ANC-regime is onbevoeg en het gedurende die laaste 25 jaar gewys dat hulle nie in staat is om SA te regeer of om die land se ekonomie te laat groei – Net ʼn verandering van regering sal dié situasie kan verander

Die SABC is nou regtig besig om ‘bloed uit ‘n klip’ te tap, hulle kry nog belasting geld

Grondgryp program van ANC-regime word gebruik in ’n poging om stemme vir die regering te werf met die oog op die komende verkiesing

Ramaphosa se diefstal benadering – Terwyl wêreld sit en kyk wat Ramaphosa, met die grondgryp program gaan doen, word dit al duideliker dat hy besig is met voetwerk om die verkiesing te nader

2019: Die Boere Afrikaner en die nuwe Suid-Afrika – Grond diefstal, of te wel onteiening van grond sonder vergoeding, is hier om te bly

Terror Lekota word nou as ‘n nuwe messias beskou met sy toenemende weerstand teen grond onteiening en korrupsie en probeer nou wit kiesers werf vir komende verkiesing

Suid-Afrikaners kan glo volgende jaar stem sonder adres! – Wonder hoeveel onwettige kiesers gaan nou oor die landsgrense ingesmokkel word om die ANC se kiesersgetalle op te stoot?

EFF dringend opsoek na nuwe kieser -wil nou jeugdiges in sjebiens en bierhuise werf

Volksraad Verkiesings Kommissie verkies nuwe Volksraadlede

Malema dagvaar ANC Jeugliga vir naamskending

ANC soek hulp by Sjinese

NUM se verkiesing – geld en mag speel groot rol in die verkiesing van leiers