Daar word toenemend bespiegel oor die moontlikheid dat Jacob Zuma, Ace Magashule en Supra Mahumapelo van die ANC sal wegbreek om ‘n nuwe party te stig. Terwyl hulle al ‘n rukkie met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party vlerke sleep, het die onlangse verwikkelinge in Supra en Ace Magashule se skorsing die tonge weer laat waai.
Is nog ‘n ANC-wegbreekparty ‘n Moontlikheid? “Die Korrupsie Party” met ACE, Zuma en Supra?
Enjoyed this post? Share it!
Ace Beveg Skorsing met “Innocent Until Proven Guilty” Hofsaak Teen Ramaphosa en ANC!
Die ses senior lede van die ANC se Uitvoerende Komitee het Maandag vergader om ‘n nuwe ontwikkeling van die geskorste Ace Magashule te bespreek. Magashule het met ‘n semi-dringende aansoek na die Hooggeregshof gegaan, om die ANC-party se besluit om hom as Sekretaris-generaal te skors, te bepleit en deur die hooggeregshof te laat hersien.
Enjoyed this post? Share it!
Het Magashule Gebluf? Met Geen Magsbasis, is hy op pad om die ANC se Sondebok te Word…
Die onteerde ANC-sekretaris-generaal, Ace Magashule, het blykbaar nie ‘n stewige magsbasis soos vermoed was nie, aangesien die vakbond Cosatu ook sterk uitsprake teen Ace gemaak het, wat nou net tyd het tot die einde van die week om aan die land, en aan Cyril Ramaphosa, om verskoning te vra vir sy optrede en korrupsie.
Enjoyed this post? Share it!
Ace Word Gerieflik Geskors = op Vakansie met Volle Salaris! Hier Kom Kattekwaad…
Na Ace Magashule se onlangse dreiging dat hy as die sekretaris-generaal van die ANC, Ramaphosa se baas is, en dat hy Cyril kan herroep, het die ANC gou vir hom geskors, en hy is onmiddellik van sy pligte onthef, maar hy ontvang nog salaris en voordele. Voltydse betaalde vakansie dan, om nog kattekwaad aan te vang?
Inderdaad, Magashule het alreeds met Ramaphosa begin veg. In ‘n brief sê hy dat hy nie geskors is nie, en dat hy teen die besluit gaan appelleer, en noem hy ook dat hy Ramaphosa as ANC-president skors.
Enjoyed this post? Share it!
ANC Steel Geloofwaardigheid vir Verkiesing met Skorsing Slenter
Al is dit ondenkbaar, het swart kiesers weer vertroue in die ANC-regering begin kry nadat dit bekend geword het dat senior amptenare glo geskors word en dat korrupsie kamma beveg word.
Dit is die mening van ‘n etnoloog wat die politieke verdeeldheid van die regerende party met valkoë dophou. Hy reken daar is duisende ANC-ondersteuners wat siek en sat is vir die diefstal, misdaad en korrupsie waarby senior partyleiers betrokke is.
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC Skorsing Slenter: Ace en Ander Hooggeplaastes het nie Bedank nie – Gaan Skorsing net ‘n Tik op die Pols Wees?
Die ANC president het in April vanjaar aangekondig dat lede van die party wat vervolging in die gesig staar, hulle poste sal moet ontruim deur te bedank. Volgens ʼn woordvoerder van die ANC is daar nou ʼn neergelegde proses wat gevolg moet word voor skorsing gedoen kan word, en dit kan soveel as twee weke neem.
Enjoyed this post? Share it!
Onwettige R420 miljoen Gupta BTW-terugbetaling – huidige hoof van die SAID word met onmiddellike effek afgedank
Die Inkomstediens het Vrydag gesê dat hy het die dienste van sy regshoof, Refiloe Mokoena, onmiddellik beëindig. Sars het gesê Mokoena is skuldig bevind aan ernstige wangedrag. Die besluit is geneem na ‘n tugverhoor onder voorsitterskap van ‘n senior advokaat van die Johannesburgse Balie. “Sars het die aanbeveling van die voorsitter van onmiddellike ontslag aanvaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Prasa sekretaris afgedank weens aanklagte van vervalsing van Raadsbesluite – meer mense in SA sal moet afgedank en vervang word om land ’n beter plek te maak
Die Passasiers Spoor Agentskap (Prasa) het die kontrak van hul vorige maatskappysekretaris en tans algemene bestuurder vir risiko bestuur, Matome Mohube, beëindig. Dit volg na ‘n dissiplinêre verhoor rondom aanklagte van vervalsing van Raadsbesluite. Prasa het ook drie senior bestuurslede tydelik geskors, naamlik die hoof strategie se bestuurder, dr. Sipho Sithole, en die hoof van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SABC ontslaan hoof operasionele beampte na skuldigbevinding aan growwe nalatigheid
Die SABC het bevestig dat Chris Maroleng, die uitsaaier se hoof operasionele beampte se kontrak beëindig is. Maroleng het aangetoon dat hy die skorsing gaan beveg na ‘n dissiplinêre komitee hom skuldig bevind het aan growwe nalatigheid. Sy kontrak is beëindig met onmiddellike effek en Tshifiwa Malaudzi, hoof van die kommersiële afdeling by die SABC..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geskorste Kaapse metro-hoë sit tuis met vet salarispakket van R2,8 miljoen per jaar, oftewel R233 000 per maand en sy hoef nie ’n steek werk te doen nie
Een van die tien hoogs betaalde amptenare van die Kaapstad-metroraad is nou al 15 maande by die huis en hoef nie ’n steek werk te doen vir haar salarispakket van R2,8 miljoen per jaar, oftewel R233 000 per maand, nie.
Melissa Whitehead, geskorste kommissaris van vervoer en stedelike ontwikkeling van die metroraad, se totale salaris word sedert haar skorsing in Januarie verlede jaar aan haar betaal. Sien Whitehead se kommentaar onderaan waarin sy sê sy wou aanhou werk, maar die metroraad het haar voorlopig geskors.
Whitehead is geskors hangende ’n tugverhoor oor beweerde bedrog en onreëlmatighede met tenderprosesse.
In die 2017-’18-boekjaar was daar slegs sewe poste van uitvoerende direkteurs in die Kaapstad-metroraad op dieselfde salariskerf as Whitehead.
Die enigste amptenaar van die metroraad wat meer as Whitehead verdien, is die munisipale bestuurder met ’n totale salarispakket van R3,4 miljoen.
Hoewel die ander hoë a
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kommunistiesgesinde ANC-regime sukkel om konsekwent op te tree – geskorste amptenare ontvang steeds salarisse
Nongcobo Jiba en Lawrence Mrwebi is onlangs geskors weens onreëlmatige gedrag in die Nasionale Vervolgings Gesag. Kort daarna is hul skorsing opgehef waarna daar weer klagtes teen hul ingebring is. Nou het Ramaphosa beide geskors hangende ‘n ondersoek rondom hul geskiktheid vir hul poste. Tot tyd en wyl sal beide hul salarisse geniet en wag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Streekshof president deel van ‘n sindikaat en word geskors oor wangedrag
Die Landdros Kommissie het die Natalse streekshof president, Eric Nzimande (foto), geskors oor beweerde wangedrag. Nzimande was in bevel van die aanstelling van landdroste in die Natal provinsie. Daar is reeds in Augustus 2017 bewerings gemaak dat Nzimande deel is van ‘n sindikaat van landdroste en aanklaers wat renosterstropers asook moordenaars en verkragters beskerm. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.