Die ANC regime het stelselmatig oor twee dekades, Suid Afrika se soewereine bates en geld in hul eie privaat sakke oorgedra, en die staatsentiteite verander na ashope!
Potgooi: Die ANC het Stelselmatig oor Twee Dekades, Suid Afrika se Soewereine Bates en Geld in hul eie Privaat Sakke Oorgedra!
Seks skandaal ruk ANC – Gwede Mantashe betaal glo R70 000 om sy seks eskapades te verdoesel
Die berigte swerf nie net in die ANC se parlementêre geledere rond nie, maar selfs die media en die sosiale netwerk gons oor die beweerde omkopery waaraan minister Mantashe glo skuldig is. Gerugte en berigte lui dat die ANC se Minister van Minerale Hulpbronne en Energie, Gwende Mantashe verslaggewers betaal het om te swyg oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Multimiljoen rand skandaal oopgevlek by swart vakbond Fawu
Die swart vakbond Food and Allied Workers Union (Fawu), se voortbestaan word bedreig nadat ’n multi-miljoen rand skandaal oopgevlek is. Die moontlikheid bestaan noudat die vakbond verplig kan word om te deregistreer weens die beweerde swak bestuur en geen korporatiewe regeer stelsel toegepas is nie. Die vakbond, wat as die tweede grootste geaffilieerde lid van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die korrupte ANC-regime gee waardevolle Sandton-eiendom aan die Guptas, steel die hernuwingsgeld van Alexandra
Hoe is dit moontlik dat hierdie vrot ANC-organisasie wat oor en oor bewys het dat dit niks meer as ‘n georganiseerde kriminele kartel is nie, die mense van Suid-Afrika so lank flous? In ‘n ander massiewe skandaal het dit aan die lig gekom dat die grond waarop die Sandton Gautrain-stasie gebou is en die ruimte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ekurhuleni burgemeester wat verbind word met toilet tender skandaal ter waarde van R1,9miljard ontken te sterkste dat hy iets verkeerd gedoen
Die burgemeester van Ekurhuleni, Mzwandile Masina, het geweier om te aanvaar dat hy enige iets verkeerd gedoen het in die skandaal van ’n chemiese toilet tender ter waarde van R1,9 miljard. Hy het probeer verduidelik dat die drie kaar tender wat toegeken is in Junie 2016, kan nie sy fout wees nie want hy het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gigaba ontken enige aandele in Gupta-sage
Die minister van binnelandse sake, mnr. Malusi Gigaba, het Dinsdag sy bedrywighede tussen die Gupta-familie en ondernemings in staatsbesit gedurende die vier jaar wat hy in die openbare ondernemingsportefeulje gehou het, weggeneem.
Gigaba het aan die parlementêre ondersoek na Eskom gesê dat die kragtoevoer aangegaan met Tegeta, Trillian en Regiments nie in sy tyd gebeur het nie. Daarom kan ek nie kommentaar lewer nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister van staatsekuriteit by skandaal betrek
Die nuwe minister van staatsekuriteit, Bongani Bongo, is betrek by nog ‘n skandaal. Hy word daarvan beskuldig dat hy advokaat Nththuzela Vanara probeer omkoop het. Vanara is een van die getuies in die parlementêre ondersoek na die staatskaping en sy het die bewerings gemaak in ‘n eedsverklaring wat gerig is aan Baleka Mbete. Mbete het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gauteng se departement van gesondheid het baie geraamtes in kas
Dit raak al hoe duideliker dat dit die plan van Gauteng se departement van gesondheid was om die probleem rondom forensiese personeel onder die mat in te vee en te hoop dat die probleem verdwyn. Die nasionale departement van gesondheid het gister in die parlement erken dat die Gautengse departement van gesondheid wel toegelaat het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
NASPERS se geldmaker maatskapy in Sjina, Tencent, oor die kole getrek vir sexisme
Die Sjinese tegnologie reus Tencent, waarin NASPERS ‘n 34% aandeel het, staar ‘n massiewe teenreaksie in die gesig, ná beeldmateriaal van ‘n ontugtige jaareinde party spel, by een van sy jaarlikse gebeurtenisse, aanlyn uitgelek is wat toon hoe twee vroulike werknemers orale seks simuleer op die verhoog. Die video is erg aanlyn gekritiseer, met baie klem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.