Die woord VOLKSMOORD is die laaste kwart eeu op menige Suid-Afrikaner se lippe, maar sommiges ontken dat dit in Suid-Afrika bestaan, ander sê dat dit wel bestaan. Omdat die woord moeilik is om te definieer, is daar ook n verskeidenheid verklarings oor wat die woord beteken. Waarom is dit nodig dat die RSA in twee onafhanklike state moet verdeel?
Continue reading…
Is die TWEESTAATOPLOSSING die Beste Manier om Volksmoord in SA Te Stop? Om Veiligheid vir Minderhede te Verseker?
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Waarom is Daar nie ‘n Boer Ossewa Permanent Gekamp Voor die Unie Gebou nie, Langs die Khoisan Kamp?
Kom Boere, gooi jul witskuld juk af! Waarom was dit reg vir Brittanje om lande te verower deur oorlog, nog na 1902, maar nie vir die Boervolk nie? Hier is ons op die voorstoep van Unie Gebou, waar die Khoisan ‘n permanente kamp opgerig het. Hulle is nou al vir meer as ‘n jaar hier. Waarom is daar nie ‘n Boere ossewa langsaan hulle nie?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OPROEP TOT AKSIE: Ons Volk Benodig Ondersoekende Skrywers, Aanbieders, Navorsers, Redakteurs, Vertalers, IT mense, programmeerders, ens!
Gebruik ons platform om jou vaardigheid te ontwikkel, te leer en ons mense te help. Die ANC het hul “struggle” mense na VSA, Kanada, Europa en Rusland gestuur om deur Marxiste geleer te word hoe om mense te breinspoel. Die gevolge hiervan is wat ons elke dag in hoofstroom media lees! Dan wonder ons waar kom hulle aan sulke skewe sienswyse aan?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC smokkel voorgestelde wetswysiging deur in vakansietyd om groter beheer oor Afrikaans skole en hul taal medium te gryp
Die ANC wil nou nie net jou grond steel nie – hulle is juis besig om die wette daarvoor in die Kersvakansie deur te voer – maar hulle wil nou ook groter beheer oor skole hê en dit het so pas aan die lig gekom dat hulle kommentaar hieroor in die vakansie seisoen aangevra het, so onder die neuse van die ouers wat nou vakansie hou en hulle nie aan die nuus steur nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Solidariteit: Ope brief aan mnr. Panyaza
Geagte mnr. Lesufi In die afgelope twee weke het u ʼn groot aantal uitsprake gemaak oor die aansoekproses van kinders wat volgende jaar in Gauteng in graad 1 en graad 8 sal wees. Wat meer opmerklik is as die kinders wat u wil akkommodeer, is die ideologie en taal wat u op alle skole wil..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Steve Hofmeyr oor Afrikaans: “jy kan nie gatvol gekou raak aan Afrikaans nie”
Taal is ʼn manier om die wêreld te ken. En ons lewenstaak is om die wêreld en sy dinge te leer ken. Daar sal nooit genoeg tale wees nie en nie een taal beskryf alles dieselfde nie. En dis reg so. Daarom kry ek lekker as vertalers sê iets het verlore gegaan in die vertaling…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Einde van Afrikaanse skole insig? Rassis en moroon Panyasa Lesufi het pas aangekondig dat ongeag jou taal jy aansoek kan doen by enige skool in die Gauteng Provinsie
Die rassis het dit duidelik gemaak dat Afrikaanse skole nie Afrikaans sal gebruik om enige kind te weerhou om skool te gaan in die taal van keuse. Die rassis het ook spottender verwys na ons geskiedenis en gesê dat geen wette voor 1994 sal keer dat kinders in enige skool onderrig sal word nie. Integrasie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kan iemand enige rede gee waarom moet ons nog veg vir ons taal as almal te bang is om te baklei wat hulle sin is?
Diegene wat my volg die afgelope jaar sal weet dat ek ‘n ding sê soos dit is. Vandag sal ook nie anders wees nie. Ek gaan my mond uitspoel oor twee dinge vanoggend. A. Afrikaans en Tuks: Eerstens moet ek dankie sê vir Tito Mboweni , hy is van die min mense wat die verdwyning..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die aap in die Suid-Afrikaanse politiek
Ten minste sedert die Penny Sparrow-voorval, weet ons dat die woord “aap” in ons land uiters gevaarlik geword het. Veral op Engels as: “monkey”. Vir die Afrikaanssprekende klink “monkey” na ‘n verkleiningsvorm; dit het iets kinderliks en vriendeliks. Helaas, het ons nou die ander gesig van die aap gesien, in die vorm van massa- en mediahisterie.
Nog meer onlangs het ‘n horde rooi wagte van die EFF (Economic Freedom Fighters) etlike winkels van die Sweedse modehuis Hennes en Maurits bestorm en daarbinne amok gemaak. Dis nou die fameuse “H & M”. Ek besit self ‘n paar linnehemde en -broeke van H & M; ek moet sê, dit verskaf my tans ‘n vreemde gevoel om hulle aan te trek, asof ek een of ander gebod oortree. Die aapgebod?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat spoor prof Wim aan om Afrikaans as onderrigtaal by Maties te vernietig?
Om watter rede is prof Wim de Villiers en sy Universiteitsraad so verbete daarop ingestel om Afrikaans as onderrigtaal by Maties te vernietig? Daar is allerhande verskonings oor hoe die nasionale demografie gereflekteer moet word en hoedat studente beter geleenthede het met Engelstalige onderrig en nog 110 ander verskonings. Dit ten spyte daarvan dat ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaanse skole minder maar sterker verklaar vakbond Solidariteit
Die vakbond Solidariteit het sy kommer uitgespreek oor die afname in die getal Afrikaanse skole, maar is nie bekommerd oor Afrikaanse onderrig nie. Dit gaan goed met Afrikaanse skole. Hulle is wel minder, maar hulle is groter en Afrikaanse wêreldklasonderrig is steeds moontlik. Dit volg nadat die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, in die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaanse skole drasties verminder met byna ‘n derde
Afrikaanse skole het vanaf 2002 van 1 814 tot 1 234 in 2016 afgeneem. Dit is ‘n afname van byna ‘n derde. Die erkenning kom van die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga. Sy het egter nie die syfers van voor 2002 nie. Sy beweer die rede hiervoor is weens ʼn ‘groter aanvraag’ van leerlinge..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.