Munisipale bestuurders, wat tientalle tegniese bankrot munisipaliteite insluit, verdien nou R3,9 miljoen per jaar om eintlik niks te doen

SA Poskantoor se uitvoerende bestuurder verdien ‘n uitspattige bedrag van R 4,2 miljoen, tog kan daar nie toegesien word dat pos betyds afgelewer word

Nou moet kykers opdok vir wanadministrasie en korrupsie in staatsbeheerde SABC – Nasionale uitsaaier voorspel reuse-tarief verhogings

Wit boere in Suid-Afrika word opgeroep om nie grond wat geteiken word vir onteiening af te staan nie

Tradisionele leiers in SA word mildelik vergoed met belastingbetalers se geld

‘n Diaboliese Waterdigte Plan vir Grondhervorming Sonder Vergoeding