#WhiteLivesDoNotMatter – ‘n Blanke man is gister van agter met ‘n baksteen aangeval, terwyl die swart aanvaller se makkers dit verfilm het, en gelag het toe die wit ou neerval. Hulle het toe die video van die aanval met die hutsmerk #WhiteLivesDoNotMatter, gevolg deur BlackLivesMatter, getwiet! Terwyl hierdie haatlike voorval in die VSA plaasgevind het, is dit in SA niks nuuts dat swartes so gevoelloos, wreed en rassisties is met hul barbaarsheid teenoor die minderheids blankes in SA nie. Dit is die monsters wat die hoofstroom media geskep het, en beskerm, en hierdie verslag hieronder is ‘n paar van hul slagoffers hierdie week. Daar is ‘n patroon in hierdie misdade wat die hoofstroom hul bes doen om te kamoefleer. Stel U egter voor dat hierdie geweld deur wit mense teenoor swart mense in Suid-Afrika gepleeg word, die groot verontwaardiging sou SA tot die grond toe verbrand, en dit sou binne sekondes oral op CNN en alle ander internasionale TV-netwerke wees!
Continue reading…
Verslag oor Slagoffers van Swart op Wit Geweld in SA! Misdade wat die Hoofstroommedia Wêreldwyd Doelbewus Ignoreer!
Enjoyed this post? Share it!
Gee NASPERS Jou DSTV, Takealot of News24 Data aan die ANC Regering? Hulle Doen Dit in China! Is NASPERS ‘n Immorele Korporasie?
NASPERS en sy aandeelhouers is onkant gevang met ‘n belang van 31% in die Duiwel se werk. Moet of sal NASPERS Tencent nou verkoop? Sal aandeelhouers ‘n morele standpunt inneem? Sal hoofstroommedia in SA nou joernalistiek doen eerder as om net soos megafone vir die ANC-party op te tree, soos in China? Uiteindelik, danksy Trump, weet die wêreld dat NASPERS ‘n onsedelike onderneming is wat bereid is om met die duiwel te handel vir wins. Terwyl die meeste aandeelhouers van NASPERS gekies het om SAUK Nuus se berigte hieroor te ignoreer, oor die regulatoriese gehoorsaamheid van NASPERS aan die Chinese Kommunistiese Party, wat alle Chinese maatskappye beheer, kan hulle dit nie langer ignoreer nie, en het hulle ‘n duidelike keuse om te maak: verkoop of trek wetend voordeel uit menseregte skending, massa sensuur, skending van privaatheid deur massa spioenasie en datavaslegging, en Chinese kommunistiese wêreld oorheersing. Maar, daar is egter groter vrae wat Suid-Afrika moet beantwoord…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Wie Hou Mag in SA? ‘n Skaduwee Regering Wat deur die ANC se Bevelraad en Polisie Bestuur Word – SA se eie CCP?
#SACCP – Word kommunistiese totalitêre strukture in die geheim ingestel as ‘n skaduwee-parallelle regering in Suid-Afrika? Nkosazana Dlamini-Zuma (NDZ) praat in die parlement oor die implementering van streeksbevelrade, maar die video van die Gautengse polisiehoof onthul dat dit reeds bestaan en dat “nul verdraagsaamheid” deur die SAPD afgedwing moet word! Wat is ‘n streeksbevelraad? ‘n Skermskoot het ook aan die lig gebring dat Georganiseerde Misdaadeenhede nie toegelaat word om plaasaanvalle en moorde te ondersoek nie – waarom dié opdrag as “Daar geen plaasmoorde in Suid-Afrika is nie”?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die #GeorgeFloyd Geleentheid om VSA te Verander na ‘n Sh*thole soos SA, met Misdaad, Moord, Korrupsie, Konsumerisme & Kommunisme!
