Zola Tsotsi, voormalige voorsitter van Eskom se raad, het Woensdag vir pres. Jacob Zuma en Dudu Myeni, voormalige voorsitter van SAL, die staatsbeheerde lugdiens, geïmpliseer in inmenging by Eskom. Tsotsi het voor die parlementere ondersoekkomitee getuig oor aantygings van staatskaping by Eskom. Tsotsi het gesê ná die aanstelling van nuwe raadslede in 2015 het daar..
Continue reading…
Eskom: Skokgetuienis oor Zuma, Myeni en Gupta-broer se inmenging
Enjoyed this post? Share it!
Minister van staatsekuriteit by skandaal betrek
Die nuwe minister van staatsekuriteit, Bongani Bongo, is betrek by nog ‘n skandaal. Hy word daarvan beskuldig dat hy advokaat Nththuzela Vanara probeer omkoop het. Vanara is een van die getuies in die parlementêre ondersoek na die staatskaping en sy het die bewerings gemaak in ‘n eedsverklaring wat gerig is aan Baleka Mbete. Mbete het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Trillian bestuurder bevestig Eskom bedrog
Mosilo Mothep het tydens die parlementêre ondersoek na staatskaping getuig hoe Trillian Capital Partners werk ter waarde van R900 miljoen gedoen het vir Eskom sonder enige formele kontrak, terwyl hul R93 miljoen “betaal” is deur Transnet vir geen dienste gelewer. Trillian se hoofuitvoerende beampte, Eric Wood, het volgens Mothep aan die spits gestaan van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Anti-apartheidsaktivis, Peter Hain wil ANC en Guptas beveg
Die anti-apartheidsaktivis, Peter Hain, vra nou skielik dat individue ondersoek moet word vir grootskaalse geldwassery. Die persone wat hy ondersoek wil hê, sluit in hoofman Zuma, sy eks Dlamini-Zuma, Eric Wood van Trillion, KPMG , McKinsey, SAPd en dies meer. Hain sê dat Suid-Afrika vasgevang is in ‘n politiese, ekonomiese en sosiale krisis wat saamval..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister van Minerale hulpbronne, Zwane maak benoude spronge
Die minister van minerale hulpbronne, Mosebenzi Zwane, maak benoude spronge om sy aandeel in staatskaping en spesifiek met betrekking tot die Vrede-suiwelprojek in die Vrystaat te verbloem. So sê mnr. Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer. Volgens Zwane het die VF Plus en ander opposisiepartye die Vrede-suiwelprojek wat die belastingbetaler nagenoeg R570 miljoen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister van Minerale Bronne word beskerm deur die ANC en Nelson Mandela se kleinseun!
Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, gaan nie ondersoek word vir sy betrokkenheid by die Guptas en staatskaping nie, as ANC LP’s hulle sin kry. Een van die groot voorbokke wat gekant is teen ‘n ondersoek teen hom, is Nelson Mandela se kleinseun, Mandla. Die voorsitter van komitees in die parlement, Cedric Frolic, het twee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bulhond, Gerrie Nel slyp sy tande vir Zuma, Guptas
Gerrie Nel en die private vervolgingseenheid van Afriforum sal nie toelaat dat die omstrede Gupta-familie en pres. Jacob Zuma straffeloos wegkom met staatskaping nie. As niemand anders hulle gaan vervolg nie, sál die nuwe eenheid waarvan hy die hoof is, hulle wil vervolg, het Nel Woensdagaand in Bloemfontein gesê. Hy het ook ’n hou gemik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Voor verkiesing sal Zuma-faksie binne ANC bevoordeel en versterk verklaar VF Plus
VF Plus glo selfs dat dit nie sal slaag nie en sal pres. Jacob Zuma selfs versterk. “Die afgelope mosie van wantroue het getoon dat die ANC-LP’s bereid is om die party (ANC) te beskerm, ten spyte van ongelukkigheid oor Zuma en staatskaping”, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald sê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Inbrake en brande by staatsinstellings is agv strydende politieke faksies
Strydende politieke faksies wat meeding om politieke mag blyk agter die onlangse vlaag van inbrake en brande by sleutel-staatsinstellings te wees, het ’n ontleder van die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) Dinsdag gesê. Die brande by die kantore van die premiers van die Oos-Kaap en Gauteng verlede maand is bedoel om adj.pres. Cyril Ramaphosa se faksie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatskaping net ‘n gedeeltelike probleem – SA is ruim die slagoffer van omvattende korrupsie
Korrupsie is nou so endemies in Suid-Afrika dat die ANC se steun daal, en veral sigbaar daar waar dit met pres. Jacob Zuma verweef is. Maar alle beweerde korrupsie kan nie op die een of ander manier na Zuma toe herlei word nie – daar is om elke hoek en draai iemand wat konkel –..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.