Die SA Kommunistiese Party (SAKP) het ‘n verklaring uitgereik waarin hulle beweer dat Jacob Zuma beoog om Cyril Ramaphosa af te dank as die land se adjunkpresident en hom met sy eks, Nkosazana Dlamini-Zuma te vervang. Die SAKP beweer verder dat Zuma van ‘n Zoeloe regiment (Anabutho) gebruik wil maak om hom te beskerm in..
Continue reading…
SAKP beweer Zuma wil Ramaphosa afdank om hom met sy eks te vervang
Enjoyed this post? Share it!
Lynne Brown ignoreer banke se waarskuwing oor Eskom
Dit het aan die lig gekom dat die Wêreldbank en vyf ander internasionale finansiële instellings reeds in November vir Lynne Brown gewaarsku het om Eskom se raad en bestuur in orde te kry. Ten spyte van die waarskuwing het sy Matshela Koko en Prish Govender heraangestel. Moodys het die afgelope Vrydag Eskom se kredietwaardigheid verder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Anoj Singh, voormalige hoof finansiële beampte van ESKOM, weier om te sing
Volgens berigte het Singh by die koor aangesluit wat sê: dit was nie ek nie, ek het nie geweet nie. Hy skaar hom dus by persone soos Lynne Brown, Qoedani Mahlangu en selfs seker Jacob Zuma wat die skuld op rade plaas in plaas daarvan om te erken dat hulle deel is van die verrottingsproses…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Meningsverskille oor aankondiging van gratis hoër onderwys
ANC-president Jacob Zuma se onverwagse aankondiging verlede week dat hoër onderwys volgende jaar vir sekere studente gratis sal wees, het gelei tot heelwat konsternasie en verwarring. Selfs Malusi Gigaba, die minister van finansies wat die geld daarvoor beskikbaar moet stel, was onkant gevang aangesien Zuma dit die vooraf met hom bespreek het nie. Die bestuurshoof..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Abrahams gee Zuma nog tyd om te reageer op korrupsie en bedrog aanklagte
Die afwagtende “geskorste” hoof van die NVG, het Jacob Zuma tot einde Januarie kans gegee om te reageer op die aanklagte van korrupsie en bedrog teen hom. Zuma moet se hoekom hy nie aangekla moet word nie. Dit is ‘n verdere uitstel wat aan Zuma gegee is nadat ‘n soortgelyke uitstel al voorheen toegestaan is…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa erken met sy waarskuwing dat die ANC inherent korrup is
Aspirantpresident Cyril Ramaphosa het die huidige ANC-leier,Jacob Zuma, se voorstel dat die verloorder in die ANC se presidentsverkiesing tweede in bevel moet wees, verwerp. Die voorstel is reeds vroeër deur Zuma gemaak met die byvoeging dat ‘n tweede adjunkpresidentspos geskep kan word. Ramaphosa het intussen gewaarsku dat omkopery van afgevaardigdes nie geduld sal word nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma wil Denel verkoop
Bewerings word gemaak dat die ANC staatshoof, Jacob Zuma, in kontak is met belanghebbendes in Qatar om ‘n beherende aandeel van Denel aan díe land te verkoop. Dit wil ook voorkom of Zuma ook reeds besig is om van die sukkelende staatsentiteite soos Eskom en SAL ontslae te raak. Die minister van verdediging van Qatar,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rand onder druk – Zuma wil klasgelde betaal
Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, weier steeds om die verslag van die Heher-kommissie oor gratis studente onderrig vry te stel. Dit wil trouens voorkom of net drie mense die verslag in hulle besit het, waaronder die 28-jarige aanstaande skoonseun van Zuma. Die betrokke minister het steeds nie die verslag nie. Dele van die verslag wat vroeër..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zumpie neem wraak op vyande met nuutste kabinetskommeling
“Zuma moes homself uitgeskommel het,” sê Julius Malema, leier van die EFF, oor die jongste politieke verwikkeling. “Dit is duidelik ’n konsolidasie van die kaping van die kernkragverkrygingsooreenkoms,” het hy Dinsdag op ’n mediakonferensie in Johannesburg gesê. Malema het pres. Jacob Zuma ook daarvan beskuldig dat hy die kabinetskommeling gebruik het om politieke wraak te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Veroordeelde bedrieër Shaik: ‘Ek sal teen Zuma getuig’
Schabir Shaik, veroordeelde bedrieër en voormalige finansiële adviseur van pres. Jacob Zuma, het ná die president se mislukte appèl Vrydag gesê hy sal teen hom getuig as ’n hof hom dagvaar. Shaik wou Sondag nie veel uitbrei nie, buiten om te sê dat “as ’n hof enige Suid-Afrikaner in ’n lasbrief dagvaar om in die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma se standbeeld op Groot Marico – vermorsing van belastingbetalers se geld
Na maande se debatvoering oor die saak, is ‘n reuse standbeeld van Jacob Zuma onthul op Groot Marico. Hy het die geleentheid self bygewoon. By die standbeeld is ook ʼn boorgat. Die standbeeld en boorgat is ʼn klap in die se gesig van plaaslike inwoners wat maande reeds gebuk gaan onder erge waterprobleme en soms..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma en “Mini- Zuma” kry terugslag
ANC- President, Jacob Zuma, het sy bes probeer om die ontbinding van die Natalse ANC provinsiale uitvoerende komitee te verhoed, maar tydens ‘n spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee vergadering is besluit om nie die appèl teen die ontbinding van die provinsiale komitee te steun nie. Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het beslis dat die komitee moet ontbind..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.