Thabo Mbeki het tydens ‘n “Leadership for the Africa we Want” vergadering in Kigali, Rwanda, in 2014, direk na Nkosazana Dlamini-Zuma (NDZ) gekyk en gesê: “Jy het toegang tot mag geneem om geld in jou eie sak te steek. Jy besteel openbare bronne“. NDZ se gesig het dit duidelik gemaak dat sy weet dat hy haar aanspreek…
Continue reading…
VIDEO: “Jy Het Mag Bekom om Geld in Jou Eie Sak te Steek en Besteel Openbare Bronne!” Mbeki aan NDZ 6 Jare Terug!
Enjoyed this post? Share it!
#KakFonteinANC Randfontein Herdoop na Kakfontein Weens Stinkende Riviere en Damme, Selfs Die Lug Stink! ALLE Dorpe & Stede Word #Kakfontein in ANC se Sh*thole Reënboognasie!
#BeterOnderApartheid: Wonder U waarom die ANC en swartes in die algemeen so gretig is om op die “looi die dooie apartheid-donkie” te spring? Hulle wil nie ondersoek of aanspreeklikheid hê vir die korrupsie en die slordigheid wat hulle in Suid-Afrika aangebring het nie, veral as dit vergelyk word met die eerste wêreldstandaarde wat SA in die apartheidsera gehad het, waarin swartes hul lewens gewaag het, deur krokodil besmette waters te kruis, om binne Apartheid RSA te kom! Byvoorbeeld, die mense van ANC beheerde Randfontein het nou hul eie dorp ‘n ander naam gegee, hulle sê dat hulle deesdae in Kakfontein bly. Dit is ook geen grap nie. Kom ruik die lug hier, sê hulle
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hier is die oudpresidente wat belastingbetalers se sakke die meeste ruk
Gewonder watter Suid-Afrikaanse oudpresidente, sowel as hul gade, die belastingbetaler die meeste uit die sak jaag op hul ou dag na hulle hul politieke ampte verlaat het? Tot dusvêr was dit geensins maklik om uit te vind nie en self dr. Leon Schreiber, DA-LP het tydens ’n parlementêre vraag aan Jackson Mthembu, minister in die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die gekonkel teen Cyril, as hy nie oppas nie kan ‘n paar van sy ‘eie goeie vriende’ ‘n Judas op hom trek, WIE kan Cyril se draadjie kort knip
In die verloop van 25 jaar kon nog geen Suid-Afrikaanse president twee termyne voltooi nie, tog is Cyril Ramaphosa die eerste een wie se verwydering bespreek word nog voordat sy eerste termyn verby is, skryf PIET CROUCAMP. GEEN president sedert 1994 was só erg in sistemiese konflik met sy eie party gewikkel as wat Ramaphosa..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mbeki: Kriminele elemente op ANC kandidatelys kan einde en dood van ANC beteken
Die voormalige ANC president, Thabo Mbeki, het sy politieke party skerp gekritiseer oor die kandidatelys vir die verkiesing van 8 Mei vanjaar. Hy heet in ’n onderhoud met die :”Sunday Times” gesê die ANC het nodig om ernstig te wees met uitskakeling van kriminele elemente wat op die lys van parlementêre kandidate is. Hy sê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionalisering van Reserwebank dalk bloot ’n uitspraak om stemme vir die ANC te behou?
Die voormalige ANC president, Thabo Mbeki, het ook toegetree tot die debat onder swartmense oor die moontlikheid van nasionalisering van die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Mbeki het gesê die stap is sinneloos, maar politieke ontleders sê sy standpunt is bloot ’n aanduiding dat hy steeds erg gekrenk voel oor hoe Zuma hom uit die kussings gelig het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
En so begin die magstryd tussen die grotes van die Politieke arena:- Mbeki kortwiek Cyril se plan
Die magstryd tussen die twee voormalige presidente en die huidige ANC regeerder het weer na vore gekom in die pas afgelope byeenkoms van die ANC in Durban.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF slaan die kitaar en nie die ANC, sê oud president Thabo Mbeki oor grondbeleid
Die ANC laat hom deur die EFF beïnvloed met sy “radikale afwyking” van sy vorige grondhervormingsbeleid, sê oudpres. Thabo Mbeki in ’n skerp aanval op oudpres. Jacob Zuma. “Dis presies (Julius) Malema se standpunt, dat die wit deel van ons bevolking uitgesluit moet word uit die definisie van ‘ons mense’ en dat dit net toeëien..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die een hand was die ander een: Dlamini-zuma vs. Zuma
As daar ooit enige twyfel was oor die verhouding tussen die huidige ANC-leier, Jacob Zuma en sy eks-vrou, Nkosazana Dlamini-Zuma, het laasgenoemde dit finaal uit die weg geruim. Dlamini-Zuma het gesê dat sy nie vir Jacob Zuma sal herroep as staatshoof, sou sy die ANC se leiersverkiesing van Desember wen. Daar is baie bespiegelinge oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gaan dit help om Zuma te vervang?
Die ANC sal nie meer steun kry en verlore steun herwin deur die vervanging van Jacob Zuma as president nie. Dit is die siening van die voormalige president, Thabo Mbeki in reaksie op die ANC se Sekretaris-generaal Mantashe se mening dat die nasionale uitvoerende komitee geblameer moet word vir die dalende steun vir die party…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.