Cyril Ramaphosa het Donderdag in die Nasionale Vergadering (NV) in reaksie op op dr. Pieter Groenewald, se vraag aan hom gesê dat hy veroordeel plaasmoorde net soos die moord op enige ander Suid-Afrikaner, maar glo daar moet verby etnisiteit gekyk word omdat elke lewe gelyke waarde het Hy wys daarop dat hy reeds in November..
Continue reading…
Cyril sê hy veroordeel plaasmoorde net soos ander moorde, maar hoekom doen hy dan niks daaromtrent?
Enjoyed this post? Share it!
Tog sien die ANC-regime dit nie as ’n krisis! – Toename en brutaliteit van plaasaanvalle in SA styg 60% tussen 1999- 2019
Plaasaanvalle styg met 60% oor afgelope dekade – TLU SA stel halfjaarlikse landbou-misdaadsyfers bekend TLU SA is uiters bekommerd oor die toename in en brutaliteit van plaasaanvalle in Suid-Afrika, met ‘n toename van 60% net oor die afgelope dekade. Dié statistiek is vandag tydens die organisasie se aankondiging van syfers oor plaasaanvalle en -moorde bekendgemaak…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
In Wes-Kaap word daagliks meer as 10 mense vermoor, net in Mei alleen het 331 mense omgekom a.g.v. moord
Meer as tien mense word daagliks in die Wes-Kaap vermoor. Net in Mei was daar sowat 331 moorde teenoor die 304 mense wat in Mei verlede jaar in die provinsie vermoor is, sê Alan Winde, nuwe premier van die Wes-Kaap. Die syfers is deur ’n eenheid van forensiese dienste verbonde aan die Wes-Kaapse departement van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dramatiese styging in moorddadigheid neem toe in SA, gemiddeld 53 moorde per dag word nou gepleeg, met bykans 20 000 moorde jaarliks
Die moorde in Suid-Afrika is aan die toeneem, en behalwe vir meer plaasaanvalle is daar oor die algemeen meer voorvalle aangemeld. In die afgelope maand het die syfer skerp gestyg, en word daar nou gemiddeld 53 moorde per dag gepleeg. Die dramatiese styging word deur misdaad deskundiges beskryf as angswekkend, en die hoofrede waarom die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Trane loop by Muur van Herinnering monument waar 2 634 name van vermoorde plaasmense se name op gegraveer is
Die “moordmuur” naby Bothaville in die Vrystaat moes vanjaar uitgebou word vir boere en plaaswerkers wat al vermoor is. Die Muur van Herinnering, ’n monument wat elke jaar op die Nampo-oesdag se terrein nuwe name bykry, het vanjaar 2 634 mense se name op die suile gegraveer gehad. Elke provinsie het ’n suil of steen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swaarste Straf Moontlik Vir Brutale Rohde
Terwyl die media en Suid-Afrika gehoop het dat die wrede en skeinheilige vroue moordenaar kry wat hom toekom is die vonnis hoer as verwag. Die maksimum vonnis is gewoontlik 15 jaar en vanoggend is the vonnis oplegging n openbaring dat sommige dinge in Suid Afrika nog reg werk. Die effektiewe 20 jaar tronkstraf was met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvalle en Plaasmoorde statistiek vir Januarie 2019: 36 plaasaanvalle en 4 plaasmoorde vind plaas
In Januarie 2019 het daar 36 Plaasaanvalle plaasgevind en 4 plaasmoorde. Die gemiddelde ouderdom van slagoffers is 53 en die oudste slagoffer was 84. In Januarie was Woensdae die gevaarlikste tye met die meeste (25%) aanvalle wat op die dae plaasvind. 48% van alle aanvalle vind dan ook plaas in die nag tussen 24:00 en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele standaarde! – Swartman wat ‘n koelbloedige moord pleeg op blanke man kry R5000 borgtog, maar Doodskis 2 wat swart kabeldief in kis druk word borgtog geweier, hoe de hel werk dit?
Die land is in rep en roer nadat ’n video greep op sosiale media versprei is waar daar uitgebeeld word hoedat ’n swart man koelbloediglik ’n wit man vermoor. Wat die situasie nog erger maak is dat die man tans op borgtog vrygelaat is vir ’n skamele R5000 en dit binne die tydperk van 3..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terroriste val man en vrou aan op plaas in Porteville, barbare nou opsoek vir klag van poging tot moord en seksuele aanranding
Die polisie in Porterville in die Wes-Kaap ondersoek ’n klag van poging tot moord en seksuele aanranding ná ’n aanval Sondagaand op ’n plaas in die omgewing van De Tuine. Luidens inligting wat op ’n plaaslike veiligheidsgroep gedeel is, en waar boere Sondagaand gevra is om te help om die verdagtes aan te keer, het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boek oor Tsafendas is nog ’n aanslag teen apartheid – Hoekom nou?
Die boek deur Harris Dousemetzis, The man who killed apartheid, wat so pas verskyn het, is volgens nuusberigte “verbind tot die waarheid”. Hierdie sogenaamde onthulling is egter alles behalwe die waarheid. Van die eerste oomblik af na die moord op dr HF Verwoerd op 6 September 1966 in die Volksraad in Kaapstad, is in verskeie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
President jakker die wêreld vol ten tye wat geweld, betogings, moord, stakings aan die order van die dag is en SA se skuldlas al hoe groter raak
Munisipale en stadsrade se skuld aan Eskom is in ‘n opwaartse spiraal met die jongste syfers van R17 miljard teen die einde van September. Dieselfde patroon word gevind by die onderskeie water rade waar weinig vordering gemaak word met skuld invordering. ‘n Klomp aanbevelings is gemaak maar geen besluit is nog geneem nie en ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Selfs om inkopies te doen, is deesdae ’n risiko in SA – Bejaarde blanke man met krat doodgeslaan ten aanskoue van kliënte by Shoprite
‘n Bejaarde man is vanoggend ten aanskoue van kliënte by Shoprite in Lydenburg, De Qlerkstraat doodgeslaan. Die moord het net na 08:00 by die supermark plaasgevind. Die voorval het gebeur kort na die verdagte glo brood met ‘n trollie by die aflaaipunt van die winkel uit gestoot het. Die oorledene, wat intussen as Rick Lovelock..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.