“DIE STRUGGLE” vir Swart Oorheersing: die ANC-regime het amptelik dit geword waarteen hulle glo geveg het, deur rasgebaseerde wetgewing en regulasies op te stel! Ten spyte van regsuitdagings, het die Departement van Toerisme aangekondig dat hul omstrede “as jy wit is, is jy uit” hulpfonds van R1, 2 miljard voortgaan, en blankes sal amptelik uitgesluit wees!
Continue reading…
Blankes in Suid Afrika is ‘n Nasie Sonder ‘n Staat! Blankes Deur die Wet Uitgesluit van Covid19 Noodhulpfondse Onder die Swart Meerderheidsregering!
Enjoyed this post? Share it!
Transformeer of Gaan Honger! ANC Misbruik COVID19 Hulp om Blankes te Forseer om Besighede aan Swartes te Gee! COVID19: Verander Kapitalisme na Sosialisme!
Leninisme kom na SA: Die COVID19 krisis laat swartes besef dat die ANC die Afrika weergawe van sjampanje-sosialiste is, dit wil sê, despote wat valse beloftes maak en hul eie mense sal laat honger ly. Dit is ook besig om die ANC se openlike rassisme bloot te lê. Die ANC sê openlik dat hulle nie wit kleinsake-eienaars sal help met nood of belastingbetalersfondse nie, tensy hulle “genoeg transformeer”!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sjokoladefirma in Gauteng Word Vertel dat Hulle TE VEEL SWART VROUENS in Diens Het! ANC se Seksistiese Rasgebaseerde SEB-Wetgewing en -Verteenwoordigingsbeleid is Sosiale Ingenieurswese op sy Kommunistiese Ergste!
‘n Belgiese sjokoladeprodusent in Gauteng is stomgeslaan toe hy deur die Departement van Arbeid vertel is dat hy te veel swart vrouens in diens het! In goeie ou kommunistiese tradisie, het die ANC se indiensnemingspolisie van die Departement van Arbeid, wat probeer om die ANC-regime se streng nasionale demografiese rassekwotastelsel (ook bekend as “representivity”), vir die werkplek, af te dwing op ‘n familieonderneming in Kempton Park, wat Belgiese sjokolade vervaardig.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Strenger maatreëls in werksplek voorgelê om transformasie te bespoedig – blankes word nou teiken van ANC-regime
Die regering het by monde van die Minister van Arbeid, Thulas Nxesi, aangekondig dat daar nou “harde” maatreëls ingestel gaan word sodat transformasie in die werksplek vinniger kan geskied. Nuwe wetgewing gaan voorgelê word om werknemers te verplig om te transformeer anders gaan hul gestraf word. Werkers en aktiviste sal glo verseker dat transformasie gaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swak vakmanskap en onvoltooide werk deur SEB maatskappy kos belastingbetalers R102 miljoen
Swak en onvoltooide werk by ‘n ontwikkeling in Germiston lei daartoe dat duisende rande verlore gaan met ‘n R102 miljoen projek wat deur die Ontwikkelings Bank en die Ekurhuleni munisipaliteit aangepak is. Die projek is besig om skipbreuk te lei weens die onvermoë van die kontrakteur, TCT Civil & Construction, om die werk te voltooi…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jinne maar Discovery vat ons wit mense maar laag en die blankes is nou woedend (ope brief aan Gore in die berig)
Die ope brief aan Gore.
“Geagte mnr. Gore
Ek sien u het gereageer op my ope brief. Opsommenderwys sê u dat Discovery, in u eie woorde, moet optree op…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
TLU SA: Misdaad sal afneem as transformasie gestop word in polisie sektor en wanneer daar gekyk word na kundigheid en bekwaamheid
Die skokgolwe oor die skerp styging in die meeste ernstige misdade, gaan nog lank met ons wees, en daarom sal die debat oor die oorsake en oplossings nog lank voortduur, sê mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA. “Uiteraard sal die kwessie van misdaad en plaasmoorde weer aandag kry op ons jaarkongres volgende week Woensdag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa: Swart boere kán grond bewerk en Suid-Afrika kos gee
Swart mense wil hul grond terug hê sodat hulle daarop kan boer en Suid-Afrika kos gee, sê pres. Cyril Ramaphosa. Hy het Maandagaand op die Vereniging van Swart Boere (Afasa) se jaarlikse beraad in Kempton Park gepraat, en gesê as die grondkwessie reg aangepak word kan dit die ekonomie verbeter. Volgens Ramaphosa is daar by..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kwota maak sy volle draai in SA rugby
Siya Kolisi is aangestel as die eerste swart toetskaptein van SA Rugby.
Die aankondiging is gemaak deur Rassie Erasmus, die afrigter van die SA rugbyspan.
Sy keuse as kaptein is glo ‘n “groot deurbraak” vir SA Rugby weens die feit dat baie swartes rugby beskou as ‘n “wit” sport.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister van landbou, bosbou en visserye sê dat SA meer swart kommersiële boere benodig
Daar moet meer swart kommersiële boere in Suid-Afrika kom om hierdie sektor drasties te transformeer.
Senzeni Zokwana, minister van landbou, bosbou en visserye, het Woensdag so in die parlement gesê toe hy sy departement se begrotingsrede vir die 2018-’19-boekjaar lewer.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Siestog, hy voel te nagekom – LUR vir Onderwys in Gauteng skree rassisme oor ‘n pop
‘n Pop wat die omstrede LUR vir Onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, uitbeeld, word nou ook as ‘n rasse-aanval beskryf, met die gevolg dat alle radikale groepe weer op die anti-blanke wa geklim het.
Lesufi sê hy sal eerder allerhande name genoem word as om toe te kyk en niks te doen aan “die onreg van die verlede nie.”
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
TLU SA spreek kommer uit oor gepeutery met grondwaardasies
TLU SA het met kommer kennis geneem van die grondwaardeerder-generaal, Christopher Gavor, se stelling dat die waardeerdersbedryf “minder kapitalisties” moet wees.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.