Tydens ANC-regime is Eskom met nagenoeg R500 miljard besteel, wat deels verklaar waarom Suid-Afrika in so ’n groot finansiële gemors is – of die skuldiges aan die pen gaan ry is egter ’n raaisel

Beurtkrag het ’n spoor van verwoesting gelaat in Suid-Afrika, ekonomie is nog verder verswak met minstens R10 miljard – Dit behoort ’n duur les te wees vir Ramaphosa regering

Eskom is glo tegnies bankrot en sy R420 miljard skuldlas maak tans 15% van die land se skuld uit – ANC het baie om te verduidelik aangesien hierdie sukkelende staats entiteit in die apartheidsbewind hoogs suksesvol en operasioneel was

Kragskok wink indien Nersa Eskom sy sin gee – Nasionale kragvoorsiener eis 45% verhoging van tariewe – Nou moet belastingbetalers opdok vir staatsinstelling se onbevoegheid

Eskom misluk as kragvoorsiener, beurtkrag en onopgeleide werkers dra by tot die swak funksionering

Eskom beplan om verliese van korrupsie te verhaal deur u tariewe te verhoog om meer as R66 miljard te verhaal, maar u sal steeds beurtkrag hê aangesien daar geen steenkoolreserwes is

Sjina se R33 miljard “geskenk” aan Eskom laat wenkbroue lig

China leen miljarde rande aan Eskom – Hopelik is dit nie vir salaris verhogings nie!

Brown weier om te bedank – is glo nie alleen verantwoordelik vir Eskom gemors

Eskom: Skokgetuienis oor Zuma, Myeni en Gupta-broer se inmenging