Debat in parlement oor die fiskale raamwerk vir 2019/20: Die ANC-regering het oor ʼn kwarteeu gewys hy is onbevoeg om te regeer of om die land se ekonomie te laat groei. Net ʼn verandering van regering sal dié situasie kan verander. Tot dit gebeur, word enige poging verwelkom om staatsbesteding te besnoei, soos die aankondiging..
Continue reading…
ANC-regime is onbevoeg en het gedurende die laaste 25 jaar gewys dat hulle nie in staat is om SA te regeer of om die land se ekonomie te laat groei – Net ʼn verandering van regering sal dié situasie kan verander
Enjoyed this post? Share it!
Die SABC is nou regtig besig om ‘bloed uit ‘n klip’ te tap, hulle kry nog belasting geld
Met die komende verkiesing wat voorlê het die ANC regering waarskynlik besluit om weereens hul spreekbuis, die SABC, geldelik te help. Dit volg nadat die hoof van die uitsaaier, Madoda Mxakwe, gewaarsku het dat die entiteit op die rand van bankrotskap is en binne twee weke nie sal kan voortgaan nie. Daar word nie gemeld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondgryp program van ANC-regime word gebruik in ’n poging om stemme vir die regering te werf met die oog op die komende verkiesing
Die Departement van Openbare Werke sê ’n proses van “vinnige opvolging” word beplan om grond vinnig beskikbaar te stel om momentum te gee aan die grondgryp program. Die staat beskik oor ’n eiendomsportefeulje van meer as 93,000 geboue en meer as 1,9 miljoen hektaar grond wat onder die Departement se beheer is. Die regering se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa se diefstal benadering – Terwyl wêreld sit en kyk wat Ramaphosa, met die grondgryp program gaan doen, word dit al duideliker dat hy besig is met voetwerk om die verkiesing te nader
Terwyl die Westerse wêreld in afwagting sit en kyk wat die ANC president, Cyril Ramaphosa, met die grondgryp program gaan doen, word dit al duideliker dat hy besig is met voetwerk om die verkiesing te nader. Politieke ontleders wys daarop dat die president skielik nie meer die landbouers van die land se goed ontwikkelde plase..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
2019: Die Boere Afrikaner en die nuwe Suid-Afrika – Grond diefstal, of te wel onteiening van grond sonder vergoeding, is hier om te bly
Ruim 180 jaar na die Slag van Bloedrivier staan die Boere Afrikaner volk voor een van sy grootste uitdagings. ‘n Kommunistiese regering gaan in hierdie jaar uitvoering gee aan hul Nasionale Demokratiese Revolusie grondslae waarvan eiendomsreg een van die belangrikste punte is. Voorgestelde wetgewing is vir kommentaar gepubliseer en sal in 2019 deur die parlement..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terror Lekota word nou as ‘n nuwe messias beskou met sy toenemende weerstand teen grond onteiening en korrupsie en probeer nou wit kiesers werf vir komende verkiesing
In ‘n poging om ongelukkige kiesers van die DA te trek, het Cope ‘n opmars saam met Afriforum gehou teen plaasmoorde. Terror Lekota word nou as ‘n nuwe messias beskou met sy toenemende weerstand teen grond onteiening en korrupsie. Cope was ook betrokke saam met ToekomsVonk met ‘n optog na die VSA ambassade in November…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrikaners kan glo volgende jaar stem sonder adres! – Wonder hoeveel onwettige kiesers gaan nou oor die landsgrense ingesmokkel word om die ANC se kiesersgetalle op te stoot?
Nuwe wetgewing bepaal dat kiesers wat op die kiesersrol is sonder ‘n adres wel volgende jaar mag stem in die ANC verkiesing. Al wat nodig is, is dat so ‘n persoon ‘n vorm moet invul wat die adres aantoon, dan is alles reg. Indien ‘n kieser geen adres kan aanbied nie, kan die kieser steeds..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF dringend opsoek na nuwe kieser -wil nou jeugdiges in sjebiens en bierhuise werf
Plekke waar jongmense saamkom, selfs bierhuise, is op die EFF se lys van plekke in die Oos-Kaap waar hy mense gaan werf om in 2019 se verkiesings vir hom te stem. Volgens Yazini Tetyana, pas verkose voorsitter van die EFF in die Oos-Kaap, gaan hulle uitreik na jong mense waar hulle ook al is. “Ons..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Volksraad Verkiesings Kommissie verkies nuwe Volksraadlede
Daar was die afgelope jare vele planne van vele organisasies en individue wat telkens voorgegee het om Die Plan te wees wat na vryheid sou lei- So ‘n Plan was daar nog nooit. Vryheid hang nie af van Die Plan nie – vryheid is die uiteinde van ‘n reis. ‘n Onbekende reis. Maar een wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema dagvaar ANC Jeugliga vir naamskending
Julius Malema het ‘n naamskending klag teen die ANC Jeugliga en sy sekretaris-generaal gelê rondom beweerde omkopery. Njabula Nzuza, die sekretaris-generaal, het in ‘n radio onderhoud gesê dat Malema probeer het om amptenare van die International Union of Socialist Youth (IUSY) om te koop om stemme te verseker in die verkiesing van die president van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC soek hulp by Sjinese
Die ANC gaan amptenare van Sjina inbring om hul kommunikasie strategie “skerper” te maak met die oog op die verkiesing in 2019. Dit blyk uit ‘n verklaring van Ace Magashule, die sekretaris-generaal van die ANC. Drie honderd ANC lede gaan Sjina toe gestuur word om by die Kommunistiese Party van Sjina meer te leer oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
NUM se verkiesing – geld en mag speel groot rol in die verkiesing van leiers
Die Nasionale Mynwerkers Unie se komende nasionale kongres word gekenmerk deur omkopery en afpersing.
‘n Verkiesing van hul uitvoerende bestuur is die groot probleem aangesien omkopery aan die orde van die dag is waar die huidige president, Piet Matosa, en die sekretaris, generaal David Sipunzi, nie meer met mekaar praat nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.