Lesufi, wat wel bekend is vir sy diktatoriale anti Afrikaanse uitlatings, het sy plan vir etniese volksmoord deur geforseerde rasse integrasie in skole uitgelê, wat mense se grondwetlike reg tot vrye assosiasie ontneem. Dit is duidelik dat tuiskool of CVO skole die enige pad vorentoe is vir blankes. Die omstrede LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het sy bose plan uitgelê Sondag tydens ‘n persverklaring, toe hy ook aangekondig het dat die graad 1 -klas van 2022 in Gauteng oudergewoonte immuniseringskaarte (nie Covid19 inenting nie) moet voorsien om by skole toegelaat te word.
Wil Diktator Lesufi Blanke Kinders na Lokasie Skole Stuur? Geforseerde Rasse Integrasie Ontneem Ouers van Grondwetlike Reg tot Vryheid van Assosiasie in Gauteng!
Die ander Elana Barkhuizen: 3 jaar na vals aanklagtes oor rassisme, nog GEEN verskoning aan Annel Engelbrecht van Koeitjies en Kalfies Creche van rassistiese Panyaza Lesufi nie!
Annel Engelbrecht, eienaar van die Koeitjies- en Kalfies-creche in Centurion, ly steeds aan die gevolge van ‘n valse rassisme-voorval wat vervaardig is deur ‘n rasende swart moeder wat deur Panyaza Lesufi, die welbekende haat van Afrikaans sprekende skole en LUR vir onderwys in Gauteng, gefabriseer is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gauteng onderwys in chaos gedompel na omstrede Lesufi se planne met plasing van blanke kinders in swart woongebiede
Die omstrede LUR vir Onderwys in Gauteng se planne met die plasing van blankes in swart woongebiede se skole, is ’n algehele mislukking en met nog net vier dae oor, gaan baie kinders nie weet waarheen om te gaan op die eerste skooldag van 2020 nie. Alhoewel Panyaza Lesufi heftig ontken dat dit sy bedoeling..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gauteng-onderwys stuur op ramp af met Panyaza Lesufi terug aan die stuur
Die burgerregtewaghond AfriForum is teleurgesteld in David Makhura, premier van Gauteng, se besluit om Panyaza Lesufi vir ’n tweede termyn as LUR vir onderwys in Gauteng te herroep nadat Lesufi aanvanklik as LUR vir finansies en e-regering in Gauteng sou optree. Lesufi maak geen geheim daarvan dat hy Afrikaanssprekendes minag en Afrikaanse skole teiken nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lesufi gaan 14 000 leerders gestrand laat – Het die LUR van Onderwys Panyaza Lesufi werklik die beste belange van ons kinders op hart? – Die jongste optrede van departement is teenstrydig met die Grondwet wat dit duidelik stel dat elke persoon die reg tot basiese onderrig het
Die VF Plus het met skok kennis geneem dat Gauteng se departement van onderwys vandag aangekondig het dat kinders wat nog nie plek in skole het nie, slegs tot komende Vrydag die geleentheid het om die departement se aanbod vir plasings te aanvaar. “Die dreigement dien as bewys dat Panyaza Lesufi as LUR vir onderwys,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaanse skole moet nou die gevolge dra van die onderwysdepartement se swak beplanning en word gedwing om in 2019 Engelse leerders te onderrig
Swak beplanning van die Gautengse onderwysdepartement kan toegeskryf word hoekom Afrikaanse skole nou gedwing word om leerders by skole toe te laat wat in Engelse onderrig moet ontvang, nes die geval by Hoërskool Overvaal, Vereeniging aan die begin van die jaar. Volgens die Skole Ondersteuning Sentrum (SOS) is hul bewus van ’n hele paar Afrikaanse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe skool van R249 miljoen steeds nie in gebruik
ʼn Skool vir leerlinge met spesiale behoeftes wat teen ʼn bedrag van R249 miljoen gebou is en reeds in verlede jaar gereed was vir gebruik, staan steeds leeg terwyl die leerlinge wat die skool moet gebruik tans in ʼn pakhuis gehuisves word. Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het aangekondig dat die skool vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lesufi in ‘n hoek gedruk en weier om vrae te beantwoord aangaande Afrikaanse skole
Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het tydens ‘n sitting van die Gautengse wetgewer geweier om ‘n vraag van die VF Plus te neem of te antwoord. Dit het plaasgevind tydens die begrotingsdebat van die departement van onderwys. Die LUR het gespog dat ‘n totaal van 43 nuwe skole in Gauteng gebou is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Siestog, hy voel te nagekom – LUR vir Onderwys in Gauteng skree rassisme oor ‘n pop
‘n Pop wat die omstrede LUR vir Onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, uitbeeld, word nou ook as ‘n rasse-aanval beskryf, met die gevolg dat alle radikale groepe weer op die anti-blanke wa geklim het.
Lesufi sê hy sal eerder allerhande name genoem word as om toe te kyk en niks te doen aan “die onreg van die verlede nie.”
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatskole in Gauteng sal met minder onderwysers moet klaarkom in 2018
Talle staatskole in Gauteng sê hulle is pas ingelig hulle gaan aanstaande jaar met aansienlik minder onderwysers moet klaarkom as waarvoor hulle begroot het. Een skoolhoof het vir Rapport gesê sy skool gaan volgens die departement van onderwys se jongste postoedeling, wat ’n week voor die skoolvakansie aan hom oorgedra is, in 2018 sewe poste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lesufi dryf eie agenda teen Afrikaans kamstig om “apartheidspraktyke” uit te wis
Die minister van basiese onderwys se antwoorde op parlementêre vrae het opnuut onderstreep dat Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, ʼn agenda van sy eie dryf wat gemik is teen Afrikaanse skole in dié provinsie. So sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Alberts sê die minister, Angie Motshekga, het ook bevestig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lesufi besig met ‘n heksejag – teister Afrikaanse skole in Gauteng provinsie
Die VF Plus in Gauteng sê die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, moet ophou om Afrikaanse skole in die provinsie met swepe te slaan. Dit volg op die jongste voorval waar die LUR die Laerskool Danie Malan in Pretoria-Noord aanvat in die media en op sosiale media oor die skool se taalbeleid. Skynbaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.