‘n Onskuldige man op die punt om na Kanada te emigreer is verskeie kere tydens ‘n huisinval in Rustenburg geskiet. George Spalding (54), wat binnekort na Kanada sou emigreer, word nou in die ICU van die provinsiale hospitaal van Rustenburg behandel nadat hy Donderdagoggend minstens vier keer deur ‘n swart inbreker in sy huis in Cashan, Rustenburg, geskiet is.
Continue reading…
Rustenburg man besig om die SA Sh*thole te vlug na Kanada, word verskeie kere deur swart inbreker geskiet!
Enjoyed this post? Share it!
Twee Toeriste uit Nederland Erg Getraumatiseerd in Plaasaanval in Buffelsdrift, Pretoria
Twee toeriste uit Nederland het eerstehands ervaar waaroor plaasaanvalle gaan toe hulle aangeval en op geskiet is tydens ‘n braai op ‘n kleinhoewe in Buffelsdrift, Pretoria
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema se prokureur in beskuldigings bank na hy links en regs op sy plaaswerkers skiet na loongeskille, landdros het hom egter onskuldig bevind op vier aanklagte van moord
Tumi Mokwena, wat al as Malema se prokureur opgetree het, word aangekla op pogings van moord nadat hy skote afgevuur het op werkers by die Zebediela sitrus plaas. Een werker het sy vinger verloor in die skietery tydens ‘n loongeskil tussen Mokwena en plaaswerkers. Die plaas se bestuurder Jakobus Swanepoel het in die hof getuig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Soos ’n skermskoot uit ’n aksie film, SA is beslis nie vir sissies nie – Oos-Randse man onder spervuur van gewapende rowers op Benrose-oprit, Johannesburg
Kenny Jeacocks van South Crest is in sy regterarm geskiet nadat ‘n skietery tussen hom en ’n spul gewapende rowers op die Benrose-afrit naby Johannesburg uitgebreek het. Die voorval waarin Jeacocks deur sewe manne, gewapend met AK 47-gewere en 9mm pistole aangeval is, het omstreeks 10:25 op 6 November 2018 plaasgevind. Volgens Kenny het hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
80-jarige boer dood na oor-en-weer skietery met die polisie
Die boer het na bewering ‘n vuurwapen op die polisie gerig en op hul gevuur na ’n debakel ontstaan het oor sommige bokke wat op die boer se plaas gevind is. Die voorval het Maandagoggend tussen die 80 jarige boer en polisie van die Bergville-omgewing plaasgevind in KwaZulu-Natal, berig die Ladysmith Gazette. Swaar gewapende polisiebeamptes,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vulstasie in Bloemfontein opgeblaas en beroof
‘n Vulstasie in Generaal de Wetlaan in Bloemfontein is Donderdagoggend vroeg deur ses mans beroof en die OTM is opgeblaas met plofstof. ‘n Onbekende bedrag kontant saam met goedere is “geneem” ala Afrika. Naby Benoni het ‘n transito rooftog misluk, toe een van die rowers tydens ‘n skietery met die polisie doodgeskiet is en hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boksburg ontaard in oorlogsone tydens transitoroof
’n Vermeende rower is glo doodgeskiet en ’n geldwag gewond in ’n transitoroof in Boksburg, aan die Oos-Rand. Die voorval het vroeg Donderdagoggend in Atlasweg gebeur. ’n Verbyganger, Jacques du Plessis, het ’n video van die toneel op Twitter geplaas, en dit as ’n oorlogsone beskryf. Yusuf Abramjee, bekende gemeenskapsaktivis, het op Twitter gesê ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verkiesing van nuwe ANC premier in Oos-Transvaal eindig op in ‘n skietery
Tydens ‘n streekvergadering van die ANC in Oos-Transvaal het gevegte uitgebreek onder partylede en in ‘n skietery is ‘n oud lid van Umkhonto weSizwe glo deur ‘n ANC jeuglid doodgeskiet.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beter vuurwapen opleiding is dalk nodig vir polisie lede
‘n Bekende sportwinkel in Cresta het Dinsdag deurgeloop onder ‘n roof waar vyf rowers loopfone en ander goedere gesteel het.
Tydens hul vlug van die toneel het die polisie drie verdagtes in hegtenis geneem waarvan slegs een gewond is tydens ‘n oor en weer skietery.
Waarnemers meen dat beter vuurwapen opleiding dalk nodig is vir polisie lede.
Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sekte in Oos-Kaap verantwoordelik vir slagting van polisiemanne by Ngcobo
Die sekte wat na bewering verantwoordelik was vir die afmaai van ’n hele polisiekantoor in die Oos-Kaap het meer as 100 “seksslawe” by hul skuilplek aangehou.
Meisies van so jonk as 12 en pap babas is ook by die wegkruipplek van die Mancobo Seven Angels Ministry gevind.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Binne 5 uur klap skote op 4 verskillende plekke in Gauteng
Paramedici is Woensdagaand ontbied na vier verskillende skietvoorvalle in Gauteng wat binne vyf uur plaasgevind het. Die eerste skietery het om 18:38 in Centurion plaasgevind toe ’n gewapende veiligheidswag (33) beroof en doodgeskiet is. Volgens Netcare911 wie se personeel na die toneel ontbied is, was die wag se patrollievoertuig in ’n veld by Olievenhoutbosch, ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skote klap in Hillbrow-teater in Johannesburg – Een dood, talle beseer
Hy het skaars die gebou verlaat toe hy die skote hoor. “Ek het eers nie gedink dit kom van binne die teater nie. In Hillbrow hoor jy maar gereeld skote – en wie sal in elk geval in ’n teater skiet?” sê Malvin Dube, senior bestuurder van die Hillbrow-teater in Johannesburg. Binne die teater was..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.