Zuma is vyf dae gegun om homself aan die polisie oor te gee. As dit nie gebeur nie, moet die minister van polisie sy inhegtenisneming afdwing.
Jacob Zuma tot 15 Maande Tronkstraf Gevonnis deur Hoogste hof in SA, Maar hy Lag nog!
Enjoyed this post? Share it!
Zuma speel Houdini om tronkstraf vry te spring, mis Zondo-sperdatum weens Kuba-hospitaalverblyf na kamstige komplikasies met vergiftiging
Oudpres. Jacob Zuma is in Kuba in die hospitaal opgeneem weens ‘komplikasies met vergiftiging’. Die advokate van Zuma het aan die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gesê dat hy nie die sperdatum van vandag sal nakom om te reageer op die aansoek van die joernalis Redi Tlhabi om hom onder kruisverhoor te neem nie, omdat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Doodskistwee kry ligter vonnis na appél slaag
Die appél van die sogenaamde doodskistwee was suksesvol. Theo Jackson en Willem Oosthuizen se vonnis is verminder na vyf jaar effektiewe tronkstraf, waarvan hulle reeds twee jaar uitgedien het. Die twee mans is ook vir R400 000 gedagvaar deur Victor Mlotsha nadat hulle hom in ’n doodskis in gedwing het. Jackson was tot 14 jaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele Standaarde: Die K- WOORD is erger as om blankes op te blaas met kleefmyne – regstelsel is nie daar om ons blankes te beskerm
Kom ons versprei so wyd as moontlik en eis die arrestasie van die terroris !! Dit is duidelik dat die regstelsel ons blankes nie beskerm nie. Die arme Vicky Momberg word soos ‘n dier gejag vir die K-woord en is vandag weer inhegtenis geneem omdat sy haar parool voorwaardes nie nagekom het nie. Die EFF..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Speel Zuma siek om tronkstraf vry te spring?
’n Klomp redes kan aangevoer word waarom die voormalige president van die ANC nou skielik siek is, en een daarvan is dat sy kanse om vry te kom van die tralies, word al minder. Dit is die mening van ’n politieke ontleder in Pretoria nadat die regsverteenwoordiger van Jacob Zuma die Zondo Kommissie in kennis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Coligny-2 mag appelleer teen moord skuldigbevinding – sal reg en geregtigheid nou uiteindelik seëvier?
Die twee mans, Pieter Doorewaard (28) en Phillip Schutte (35) wat in Maart vanjaar in die hooggeregshof in Mmabatho skuldig bevind is aan moord op Matlhomola Moshaoeu (15) se spesiale verlof tot appèl is toegestaan in die appèlhof in Bloemfontein . Regter Ronald Hendricks het tot effektief 18 jaar tronkstraf gevonnis en Schutte tot 23..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Fidelity wagte begrawe se R2,9m gesteelde geld in roomyshouers en vullissakke in hul agterplaas
Twee voormalige Fidelity-sekuriteitswagte is tot nege jaar tronkstraf gevonnis omdat hulle sowat R2,9 miljoen gesteel het. Tinyiko Thomas Maluleke (41) en Rofhiwa Emmanuel Luvhimbi (31) is Maandag in die Makhado-landdroshof gevonnis. Mnr. Matimba Maluleke, woordvoerder van Limpopo Hawks, het Woensdag gesê. Die paar het die geld tussen Desember 2018 en Januarie vanjaar gesteel. “Die wagte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oranje tronk jurk wag op algemene bestuurder van munisipaliteit wat R230,000 gesteel het, vir volgende 6 jaar na lang arm van gereg hom vasvat
Die bestuurder van die(Mangaung) groter Bloemfonteinse munisipaliteit , Lehlohonolo Nakedi, moet hom vandag aanmeld by die Bloemfonteinse Korrektiewe Fasiliteit om 10 jaar tronkstraf uit te dien. Nakedi is reeds in 2013 skuldig bevind aan korrupsie, bedrog en geld wassery. Sy geveg om tronkstraf vry te spring is finaal beëindig toe die Konstitusionele Hof sy aansoek om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
HOOF NUUS:- Profiel van ‘n plaasaanvaller
Grusame en brutale aanvalle het n traumatiese uitwerking op gesinne en families van slagoffers asook die nabye gemeenskap. Geen boer is te oud of te jonk, te ryk of te arm om n plaasaanval vry te spring nie. Volgens ‘n studie, skrik tronkstraf hulle nie af nie en boonop is bewys dat om en n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gin wonder SA is ’n mislukte staat, almal wil op die belastingbetalers se rug ry en staatskas bankrot steel- Okosa hoof wat R6 miljoen van Landbank gesteel het, skuldig bevind aan klagtes van geldwassery en bedrog
Die voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van SA (Okosa) is skuldig bevind aan bedrog en geldwassery nadat hy R6 miljoen van die Landbank se geld in sy prokureur se rekening oorbetaal het. Hy is tot 20 jaar tronkstraf gevonnis. Die vorige waarnemende hoof van Landbank, Philemom Mohlahlae, is gevonnis tot 7 jaar tronkstraf en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘N joernalis by ‘n bekende tydskrif word geskors oor ‘n onvanpaste verhouding
Die Sondagkoerant Rapport het berig dat Marizka Coetzer…………..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
So een-vir-een gaan die gemors tronk toe:- Top ANC man moet tronk toe
John Block, vorige swaargewig in die ANC, se aansoek om appel teen sy vonnis is deur die Konstitusionele Hof van die hand gewys.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.