’n Spesiale Ondersoek Eenheid ondersoek nie minder as elf kontrakteurs wat daarvan verdink word dat hulle die kragvoorsiener met miljarde Rand beroof het. Die kontrakteurs het Eskom met R130 miljard besteel tydens die oprigting van die twee nuwe kragsentrales, Medupi en Kusile asook die Ingula kragsentrale. Uit die sogenaamde “binnekringe” word beweer dat Eskom besteel..
Continue reading…
Tydens ANC-regime is Eskom met nagenoeg R500 miljard besteel, wat deels verklaar waarom Suid-Afrika in so ’n groot finansiële gemors is – of die skuldiges aan die pen gaan ry is egter ’n raaisel
Enjoyed this post? Share it!
Beurtkrag het ’n spoor van verwoesting gelaat in Suid-Afrika, ekonomie is nog verder verswak met minstens R10 miljard – Dit behoort ’n duur les te wees vir Ramaphosa regering
Die vyf dae van beurtkrag van verlede week het ’n spoor van verwoesting gelaat in Suid-Afrika, en behoort ’n duur les te wees vir die Ramaphosa regering. Dit was ’n week waarin transformators ontplof het, waartydens toerusting in woonhuise en nywerhede beskadig is, substasies is bykans onherstelbaar beskadig en die swak ekonomie is nog verder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom is glo tegnies bankrot en sy R420 miljard skuldlas maak tans 15% van die land se skuld uit – ANC het baie om te verduidelik aangesien hierdie sukkelende staats entiteit in die apartheidsbewind hoogs suksesvol en operasioneel was
Die Portefeulje Komitee van Openbare Ondernemings het tydens die aanhoor van die verslag van die Departement van Openbare entiteite gehoor dat Eskom “tegnies bankrot” is. Eskom sal teen die huidige projeksie teen April 2019 nie meer voort bestaan nie. Die kragvoorsiener se R420 miljard skuldlas maak tans 15% van die land se skuld uit en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kragskok wink indien Nersa Eskom sy sin gee – Nasionale kragvoorsiener eis 45% verhoging van tariewe – Nou moet belastingbetalers opdok vir staatsinstelling se onbevoegheid
Te midde van vrese dat beurtkrag teen volgende week weer Suid-Afrikaners se voorland is wanneer die meeste fabrieke en ander groot kragverbruikers hul werk hervat, word verbruikers vanjaar ook deur skerp tariefverhogings in die gesig gestaar. Eskom vra ’n verhoging van 15% per jaar oor die volgende drie boekjare in sy veeljarige tariefaansoek. Kragtariewe kan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom misluk as kragvoorsiener, beurtkrag en onopgeleide werkers dra by tot die swak funksionering
Die beweerde swaar diens koste wat verdubbel het binne die bestek van ’n enkele jaar, wat tot R45 miljard geklim het is die rede waarom Eskom as kragvoorsiener misluk. Met die 90% van elektrisiteit wat deur Eskom in die land voorsien word, en die dramatiese koste styging, is Eskom diep in die rooi by die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom beplan om verliese van korrupsie te verhaal deur u tariewe te verhoog om meer as R66 miljard te verhaal, maar u sal steeds beurtkrag hê aangesien daar geen steenkoolreserwes is
Ten spyte van massiewe korrupsie, ondoeltreffendheid en onreëlmatige uitgawes, toon die staats entiteit Eskom steeds ‘n winsgrens van meer as R20 miljard voor die tydperk van RCA eise van 2013 tot 2016. ‘n Mens kan maar net wonder en bespiegel waarheen al daardie winste gegaan het en die instansie weereens ‘n reddingsboei moes kry om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sjina se R33 miljard “geskenk” aan Eskom laat wenkbroue lig
Sy “geskenk” van R33 miljard aan Eskom word gesien as ‘n deurbraak vir beleggings in die land. Die langtermyn lening moet egter uiteindelik terug betaal word, waarskynlik teen rente, en daardie som word nie gemaak nie. Die aankondiging volg kort op die verslag dat die entiteit ‘n netto verlies van R2,3 miljard gemaak het in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
China leen miljarde rande aan Eskom – Hopelik is dit nie vir salaris verhogings nie!
Eskom het Dinsdag ʼn $2,5 miljard leningsooreenkoms (ongeveer R33 miljard) met die China Development Bank onderteken. Hierdie lening sal die nasionale kragvoorsiener help om ʼn paar gate in sy balansstaat toe te stop. Uitvoerende hoof van Eskom, Phakamani Hadebe, het gesê die leenooreenkoms is “strategies” vir die Eskom, beide in terme van belegging en kapitaalgroei…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brown weier om te bedank – is glo nie alleen verantwoordelik vir Eskom gemors
Buiten die onvermoë van sekere ministers om vrae te antwoord is ander so dikvellig dat hul weier om verantwoordelikheid te aanvaar as daar probleme opduik. Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, het gesê dat sy nie alleen verantwoordelik is vir die Eskom gemors nie. Sy erken daarmee dus dat sy wel verantwoordelik kan wees..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom: Skokgetuienis oor Zuma, Myeni en Gupta-broer se inmenging
Zola Tsotsi, voormalige voorsitter van Eskom se raad, het Woensdag vir pres. Jacob Zuma en Dudu Myeni, voormalige voorsitter van SAL, die staatsbeheerde lugdiens, geïmpliseer in inmenging by Eskom. Tsotsi het voor die parlementere ondersoekkomitee getuig oor aantygings van staatskaping by Eskom. Tsotsi het gesê ná die aanstelling van nuwe raadslede in 2015 het daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.