NIE ONS REGERING NIE! Suid Afrika is nie alleen nie wanneer dit kom by onderdrukking van ons volk nie. Al sit Belgie vir jare sonder rgering, heers daar groot ontevredenheid onder ons Vlaamse volksgenote in Belgie, oor die dreigende Waalse-linkse regering van die Belgiese staat. Net soos in SA word daar meer en meer optogte, proteste en demonstrasies in weerstand gehou. Maar dit is moeilik in die tyd van die CCP virus wat die valse regering verskoning gee om demonstrasies to blokeer, soos die demonstrasie wat verlede naweek in Mechelen aangekondig is, wat deur diktatoriale metodes deur Open VLD onderdruk is. Selfs die Vlaamse Leeu vlag is verbied! Maar Vlaams Belang kondig ‘n oorspronklike protesoptrede aan, wat geheel en al ‘coronabestand’ is: ‘n voertuigkaravaan na die hoofstad Brussels!
Continue reading…
Video: Vlaandere Wil Onafhanklik Wees! Massa Optog na Brussel met Voertuigkonvooi Beplan Deur Vlaams Belang op 27 September!
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Hele Trop EMPD-beamptes Mishandel en Dreig om Ongewapende Wit Man te Skiet Na Hy Hulle Uitgeroep het Omdat Hulle die Verkeerde Rigting in Eenrigtingstraat Ry!
BO DIE WET? #PoliceBrutality ‘n Man wat EMPD-beamptes gesien het wat die verkeerde rigting in ‘n eenrigtingstraat gery het, is deur ‘n dosyn beamptes van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) geteiken, mishandel en geïntimideer, met ‘n baie hardhandige behandeling, al het hy geen misdaad gepleeg nie!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom se #Beurtkrag skedule ontaard in chaos en los verkeersligte dood gedurende spitsverkeer, ondanks beloftes!
Eskom se stelsel van rollende kragonderbrekings, en sy gepubliseerde skedules daarvoor, het heeltemal in duie gestort en soveel chaos veroorsaak dat niemand meer seker is wanneer beurtkrag in ‘n spesifieke gebied toegepas sal word nie, wat die energiekrisis nog verder vererger. Tog probeer Eskom voorgee dat dit besigheid soos gewoonlik is…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Taxibestuurders saai amok in Wes-Kaap te midde van voortdurende stakings en protesoptogte, wat verkeer uit groot stede ontwrig
Wes-Kaapse taxibestuurders begin vandeesweek weer met hul betogings, wat die verkeer van groot stede soos Kaapstad en Bellville ontwrig. Verskeie taxiverenigings het verlede begin met ’n protesaksie wat nou weer hervat kan word weens hul ontevredenheid met Kaapstad se verkeersdepartement. Hulle beweer dat die amptenare van die verkeers departement die taxibestuurders as ‘n teiken gebruik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Toestand van paaie in ANC-beheerde SA is ‘n gemors! Munisipale bus het in ’n yslike slaggat beland en chaos gedurende spitsverkeer veroorsaak
’n Munisipale bus het Woensdagoggend in ’n yslike slaggat in Port Elizabeth beland en chaos gedurende spitsverkeer veroorsaak. Die slaggat is volgens Gustav Rautenbach, DA-raadslid in die Lorraine-woonbuurt, weens ’n gebarste waterpyp veroorsaak. Die bus het vroeg Woensdagoggend op sy normale roete op die hoek van Vitrylaan en Verdunweg vasgeval. Die busbestuurder en passasiers is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Aggressiewe jeugdige betogers saai amok vir derde agtereenvolgende dag op die N12 tussen Klerksdorp en Potchefstroom
Jeugdige betogers van Kanana en Top City protesteer vir die derde agtereenvolgende dag deur die N12 tussen Klerksdorp en Potchefstroom met brandende bande en klippe te versper. Vroeg vanoggend het betogers glo ‘n trok gekaap wat hulle gebruik het om dwars oor die pad te trek. Plaaslike verkeer kon daarin slaag om die trok te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orals brand dit in SA en dit is beslis nie braaivleis vure nie!
Brandende buite bande was die gesig wat motoriste begroet het op die N2 snelweg buite Durban, en grootskaalse ontwrigting van verkeer tussen Amanzimtoti en Prospection is aangemeld. Intussen is sewe konstruksievoertuie, hoofsaaklik vragmotors, gisteraand by ‘n bouperseel in Pinetown aan die brand gesteek is. ‘n Groep onbekende aanvallers het skynbaar die veiligheidswag oorval en die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Protesteerders bring N1, Molotopad tot stilstand
Die N1 Suid is Maandag bykans vir verkeer gesluit met protesteerders van die Nasionale Vervoer Beweging wat die snelweg versper het. Volgens foto’s blyk dit dat daar slegs ongeveer 100 protesteerders op die snelweg was wat die hele verkeer ontwrig het. Daar word nou gevra waar die Metropolisie en SAPD was, en waarom die moeilikheidmakers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
42 Lyke op Johannesburgse snelweg eers ná 7 ure na staatslykshuis vervoer
Die oorskot van 42 mense op ’n sleepwa wat Woensdag op die besige M1-snelweg in Johannesburg onklaar geraak het, is sowat sewe uur later eers na die staatslykhuis gebring. Lesemang Matuka, waarnemende woordvoerder van die departement van gesondheid, het omstreeks 17:00 bevestig dat die pad gedeeltelik vir verkeer oopgestel is. “Ons moes alternatiewe vervoer reël..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.