Die eens beroemde Nasionale Kruger Wildtuin se personeel staak en besoekers aan die gewilde oord is gevra om geduldig te wees by hul aankoms en verblyf aangesien sekere lede van die personeel besig is met ‘n staking. Dit is nie die eerste keer dat die Park probleme ondervind met arbeiders nie, maar dit wil lyk..
Continue reading…
Stakende Personeel van Nasionale Kurger Wildtuin verdryf toeriste en hou ernstige nadele in vir bedryf
Enjoyed this post? Share it!
Vakbonde in SA is grootste enkele rede waarom land op rand van afgrond staan en enige tyd rommel status kan bereik
Meer as 15,000 mynwerkers sal vir die eerste keer in vyf maande weer begin werk by die Driefontein – Kloof- en Beatrix myne na ‘n geskil tussen die vakverbond Amcu en die Sibanye groep. Die nuwe ooreenkoms toon dat werkers R700 per maand meer sal verdien as voorheen, maar intussen het vyf maande se salaris..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Reiger Park aan die Oos-Rand is “gesluit” na buiteband-bende weer toe slaan – chaos en geweld heers nou oral in SA waar afbreek en vernietiging aan die orde van die dag is
Reiger Park aan die Oos-Rand is “gesluit”. Alle toegangspaaie is versper met die tradisionele brandende buitebande, klippe en houtstompe. Die gemeenskapsforum het verklaar dat die mense gemarginaliseer is en dat dienste lewering en ontwikkelings projekte aangespreek moet word. Die regering word opgeroep om hul plig na te kom. Intussen het betogers in Kempton Park drie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Huis Davidtsz – Verswakte bejaardes ly onder loon dispuut
Al huis Davidtsz se stakende personeel was Saterdagoggend weer op hul pos en skenkings stroom nou in, sê Marie Schoombee, ’n stafverpleegster by dié Pretoriase tehuis vir bejaardes. Inwoners het die afgelope week gely onder ’n loondispuut tussen werkers en die bestuur van Huis Davidtsz. Baie van die werkers het gestaak. Veral die toestande op..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gautrein werkers staak – Stakings, betogings en wanorde is die toekoms van SA
Werkers van Bobela wat aan die Untu vakverbond behoort, het kennis gegee dat hulle volgende Dinsdag gaan staak weens ‘n loongeskil. Hulle eis ‘n behuisingstoelae van R1 600 per maand asook ‘n 10 % verhoging. Bombela het egter “slegs” ‘n 8% verhoging aangebied. Untu lede verteenwoordig ongeveer 67% van alle Gautrein werkers en dit kan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Munisipale werkers in Port Elizabeth saai verwoesting – word geondersteun deur ANC en EFF
Stakende munisipale werkers in Port Elizabeth het asdromme aan die brand gesteek, die strate met vullis bestrooi en verhoed dat werkers munisipale geboue verlaat.
Voertuie is beskadig en winkel eienaars het haastig al hul winkels gesluit. Geen arrestasies is egter gemaak nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom het planne in plek om “ligte” aan te hou tydens onbeplande staking
Eskom het aangekondig dat hul planne in plek het om grootskaalse kragonderbrekings te voorkom sou die onbeplande staking plaasvind.
Eskom se skuldlas van R350 miljard het gemaak dat hulle geen verhogings aan werknemers kan gee nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
23 Vakbonde staak vandag – wat jy landwyd kan verwag
Werkers van nie minder nie as 23 vakbonde, waaronder die metaalwerkersvakbond Numsa, gaan Woensdag aan ’n landwye staking deelneem uit protes teen die voorstel van ’n nasionale minimum loon van R20 per uur. Optogte wat oor die land heen beplan word, kan grootskaalse ontwrigting meebring.
Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde (Saftu) het gedreig om Woensdag die land tot stilstand te bring.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.