Die Pretoria Munisipaliteit is uiters ondoeltreffend en self arrogant met alles wat hulle verkeerd doen, sê die woedende inwoners van die hoofstad. Die onverantwoordelikheid om kragtoevoer af te sny in groot gebiede van die stad sonder om vooraf waarskuwings te stuur, is genoeg om sakelui en huisvroue warm om die kraag te maak. Groot gebiede..
Continue reading…
Pretoria munisipaliteit openbaar lamlendige bestuursvermoë – noordelike voorstede vir meer as 36 uur sonder water,groot gebiede word geteister met krangonderbrekeings
Enjoyed this post? Share it!
Gemarginaliseerde minderhede is Gatvol in die Kaap – Nuwe NPO Gatvol Capetonian is besig om momentum te kry
Met sy credo – Van die mense – Deur die mense – Vir die mense, is die NPO Gatvol Capetonian steeds besig om momentum te kry.
Die groep NPO Gatvol Capetonian is gestig deur drie Kleurling-mans afkomstig van Kaapstad naamlik: Oscar Lyons, mediaskakelbestuurder, Ebrahiem Davids (voormalige) voorsitter, en Fadiel Adams, nasionale woordvoerder. Die huidige voorsitter is Mark Lewis.
Gatvol Capetonian is op 30 April 2018 gestig om die gemarginaliseerde minderhede van Suid-Afrika te verteenwoordig. Ons praat nou van diegene wat genoeg gehad het van swak dienslewering, misdaad en rassistiese SEB-beleide wat hulle van indiensneming uitsluit. As ‘n nie-winsgewende organisasie geregistreer, is die groep se sleutel fokusareas behuising, onderwys, misdaad en werkloosheid.
Gatvol Capetonian wil ‘n onafhanklike Wes-Kaap hê en het hard gewerk om bewusmaking van hoe Suid-Afrika se minderhede aan die hande van swart onderdrukking en
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Weereens ’n bewys van die ANC se onbevoegdheid en wanfunksionering waar korupsie aan die orde van die dag is – Kimberley ‘op rand van ineenstorting’
Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley is op die rand van ineenstorting – Só lui die gevolgtrekking in die munisipale forensiese verslag wat Woensdag aan raadslede beskikbaar gestel is. Hierin word bevind “die munisipaliteit is op die punt om algeheel wanfunksioneel te word”. Dié forensiese ondersoek van die departement van samewerkende regering is in September vanjaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe daeraad onwaarskynlik – Donker wolke hou SA se dagbreek weg
Bykans vier maande nadat Cyril Ramaphosa president geword het, is daar nog geen sprake van ’n nuwe dagbreek nie. Dit lyk eerder asof gevaarlike donker wolke saampak, skryf Nico Botha. Ek mag dalk die gevaar loop om té dramaties te klink, maar dit lyk nie of ’n nuwe daeraad in die afsienbare toekoms vir Suid-Afrika..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde man in rolstoel vuur skoot in sentrum af oor swak diens
’n Bejaarde man (72) in ’n rolstoel het Maandagoggend ’n skoot in die Old Mutual-tak in die Goldfields Mall in Welkom in die Vrystaat afgevuur omdat hy glo ontevrede met hul dienslewering is.
Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, sê die skoot wat die man geskiet het, was met ’n loskruitpatroon.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tammy Wessels vervang Wouter Wessels van die VF Plus as die nuwe wetgewerlid
Me. Tammy Wessels is as die nuwe wetgewerlid (LPW) van die VF Plus in die Vrystaat ingehuldig. Haar inhuldiging volg nadat mnr. Wouter Wessels verkies is om dr. Pieter Mulder as parlementslid op te volg. In ‘n verklaring sê VF+ Tammy is opgewonde om in haar nuwe posisie die gemeenskap te dien, ʼn daadwerklike waghondfunksie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisieman slaap, ander een ‘doen’ hare – Ons SAPD is tops!
Twee video’s het aan die lig gekom ʼn dag nadat Fikile Mbalula, die minister van polisie, ʼn beroep op die publiek gedoen het om swak dienslewering en ongerymdhede by polisiestasies landwyd aan die groot klok te hang. In een van die video’s wat onder die minister se aandag gebring is ná sy #MyPoliceStation-veldtog van stapel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC spog oor dienslewering terwyl SA dorpe aan die brand is agv swak bestuur
Terwyl die ANC-regering spog oor goeie plaaslike regering, is die land op talle plekke besig om te brand juis oor swak dienslewering, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement van samewerkende regering en tradisionele sake gesê feitlik alle gewelddadige protesoptogte in Suid-Afrika begin..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.