In Januarie 2019 het daar 36 Plaasaanvalle plaasgevind en 4 plaasmoorde. Die gemiddelde ouderdom van slagoffers is 53 en die oudste slagoffer was 84. In Januarie was Woensdae die gevaarlikste tye met die meeste (25%) aanvalle wat op die dae plaasvind. 48% van alle aanvalle vind dan ook plaas in die nag tussen 24:00 en..
Continue reading…
Plaasaanvalle en Plaasmoorde statistiek vir Januarie 2019: 36 plaasaanvalle en 4 plaasmoorde vind plaas
Enjoyed this post? Share it!
Kwart eeu later na FW de Klerk en Tutu die Presidents Fonds in die lewe geroep het wag duisende slagoffers van apartheid-era steeds op kompensasie, vinger wys nou na ANC-regime wat dalk self die geld verkwansel het
Die slagoffers sou kwalifiseer om uit die Fonds gehelp te word om te herstel, en behuising, gesondheid dienste en behoorlike opvoeding is deel van die ondersteuning waarvoor hulle nog altyd wag. Dit is nou byna ’n kwart eeu later na FW de Klerk en Tutu hand geskud het oor die aangeleentheid, maar nou wag duisende..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
TLU SA bekommerd oor plaaswerkers die tyd van die jaar, hulle word nou ook aangeval
Mnr Drickus Botha, Streekbestuurder van TLU SA Noord streek sê in ’n mediaverklaring dat daar kommer bestaan oor die plaaswerkers se veiligheid.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terroriste val man en vrou aan op plaas in Porteville, barbare nou opsoek vir klag van poging tot moord en seksuele aanranding
Die polisie in Porterville in die Wes-Kaap ondersoek ’n klag van poging tot moord en seksuele aanranding ná ’n aanval Sondagaand op ’n plaas in die omgewing van De Tuine. Luidens inligting wat op ’n plaaslike veiligheidsgroep gedeel is, en waar boere Sondagaand gevra is om te help om die verdagtes aan te keer, het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gewapende terroriste bind egpaar in hulle huis vas en beroof hulle
DIE polisie in Kabegapark (Port Elisabet) is op soek na vier mans wat ’n bejaarde egpaar in hulle huis in Colleen Glen in die Baai beroof en aangerand het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lewenslange letsels na rooftog, slagoffers vertel -En nou moet jy opstaan, jou lewe herbou, want misdaad is deel van ons lewens – ‘n letsel wat bly skaaf
“Ek weet nie hoe loop ‘n mens die pad vorentoe nie.” In haar woorde sien jy hoe wat gebeur het, stukkie vir stukke vreet aan mense wat die masker van “ok” wees dra, ná iets wat jou lewe so verander. Jy hoor die naakte vrees in Antoinette Smit, nagskofverpleegster by Sally Martin Park, se stem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK: AfriForum praat oor plaasmoorde op Sky News – Skrikwekkende feite oor plaasmoorde in SA wat deur ANC-regime ontken word gaan nou internasionaal
In hierdie video deur AfriForum sien ons Ian Cameron op Sky News Australia. Die feite is verskriklik. “Die Suid-Afrikaanse regering en veral president Cyril Ramaphosa se blatante ontkenning van plaasmoorde word hier deur die meeste hoofrolspelers beskou as ‘n skande. Ons is nou besig met die verhale van mense wie se lewens geraak word daardeur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Drie-uur plaasaanval – Terroriste bind familie vas en martel elkeen met warm stryk yster
‘n Brute plaasaanval het op 8 Oktober 2018 om 19:20 plaasgevind op Brandsfarm, Waterpan, Westonaria in Gauteng. Hans Goosen, ‘n man in sy vroeë 50’s en sy familie, was verras deur vyf aanvallers, elk met ‘n 9 mm-pistool, waarvan vier balaklavas gedra het. Hulle is aangeval toe hy by die huis aangekom het. Sy vrou..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nogsteeds verklaar Cyril dat alles ok is in SA – Twee plaasaanvalle is in die afgelope paar uur in Suid-Afrika aangemeld, met twee mans wat hul lewe verloor het
Twee plaasaanvalle is in die afgelope paar uur in Suid-Afrika aangemeld, met twee mans wat hul lewe verloor het. Heidelberg, Gauteng: In die jongste voorval is ‘n 69-jarige boer aangeval en vermoor deur vyf mans in Heidelberg, Gauteng. Kapt. Kay Makhubele, polisiewoordvoerder, het gesê die aanval het vanoggend tussen 01:00 en 02:00 plaasgevind nadat die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verdagtes geklee in SAPD inform oorval vrou, beroof haar van bankkaarte en kontant en verkrag haar herhaaldelik
George-polisie het ‘n dossier van verkragting geopen nadat ‘n 51-jarige vrou van George Saterdagaand, 22 September, na bewering naby Hooggekraal deur onbekende mans oorval is. Die slagoffer beweer vier mans, wat hulle glo as polisiemanne voorgedoen het, het haar deur die nag aangehou en verkrag nadat hulle haar omstreeks 19:00 afgetrek het. Sy was onderweg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terroriste val twee vroue wreedaardig aan tydens plaasaanval in Limpopo
Twee vroue is Maandagmiddag wreed aangerand tydens ’n plaasaanval net buite Northam in die Limpopo provinsie. Provinsiale polisiewoordvoerder Kol. Moatshe Ngoepe het die voorval bevestig. Alhoewel inligting rakende die aanval nog skraps is, is daar bekend gemaak dat die vroue onderskeidelik 72 en 52 jaar oud is. Na bewering het hulle by ’n winkel op..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terroris skiet bejaarde man tydens plaasaanval buite Brits
‘n Bejaarde man is op ’n plaas in Sanddrif, buite Brits met sy eie vuurwapen geskiet toe ’n rower hom en sy vrou Woensdag in die vroeë oggendure hulle in die bed oorval het. Die slagoffers Gerhard en Beatrice Badenhorst was vas aan die slaap toe ’n rower omstreeks 02:00 toegang tot die huis verkry..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.