Trek jou kruisie vir die regte party:- Wepener aanval 10 Maart 2019

Trek jou kruisie vir die regte party:- Derby aanval 9 Maart 2019

OU TERRORISTE BLY OU TERRORISTE – Lekota wil nou maar net nie apartheid en struggle begrawe? Aan een kant vry hy na wit stemme, maar dan gebruik hy sy 5min van repliek op die staatsrede om ou koeie uit die sloot te grawe!

SA-gesinne is nie meer veilig in hul eie huis nie en vrees vir hul lewens – Barberton-familie is gyselaars gehou en gemartel vir ses uur nadat ses gewapende terroriste in hul huis ingebreek het

Drie barbare val twee hulpelose bejaarde dames aan tydens plaasaanval, Alexandria Oos-Kaap te Ouplaas

Nogtans verklaar Ramaphosa in die buiteland dat SA nie ’n krisis het met geweld en moord nie – Weerlose bejaarde paartjie gyselaar gehou deur 4 terroriste tydens plaasaanval, Pretoria Gauteng

Aangeblaaste rasse haat kry aandag van linkse media maar wit volksmoord word onder die mat ingevee – Foto’s van bejaarde blanke egpaar wat erg aangerand en gemartel is, is glo nie so nuuswaardig soos die foto van die 4 nie-blanke seuntjies by Laerskool Schweizer-Reneke

Belastingbetalers in Durban gaan moet hoes vir die oprigting van twee nuwe standbeelde van terroriste, ter waarde van R20 miljoen– en dit net om swart eenheid te bevorder in provinsie

Tien terroriste sak toe op plaas naby Phillipi in Wes-Kaap tydens plaasaanval – 8 booswigte nog opsoek

Blanke boere se lewens is niks meer werd in SA – Nog ’n bejaarde boer moes vlug vir sy lewe in Vrystaat na terroriste hom aanval op plaas

Terroriste val man en vrou aan op plaas in Porteville, barbare nou opsoek vir klag van poging tot moord en seksuele aanranding

Dubbele standaarde by SAPD – Aanval by dokters kwartiere kry meer aandag as grusame plaasaanvalle en moorde