Wie is die dier? ‘n Mens moet jouself afvra wie dit moet wees wat agter die tralies in die dieretuin in Bloemfontein moet wees, wanneer hulle weerlose, vasgevange diere van honger laat doodgaan, terwyl hulle self die regstellende aksie se soustrein ry, en die belastingbetaler kaal beroof! Ja, dit is harteloos en wreed, maar dit word geïgnoreer, want dit is Mandela se “reënboognasie” wat niks verkeerd kan doen nie, en word aanbid, en kragtig verdedig, deur gebreinspoelde liberale en massamedia wêreldwyd!
Continue reading…
#TheAfricanWay: DBV Vind Vyf Diere Wat van Honger Gevrek het in ANC se Bloemfontein Dieretuin! Geen Kos in Sig Terwyl die Skuim die BBBEE Soustrein Ry!
Enjoyed this post? Share it!
ANC-beheerde Mangaung-munisipaliteit wat met R767 miljoen waterskuld sit kan egter R1,7 miljoen per voertuig betaal vir 3 luukse Audi Q7 motors
Mangaung-metro in Bloemfontein het so pas ’n transaksie beklink vir drie luukse Audi Q7 motors wat belastingbetalers R1,7 miljoen elk uit die sak gaan jaag. Dit terwyl die munisipaliteit sukkel om sy waterskuld van R767 miljoen te delg. Hierdie inligting het navore gekom na ’n anonieme Bloemfonteinse sakeman die drie luukse voertuie by ’n motorhandelaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC se onvermoë om hulpbronne te bestuur, dra by tot Mangaung-waterkrisis – inwoners se eiendomme is dae lank oorstroom met rioolwater omdat rioolpype lek, maar nie reggemaak word
So sleg gaan dit aan hulpbronne in die Mangaung-metro dat daar tans slegs vier voertuie in die hele metro beskikbaar is om aandag te skenk aan waterprobleme soos lekkasies. Dit het aan die lig gekom nadat die VF Plus vandeesweek ‘n vraag oor die onderwerp aan die burgemeester, me. Olly Mlamleli, en die stadsbestuurder, adv…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse departement van openbare werke betaal buitensporige bedrag van R2 miljoen per maand aan kantoorruimte
Die Departement van Openbare Werke het onlangs ’n tender vir nege jaar en 11 maande van 1 Mei 2019 aan die maatskappy Afriblaxe Projects toegeken. Die tender is vir die huur van die Bloemfontein Lifestyle Centre, ook bekend as die Chinese Mall, waarvan die ruimte nou ten duurste vir kantoorruimte vir regeringsamptenare gehuur word. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC is verantwoordelik vir munisipale chaos, ineenstorting van infrastruktuur asook watertekorte in SA
Die grootste enkele rede waarom inwoners in munisipale gebiede watertekorte ervaar, is die wanordelike stand van munisipaliteite landwyd en veral dié onder ANC-bestuur wat nie hul waterrekeninge betaal nie. Die minister erken self die probleem lê deels by die ineenstorting van infrastruktuur. Dit is jammer sy erken nie ook dat dit die skuld van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rommelstatus wink vir Mangaung Metro met laste wat bates oorskry; amptenare ontvang ruim salarisse en selfoon toelae, terwyl vlak van dienslewering swak vertoon
Die ANC-beheerde Mangaung Metro staar rommelstatus in gesig ná die graderingsagentskap Moody’s aangedui het verdere afgradering word oorweeg indien die metro nie dringend sy huishouding in orde kry nie. Die metro is in effek reeds bankrot met laste wat bates met bykans R1 miljard oorskry en met meer as R6 miljard uitstaande diensteskuld. Moody’s het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Storm bars los in Bloem omdat Bloemfonteinse dieretuin na bewering nie vir al die diere kan sorg en hul honger ly
’n Emosionele storm het die naweek in Bloemfontein losgebars omdat van die diere van die Bloemfonteinse dieretuin na bewering nie genoeg kos gehad het nie. Die versekering is intussen gegee dat al die diere genoeg kos het en Sondag lekker geëet het. Die drama het ontstaan nadat Cobus van Wyk, voorsitter van die Vriende van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bloem-dieretuin dalk binnekort gesluit weens verwaarlosing
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Bloemfontein is gereed om met die nodige regsproses te begin om die dieretuin in die stad te laat sluit. Die sluiting het nodig geword weens die haglike toestande waarin diere aangehou word, sê Reinet Meyer, senior inspekteur van die DBV in die stad. Sy het Donderdag ’n finale waarskuwing aan Mahoholi..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot Mangaung-metro het nie geld vir dienslewering nie, maar kan R4,5 miljoen blaas tydens fees
Ondanks versekerings dat die bankrot Mangaung-metro geen geld vir die Macufe-fees gee nie, het Netwerk24 betroubaar verneem dat R4,5 miljoen aan die organiseerders betaal is. Olly Mlamleli, uitvoerende burgemeester, het glo die afgelope week ’n tjek van R4,5 miljoen aangevra vir betaling aan die maatskappy C-Squared. C-Squared reël jaarliks die Mangaung Arts and Cultural Festival..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bloemfontein se erfenisbates in sy kanon in, net soos sy berugte Munisipaliteit
Die vervalle stadsaal van Bloemfontein dien as ‘n voorbeeld van die toestand waarin Mangaung se metro-munisipaliteit homself bevind. So sê VF Plus raadslid, Devar Smit. Dit was gister ‘n jaar sedert die stadsaal tydens gewelddadige stakings deur die Suid-Afrikaanse Munisipale-Werkersunie (Samwu) afgebrand is. Beloftes van herstel- en restourasiewerk deur die uitvoerende burgemeester van Mangaung, me…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Burgemeester van Bloem sit sonder ampsmotor na balju beslag daarop lê
Olly Mlamleli, burgemeester van die Mangaung-metro, se ampsmotor, ’n pikswart BMW X5 met registrasienommer FWG 393 FS, waarop die balju beslag gelê het. Dit het reg langs die parkeerplek van die speaker se motor in die parkeergarage onder die Bram Fischer- munisipale gebou geparkeer gestaan.
Die balju het Donderdag beslag gelê op Olly Mlamleli, uitvoerende burgemeester van die Mangaung-metro, se luukse ampsmotor, twee platskerm-TV-stelle van haar kantoor en 100 kantoorstoele van die metro weens uitstaande skuld aan ’n kontrakteur.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bloemfontein Munisipaliteit spandeer R36 000 aan gebottelde water – sukkel egter om sy waterrekening te betaal
Terwyl die Mangaung-metro sukkel om sy waterrekening van meer as R350 miljoen by Bloem Water te betaal, het Netwerk24 ’n faktuur in sy besit waaruit dit blyk dat sy voorkeuraankope-afdeling peperduur botteltjies drinkwater vir vergaderings aankoop. Volgens die faktuur is 240 bottels drinkwater teen altesame R36 000 aan die metro gelewer. Dit beteken elke 500..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.