Die TLU is van mening dat die wanfunksionele ANC-regering is aktief besig om die landbousektor oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig aan die versnellende tempo van vernietiging van Suid-Afrika se voedselsekuriteit. Dit volgens mnr. Johan Steyn, Voorsitter: TLU SA Oos-Kaap, na aanleiding van die onthulling dat die regering nie die Wêreld Dieregesondheidorganisasie..
Continue reading…
Wanfunksionele ANC-regime besig om landbou oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig vir die vernietiging van SA se voedselsekuriteit
Enjoyed this post? Share it!
Lindiwe Sisulu wil glo 95% van landbou-waterregte in wittes se besit herverdeel om historiese ongelykhede reg te stel
Lindiwe Sisulu, minister van die nuut saamgestelde departement van menslike nedersettings, water en sanitasie, het tydens haar begrotingsrede gesê dat haar departement aan ’n nuwe Wetsontwerp op Watergebruik wat dié nuwe bedeling moet omskryf, werk. Die aankondiging het vrese laat ontstaan oor ingrypende veranderinge soortgelyk aan die minerale-regte-regimeveranderinge ’n dekade gelede. Volgens Sisulu is dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R200 miljoen droogtehulp geld wat vir KwaZulu-Natal bestem is, het soos mis voor die son verdwyn – Suid-Afrika se boere bevind hulself in ‘n krisis en gevolglik staar ons land se voedselsekuriteit en -ekonomie ook nou ‘n krisis in die gesig
Die VF Plus het met skok en afgryse verneem van die verdwyning van sowat R220 miljoen wat vir droogtehulp in KwaZulu-Natal toegeken is. Dit is nie duidelik hoe die geld verdwyn het nie en die VF Plus eis ‘n dringende ondersoek hieroor sodat die skuldiges aan die pen kan ry. Die droogte het reeds sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Landbousektor gaan die hardste getref word met ‘n verwagte brandstof verhoging van R1,38 per liter vir diesel
Die AA voorspel dat die landbousektor die hardste getref gaan word in Oktober met ‘n verwagte verhoging van diesel van R1,38 per liter. Die landbou sektor is steeds besig om te herstel van die uitgerekte droogte die afgelope jaar. Insetkoste sal styg wat verbruikers pryse sal raak en ook die inflasie koers sal beïnvloed. Oktober..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit blyk dat ANC regime geskrik het vir Trump se Tweet – Wet op gronddiefstal blykbaar vir eers teruggetrek
Die Komitee van Publieke Werke het besluit om die voorgestelde wet op grond onteiening terug te trek, maar slegs totdat die gesamentlike Konstitusionele Hersieningskomitee hul werk voltooi het rondom gronddiefstal. Hierdie is dus maar net ‘n vertragings taktiek en ‘n nuwe wet met meer “tande” sal voorgelê word wat sal toesien dat die grondkwessie vinniger..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondonteiening sonder vergoeding – Onteiening van geld en motors is fopnuus
Dit is “fopnuus” dat daar ook op persoonlike besittings soos motors, geld in bankrekenings en aftreegeld beslag gelê gaan word in die proses van grondonteiening sonder vergoeding, het Vincent Smith, medevoorsitter van die gesamentlike komitee oor grondwethersiening, Vrydag gesê.
Smith het gesê die komitee het bewus geword van ’n Afrikaanse SMS van “vreesaanjaers” wat die ronde doen.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Damme in hande van privaat eienaars dalk onteien
Die regering gaan dit dalk oorweeg om private damme in Suid-Afrika te onteien.
Dit omdat water ’n nasionale bate is wat nodig is om ongelykhede, armoede en werkloosheid uit te skakel en nie ’n duur gebruikersitem moet wees nie, het Nomvula Mokonyane, minister van water en sanitasie, Donderdag op ’n mediakonferensie by die parlement gesê.
Mokonyane het gesê daar is tans 5 125 geregistreerde damme in Suid-Afrika.
Hiervan word sowat 700 deur staatsdepartemente en munisipaliteite beheer, terwyl sowat 4 000 onder die beheer van die landbousektor en 330 onder die beheer van die mynbousektor en nywerhede is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrikaanse Boere gadvol vir ‘gekkeparadys’ oor grond
Die georganiseerde landbou behoort glad nie met die regering te onderhandel oor hoeveel van hul grond afgestaan moet word nie, want voordat boere hulle oë uitvee, kan hulle alles verloor. Só sê ’n groep rebelse boere en verteenwoordigers van boereverenigings in KwaZulu-Natal oor kommersiële landbou-organisasies se pogings tot dusver om hul eiendomsreg te beskerm. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.