading…
Die waarheid ontbloot – Dit is hoekom Eskom beurtkrag toepas en Jan van Riebeeck nog apartheid kan die skuld gegee word vir die mislukte staatsentiteit
Enjoyed this post? Share it!
Oos-Kaapse regering het nie beheer oor waterverliese weens wanbestuur
Die regering het nie beheer oor waterverliese in die Oos-Kaap wat in die vorige boekjaar meer as 113 miljard liter beloop het nie. Te midde van ‘n erge droogte is hierdie verlies weens wanbestuur totaal onaanvaarbaar, sê mnr. Wouter Wessels van VF Plus. In antwoord op ‘n parlementêre vraag deur die VF Plus aan die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bethlehem: “Never ever” – toe gaan die krag af
Na grootdoenerige verklarings dat beurtkrag nooit weer sal plaasvind nie, is inwoners in Bethlehem Maandag sonder krag gewees vir byna 24 uur. Intussen het Eskom aangekondig dat beurtkrag ingestel gaan word, dit sal in die oggendure plaasvind en dan ook weer vanaf 17:00 tot 22:00. Die verduideliking is dat dringende onderhoud by sekere krag stasies..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
So mors Metro’s water en elektrisiteit
Swak instandhouding en onwettige konneksies lei daartoe dat munisipaliteite jaarliks miljarde rande se water en elektrisiteit vermors.
Dít blyk uit die nasionale tesourie se jongste verslag oor die stand van plaaslike regerings se finansiële bestuur wat Maandag uitgereik is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Darem nuwe hoop vir Dorp Coligny wat alreeds 3 maande sonder water
Inwoners van Coligny in Noordwes sal binne die volgende dag of twee die eerste keer in drie maande weer behoorlike watertoevoer hê.
Veral hoogliggende dele van dié dorp het geen water gehad nie omdat omtrent al die pompe wat watertoevoer moontlik maak, stukkend was.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Addington hospitaal in Durban se radiologie afdeling in ‘n krisis
Die Durbanse Addington hospitaal is steeds sonder onkologie fasiliteite. Twee chemoterapie masjiene is buite werking terwyl ‘n nuwe masjien wag om geïnstalleer te word. Die rede vir die gemors is “korrosie” van die masjiene aangesien die hospitaal naby die strand geleë is. Dit is duidelik dat basiese onderhoud, instandhouding nie uitgevoer word nie. Daarbenewens is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Provinsiale owerhede spandeer miljoene op feeste
Provinsiale owerhede blaas miljoene op feeste, en nogal in naam van “die bevordering van kuns en kultuur”. Noord-Transvaal het R10 miljoen begroot vir ‘n pas afgelope fees in Pietersburg, Wes-Transvaal het R16,7 miljoen vir hulle fees begroot terwyl Oos-Transvaal R14,5 miljoen spandeer. Die Vrystaat loop egter loshande voor met R42,5 miljoen vir feeste vir die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boere het na die Kongo toe gegaan om te boer, hulle is wel gewaarsku
Volgens AgriSA ondervind die Suid-Afrikaanse boere wat in 2011 oorreed was om in die Republiek van die Kongo te gaan boer meer probleme as wat voorsien was. Minder as ‘n derde van die boere oorleef nog. Dr. Theo de Jager, AgriSA se adjunk president, was ten nouste by die projek om boere van Suid-Afrika in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.