Die ANC wil nou nie net jou grond steel nie – hulle is juis besig om die wette daarvoor in die Kersvakansie deur te voer – maar hulle wil nou ook groter beheer oor skole hê en dit het so pas aan die lig gekom dat hulle kommentaar hieroor in die vakansie seisoen aangevra het, so onder die neuse van die ouers wat nou vakansie hou en hulle nie aan die nuus steur nie.
Continue reading…
ANC smokkel voorgestelde wetswysiging deur in vakansietyd om groter beheer oor Afrikaans skole en hul taal medium te gryp
Enjoyed this post? Share it!
Woedende Bantoe leerlinge steek skool aan brand na hulle ‘slegte punte’ kry
Die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement het die afbrand van die Zwelinjani Secondary School in Durban veroordeel, nadat leerlinge na bewering woedend geword het oor die swak punte wat hulle gekry het. “Daar is beweer dat die brand ontstaan het nadat die chaos uitgebreek het toe raporte aan leerders uitgereik. Leerders voel dat die resultate wat hulle behaal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania-onderwyser aangekla van seks met minderjarige
’n Onderwyser in Orania word daarvan aangekla dat hy seks met ’n minderjarige gehad het. Carel Boshoff, die skool se direksievoorsitter, het gesê die skoolhoof, Anja Boshoff, is op 16 September ingelig dat ʼn onderwyser aan die skool moontlik seks met ʼn minderjarige leerder gehad het, nadat lede van die polisie se kinderbeskermingseenheid die skool..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R7 miljoen se skool in die Oos-Kaap opgerig in gebied wat nie geskik is vir konstruksie, lê in puin: dit is net nog een voorbeeld van ANC onderwysdepartementd se onbevoegdheid
Dit is 11 uur op ‘n koue Vrydag by die Laerskool Mcheni en daar is nie ‘n enkele leerling of onderwyser by die skool nie. Die vervalle modderskool aan die buitewyke van die klein dorpie Tsolo in die dorp Tyweka, KuJence (kan nie op die kaart gevind word nie), word ‘n spook as die weer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ontstoke gemeenskapslede by Sir Lowrypas-nedersetting raak oproerig omdat provinsiale regering ’n nuwe skool wil bou in nedersetting en nie grond beskikbaar wil stel vir huise
Daar was Dinsdag ’n sterk polisieteenwoordigheid in die Sir Lowryspas-nedersetting naby Somerset-Wes in die Wes-Kaap nadat betogers Maandag die N2-snelweg en ander toegangsroetes na die nedersetting versper het.
Die betogers is ongelukkig omdat die provinsiale regering ’n nuwe skool op ’n stuk grond in die nedersetting wil bou. Hulle wil hê die grond moet eerder vir behuising gebruik word.
Malusi Booi, burgemeesterskomiteelid vir menslike nedersettings in Kaapstad, sê hy is nie bewus van enige betogings wat Dinsdag plaasgevind het nie.
Die N2-snelweg was ook nie Dinsdag gesluit nie. “Ons het ’n sterk polisieteenwoordigheid sodat die N2 oop bly vir verkeer,” sê Booi.
Hy het Maandag en Dinsdag met die ontstoke gemeenskapslede vergader. “Ons het vir die gemeenskap vertel ons het ander lappies grond vir behuising geoormerk wat ontwikkel kan word. Ons het dit duidelik gemaak dat geen onwettige optrede tydens die betogings gedu
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
As jy nog nie tuisonderrig oorweeg het nie, is die dalk ’n goeie aansporing voor jou kinders blootgestel word aan nog drek! – Leerders van Mondale High School, Mitchells Plain kry ’n les oor satanisme op eerste dag van skool en is gevra om satanistiese tekens in hul boeke te teken
Pleks van onderrig in lewensoriëntering is leerlinge van die Mondale High School in Portland, Mitchells Plain, op hul eerste skooldag van satanisme geleer. Ouers by die skool het Donderdagaand op Facebook gal gebraak nadat hulle daarvan gehoor het. Van hulle is veral kwaad en bekommerd omdat Owen Bridgens, die skoolhoof, glad nie die ouers daaroor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrika mentaliteit vier hoogty in SA – Druip ons dan brand ons die skole af!
Twee skole is Natal is afgebrand, waarskynlik deur leerlinge wat die pas afgelope matriek eksamens gedruip het. Die Mvuzo Hoërskool in Pietermaritzburg is in 2017 geopen en sedertdien het dit 16 inbrake beleef. Die Departement van Onderwys dreig om skole wat vernietig word, nie herbou sal word nie. Die barbaarse optrede van skoliere is een..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF-lede het gedreig om ’n Hoërskool in Uitenhage deur middel van ‘n “radikale en militante” optrede tot stilstand te bring na bewerings van sogenaamde rassisme aan die lig gekom het
Gemoedere het Dinsdag ontvlam buite die skoolhekke van Riebeek College Girls’ High School in Uitenhage, Oos-Kaap nadat ‘n handjievol EFF-lede by die skool opgedaag het en toegang geweir is. Betrokke leerlinge het gesê dat hul nie wil hê dat die toestand hand uitruk aangaande die rassisme insident nie. Die plaaslike polisie is twee maal na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hooliganisme op sy beste in Suid-Afrika – Graad 12 leerlinge steek skool aan die brand, rand adjunkhoof aan
‘n Groep matrikulante in die Oos-Kaap het hul skool se administrasie gebou aan die brand gesteek uit protes teen die skool en departement se reëlings dat sekere vakke die jaar afgehandel sal word terwyl die res in 2019 geskryf sal word. Hul eis dat hul al sewe vakke die jaar sal skryf – dit volg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Twee leerlinge dood by skool na mesgeveg oor selfoon
Twee leerlinge in die Masakhaneni Hoërskool is dood na ‘n mesgeveg by die skool oor ‘n selfoon. Die oorledenes was onderskeidelik 18 en 20 jaar oud. Die LUK van onderwys in Natal het gevra dat leerlinge beter dissipline en respek vir mekaar moet toon tydens ‘n besoek by die skool na die voorval. Onderwyskundiges wys..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe skool van R249 miljoen steeds nie in gebruik
ʼn Skool vir leerlinge met spesiale behoeftes wat teen ʼn bedrag van R249 miljoen gebou is en reeds in verlede jaar gereed was vir gebruik, staan steeds leeg terwyl die leerlinge wat die skool moet gebruik tans in ʼn pakhuis gehuisves word. Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het aangekondig dat die skool vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Protesaksies van leerlinge stel motoriste in gevaar
Dit is onaanvaarbaar dat ʼn skool sy leerlinge misbruik om in lewensgevaarlike omstandighede op ʼn openbare pad protes teen geriewe by die skool aan te teken en sodoende nie net hul eie lewe nie, maar ook dié van motoriste in gevaar stel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.