’n Multi-miljoen rand projek wat glo ontwikkel gaan word na aan die grens met Mosambiek, het vrae laat ontstaan en verskeie kenners het reeds die wenkbroue gelig dat dit weer tot nog ’n mislukking gaan kom. Met die spoor en pad verbindings tot hulle beskikking as deel van die vereiste infrastruktuur, word dit glo gesien..
Continue reading…
Nuwe multi-miljoen projek vir Oos-Tvl. laat wenkbroue lig – Tot dusvêr misluk al die ANC-regimes se projekte en kos belastingbetalers miljoene
Enjoyed this post? Share it!
12 Munisipaliteite in Oos-Transvaal staan onder verdenking vir wanbestuur en korrupsie – R2 miljard se uitgawes onregmatig verkwis
Die Zondo Kommissie wat die regering miljoene rand uit die staatskas laat opdok, moes nou sy fokus verskuif na die Oos-Transvaal om getuienis aan te hoor van korrupsie en Staatskaping in entiteite wat aan die staat behoort. Dit lyk of korrupsie in vele munisipaliteite in die provinsie sowel as wanbestuur en wanadministrasie aan die orde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oos-Transvaalse dorpie Kriel gaan gebuk onder geweldige lugbesoedeling weens Eskom steenkool kragstasie
Die Eskom aanleg by Kriel in die Oos-Transvaal is nou die kragsentrale wat die tweede meeste lugbesoedeling met swaeldioksies veroorsaak. Die Oos-Transvaalse platteland gaan gebuk onder die geweldige lugbesoedeling wat deur Eskom se steenkool kragsentrales veroorsaak word, waarvan die Kriel aanleg een van die grootste sondebokke is. Die besonderhede oor Kriel is pas vrygestel na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ondanks politieke onsekerheid en terwyl SA in armoede gedompel is, spog Ramaphosa met R500 000 boran -stoetbul
Bewerings word gemaak dat die ANC president, Cyril Ramaphosa, ʼn obsessie het met beeste vir sy groot plaas in die Oos-Transvaal en gevolglik het sy plaasbestuurder glo die veiling bygewoon om die bul te koop. Na verneem word is ʼn Boran stoetbul teen die rekord bedrag van R500,000 aangekoop en is glo na sy oos-Transvaalse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OTM misdaad neem toe – Gauteng die hoogste met 36% en Oos Transvaal met 17%
Die SA Bank Risiko Inligtings Sentrum het so pas hul statistiek bekend gemaak rondom misdaad in 2018. In die verslag word digitale misdrywe, kaart bedrog en gewelddadige misdade in die Bank sektor uitgelig. Kategorieë wat uitgelig word is OTM aanvalle, geassosieerde roof en bank rooftogte. OTM’s is die teiken waar kriminele metodes soos plofstof gebruik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oos-Transvaalse boer sê dat ANC-regering jammer sal wees as hul beplan om sy grond sonder vergoeding te neem
Die ANC regering van Cyril Ramaphosa sal baie jammer wees as hulle sou besluit om die grond van ’n boer van Oos-Transvaal sonder vergoeding te neem. Die boer wat verkies om anoniem te bly, het besluit dat hy sal sorg dat die plaas se waarde drasties daal as die regering besluit om sy grond te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa kry waarskuwing dat Oos-Transvaal ’n tydbom is wat enige oomblik kan ontplof in die gesig van die ANC
Die Oos-Transvaal is ’n tydbom wat enige oomblik kan ontplof in die gesig van die ANC, is die waarskuwing wat aan die president, Cyril Ramaphosa oorgedra is. Die sogenaamde Umkhonto we Sizwe Raad in die provinsie waarsku glo dat bedrog en ander onwettige bedrywighede plaasvind in verskillende ANC takke. Die Raad het ook in ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oos-Transvaal verkiesingsveldtog: Stem ANC en jy kry ’n huis, en in een geval is sommer ‘n bed, toilet en stoof ook belowe
Die ANC is besig met hul 2019 verkiesings veldtog en die 2de in bevel, David Mabuza, het in Oos Transvaal kiesers belowe dat hulle, die ANC, sal sorg dat inwoners ‘n huis kry. In een geval is sommer ‘n bed, ‘n toilet en ‘n stoof belowe. Nou ja daar is diegene wat die beloftes glo..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Absurde situasies word daagliks meer en meer in ons reënboog land – belastingbetaler gaan meer moet opdok vir standbeeld van terroris aangesien dit nie werklik ‘n mooi weergawe van Mandela is
Die R8,2 miljoen se standbeeld van Nelson Mandela buite die Victor Verster gevangenis moet nou “herstel” word aangesien die standbeeld nie werklik ‘n mooi weergawe van Mandela is nie. Volgens Oos Transvaal se premier is daar verskeie gebreke aan die standbeeld en mense “herken” nie die regte Mandela nie. Nou moet daar nog meer geld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gewapende wagte ontplooi by Oos-Transvaalse hospitale
Die vroeëre berig oor die verslegting of selfs ineenstorting van die land se gesondheidsektor is verder belig met die aankondiging dat Oos-Transvaal se hospitale en klinieke nou gewapende wagte gaan kry om die veiligheid van personeel en pasiënte te verseker.
Dit volg na ‘n klomp rooftogte by van die fasiliteite.
Die koste verbonde aan die ontplooiing van die wagte is nog nie bereken nie.
Foto: Ter illustrasie
Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verkiesing van nuwe ANC premier in Oos-Transvaal eindig op in ‘n skietery
Tydens ‘n streekvergadering van die ANC in Oos-Transvaal het gevegte uitgebreek onder partylede en in ‘n skietery is ‘n oud lid van Umkhonto weSizwe glo deur ‘n ANC jeuglid doodgeskiet.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Paaie in Oos-Transvaal is beroerd – wat anders kan ons verwag van die ANC-regime?
Die Departement van Openbare Werke, Paaie en Vervoer meld dat daar ‘n enorme agterstand is in die instandhouding en opgradering van paaie in die Oos-Transvaal.
Die nommerplaat kenteken vir die provinsie is afgekort MP wat dalk suggereer dat daar M(oe..e)P(otholes) is in die paaie, spot inwoners.
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.