Die regerende party, die ANC, het verlede week ’n saamtrek gehou in Kimberley ter viering van sy 108 jaar. Hierdie viering, wat gewoonlik gepaard gaan met ‘n joviale atmosfeer van sang en dans deur partyleiers, lede en ondersteuners, het plaas gevind gedurende ‘n tyd waarin die land in verskeie epidemiese krisisse gedompel is. Kan die..
Continue reading…
Die ANC-regerende party vreet koek terwyl SA in ’n krisis gedompel is
Enjoyed this post? Share it!
Swart bevolkinggroepe in SA is in die meerderheid en beslaan ongeveer 81% van die totale bevolking
Die Suid-Afrikaanse bevolking het gestyg tot 58,8 miljoen vanaf 2018 se 57. 9 miljoen word getoon deur Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) Statistikus-generaal Risenga Maluleke. Die statistieke is vervat in die bevolkingsramingsverslag vir die middeljaar van 2019 wat Maandag vrygestel is. Van die 58,8 miljoen is 51% vroulik terwyl 49% manlik is. Maluleke het gesê geboortes bly..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slegte nuus vir goudprodusente – produksie daal tot 19,5% weens arbeidsonrus, hoë loon eise en voortdurende kragonderbrekings
Statistiek wat pas vrygestel is deur Stats SA hou nie goeie nuus in vir die goud produsente nie. Goud produksie het in April met 19,5% gedaal. Dit is die 19de opeenvolgende maandelikse daling, terwyl ystererts produksie met 11,5% gedaal en chroom ietwat het n daling van 7,2 % getoon. Suid Afrika het sy posisie as..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Werkloosheid syfer styg tot 27,6% en is steeds een van SA se grootse uitdagings
Statistiek Suid-Afrika maak bekend dat werkloosheid in die eerste kwartaal van vanjaar met 0,5 persentasiepunte toegeneem tot 27,6%. Die syfers bevestig ekonome se vermoede dat ekonomiese groei in die eerste kwartaal negatief was en werkloosheid nog steeds een van SA se grootste uitdagings is. Die SA ekonomie het die jaar op ’n bitter noot begin..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Reënboog land het welsyn land geword – meer as 45% huishoudings afhanklik van SASSA
Meer as 17 miljoen “inwoners” van Suid Afrika ontvang tans regerings toelaes. Volgens Statistiek SA is meer as 45% huishoudings afhanklik van staats toelaes. Die reënboog land het ‘n welsyn land geword en dit bring ondermeer mee dat buite egtelike kinders al hoe meer word. Huishoudings in die Wes-Kaap is afhanklik van ongetroude “kinders” wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime bewerkstellig werkloosheidsyfer van 27,5% met die totale werkloses tans op sowat 6,2 miljoen mense
Die nuutste data van Statistiek SA toon dat die land se stagnante ekonomie die arbeidsmark en werkloosheid uiters nadelig getref het. Bo-aan die lys is huis werkers waar bykans 66,000 werkers jaar tot jaar hul werk verloor het. Die land se werkloosheidsyfer staan tans op 27,5% met die totale werkloses tans op sowat 6,2 miljoen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grootbek ANC-regime verbreek al sy beloftes: Werkloosheid syfer styg skerp
Werkloosheid het skerp gestyg met 100 000 werkers wat werkloos geraak het in die eerste twee kwartale van 2018. Die werkloosheidskoers staan nou op 27,2% volgens statistieke wat deur Statistiek SA vrygestel is. Ontnugterde werksoekers se syfers staan tans op 2,9 miljoen. In die formele sektor is 35 000 poste verminder, informele sektor het 73..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slegte nuus vir SA – Statistiek SA dui aan dat Ekonomie nie sal herstel nie
“Die afname in die ekonomiese groeikoers van 2,2 % wat Statistiek SA vir die eerste kwartaal vanjaar aangekondig het wys baie duidelik dat die kans vir ‘n ekonomiese herstel en oplewing baie skraal is,” sê mnr Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.
Hy sê die president, Cyril Ramaphosa, bevind homself tans in dieselfde posisie as wat Vladimir Lenin, die Russiese diktator, kommunis en ateïs, baie jare gelede was toe hy besef het dat Marxisme (Kommunisme) as ‘n ekonomiese stelsel misluk het en dat hy die ekonomie moet gereguleer deur middel van baie dekrete om alle ekonomiese bates, rykdom, groei en werksgeleenthede tussen almal in die land te herverdeel. Almal weet vandag dat hierdie stelsel uiteindelik oor die hele wêreld misluk en verwerp is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Werkloosheid in Suid Afrika neem drasties toe
Vir die derde opeenvolgende kwartaal het werkloosheid toegeneem. In Maart 2017 het 41 000 werkers hul werk verloor, en in Junie 31 000. Volgens Statistiek SA het 83 000 werkers tussen September 2016 en September 2017 hul werke verloor. Intussen doen gerugte die rondte dat 1 800 onderwysers hul werk kan verloor in 2018. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.