Ons het al seker almal hierdie een telkemale gehoor. ‘n Politikus wat wonderwerke gaan verrig? Geoff Makhubo die Johannesburgse-metro se burgemeester het ‘n nuwe veldtog geloods waar hy beplan om die honderde slaggate in dié stad te herstel. Mens kan net wonder wie maak geld uit hierdie leë belofte?
Nog ‘n Burgemeester met Groot Beloftes oor Slaggate! Beloof om Slaggate in JHB Binne 120 Dae te Herstel…
Enjoyed this post? Share it!
Met Afriforum se #VegEnBou-projek, Betaal Ons Baie Belasting Maar ons Vul Self Slaggate in Sodat ALMAL die Paaie kan Gebruik?
Daar is minder slaggate in Schweizer-Reneke danksy AfriForum se #VegEnBou-projek waar die groot slaggate in Schweizer- Reneke op 30 Maart 2021 ingevul is. Soos in vele ander dorpe, is slaggate maar een van die talle probleme in die dorp. Danksy die kaal besteelde munisipaliteite, word die inwoners en ondernemings sosiaal en ekonomies daardeur geraak, want ondernemings verloor kliënte omdat die paaie of parkeerplek vol slaggate is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slaggate, die Internasionale Simbool van Sosialisme, Vermoor ook Onskuldige Mense! Die ANC se Doelbewuste, Kwaadwillige Nalatigheid en Onbevoegdheid hou aan Doodmaak…
As dit nie vir ‘n slaggat was, wat deur ANC-verwaarlosing, onbekwaamheid en plundering veroorsaak is nie, sou mnr. Lomon Terreblanche (58), ‘n bekende boer van Edenville in die Vrystaat, nog leef! So ook Waldo Ferreira (25), en 2 ander jongmense, almal is op dieselfde dag vermoor, deur die slaggate van die ANC! Een vir een, dag vir dag, stel die Sosialistiese ANC ons bloot aan skade, en misdadigers word daarop toegelê om wit mense aan te val, te beroof en dood te maak, aangehits met anti-wit haatspraak en sagte vonnisopleggings. Hul etniese suiweringsveldtog, doelbewus of nie, word op baie verskillende maniere voortgesit, wat met verloop van tyd beteken dat ‘n yslike aantal van ons mense vroeg en onnodig sterf. Van ekonomiese oorlogvoering wat ons kwesbaarder maak, tot sistemiese en institusionele verwaarlosing en vooroordeel in hospitale en staatsdienste soos polisie, ESKOM, binnelandse sake, munisipale dienste, ens., is die enigste gevolgtrekking dat daar ‘n stadige uitputtingsoorlog teen die blanke minderheid gevoer word, met onbevoegdheid, korrupsie en “rassisme” wat gebruik word om dit te verskoon, weg te steek en selfs, skokkend genoeg, te regverdig!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vakansiegangers moet maar versigtig ry die feestydperk, land se paaie gevaarlik weens vermeerdering van slaggate a.g.v. swaar reën
Water wat in strate en paaie soos klein riviere stroom, is gevaarlik weens die vermeerdering van slaggate wat voertuie se bande kan beskadig. Verskeie voorvalle het reeds plaasgevind van slaggate wat onsigbaar is weens die water op die ry oppervlakte, en word bande beskadig wat beteken ’n band moet in die reën vervang word. ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Limpopo-paaie-agentskap staar meer as R118 miljoen skadevergoeding in gesig weens slaggate veroorsaak deur swak bestuur en onderhoud
Die Departement van Openbare Werke in Verre Noord Transvaal (Limpopo) het reeds eise ten bedrae van sowat R120 miljoen gekry weens die veelvoudige aantal slaggate op openbare paaie. Daarbenewens is ’n verdere R40 miljoen se eise nog onafgehandel wat ook ingedien is vir skade wat veroorsaak is dur slaggate. Navrae by stede soos Pretoria, Johannesburg,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Toestand van paaie in ANC-beheerde SA is ‘n gemors! Munisipale bus het in ’n yslike slaggat beland en chaos gedurende spitsverkeer veroorsaak
’n Munisipale bus het Woensdagoggend in ’n yslike slaggat in Port Elizabeth beland en chaos gedurende spitsverkeer veroorsaak. Die slaggat is volgens Gustav Rautenbach, DA-raadslid in die Lorraine-woonbuurt, weens ’n gebarste waterpyp veroorsaak. Die bus het vroeg Woensdagoggend op sy normale roete op die hoek van Vitrylaan en Verdunweg vasgeval. Die busbestuurder en passasiers is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.