Die afrikanisering van Amerika: dit is maklik om te sien dat die linkse onluste wat tans in die VSA woed, meer te make het met die feit dat dit ‘n verkiesingsjaar is, en die hopelose Demokraat se laaste poging om mag weer te probeer steel, as wat dit te doen het met werklike simpatie of woede oor George Floyd, ‘n swart porn akteur, hoog op ‘n konkoksie van onwettige dwelms, wat inhegtenisneming teengestaan het, en wat per ongeluk deur ‘n blanke polisieman verwurg is, saam met wie hy ‘n dekade lank as ‘n “bouncer” gewerk het by ‘n plaaslike klub. Kommuniste sal egter nooit ‘n goeie krisis laat tot niet gaan in die strewe om die VSA na Suid-Afrika te verander nie, waar misdaad, korrupsie, moord en “bling” die orde van die dag is!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vioolsdrif stel nuwe rekord temperatuur op met 54°C, die hoogste temperatuur meting ter wêreld
Suid-Afrika gaan gebuk onder een van sy ergste hittegolwe en sal eers teen Woensdag omdraai na meer leefbare klimaatstoestande.
Wetenskaplikes skryf die hitte deel daaraan toe dat dit kenmerkende verskynsels is van aardverwarming wat voortaan al meer ondervind sal word.
Die Noord-Kaap, waar die droogte die ergste in dekades is, het dele nuwe rekord temperature gehad, en was die rekord verlede week op 50,1 grade Celsius geregistreer, en Vioolsdrif het Sondag ’n nuwe rekord opgestel met 54% wat die ergste is ter wêreld.
Vioolsdrif is naby die grens met Namibië geleë, en die temperatuurmeting is volgens internasionale standaarde gedoen, en word nou as die hoogste temperatuur ter wêreld geag.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa op bedel sending in Londen in poging om bankrot gesteelde SA te red van ekonomiese ondergang
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa is op ’n bedel sending na Londen in ’n poging om die bankrot Suid-Afrika se ekonomiese ondergang te voorkom. Die besoek is ’n uitvloeisel van die onlangse afspraak net die Presidensiële Ekonomiese Adviesraad wat glo uit deskundiges saamgestel is en aanbeveel het dat die ANC president in die buiteland..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe Wêreldorde se Plan vir Suid-Afrika – Die nare werklikheid
Die Nasionale Party se apartheidsbeleid, veral na die koms van Hendrik Verwoerd, was nie net ‘n doring in die vlees van die destydse VVO (vandag die VN) en die Wêreldraad van Kerke nie, maar ook ‘n ernstige struikelblok en versperring in die pad van die NWO-aanhangers se einddoel. Dit het die vrymesselaars net mooi ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kenners kap Zulu koning na hy sy neus probeer insteek by aangeleenthede van die staat onder andere die anti-massa immigrasie geweld
Kenners van die Suid-Afrikaanse grondwet sê dit is opvallend, maar ongevraag dat die Zoeloe koning Goodwill poog om invloed uit te oefen op aangeleenthede van die staat. Zwelithini was blykbaar gewalg omdat hy nie eers genader is voordat die Minister van Polisie met hostel bewoners se leiers in gesprek sou tree nie. Dit is duidelik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hier kom nog groot marakas! – Brics-bank sluit ooreenkoms met Eskom vir $180 miljoen lening – sal Eskom die geld ooit kan terug betaal?
‘n Ooreenkoms vir ’n lening van $180 miljoen is Maandag in Kaapstad tussen Eskom en die Brics-bank op dié bank se vierde jaarlikse byeenkoms onderteken. Die bank, wat as die Nuwe Ontwikkelingsbank (NDB) bekend staan, is ’n multilaterale ontwikkelingsbank wat tussen Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika (die sogenaamde Brics-lande) geskep is. Die bank se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swaarste Straf Moontlik Vir Brutale Rohde
Terwyl die media en Suid-Afrika gehoop het dat die wrede en skeinheilige vroue moordenaar kry wat hom toekom is die vonnis hoer as verwag. Die maksimum vonnis is gewoontlik 15 jaar en vanoggend is the vonnis oplegging n openbaring dat sommige dinge in Suid Afrika nog reg werk. Die effektiewe 20 jaar tronkstraf was met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.