Blankes, Christene en mans MOET leer om te Protesteer: ‘n Australiese Burgemeester moes gou om verskoning vra na studente en ontstoke ouers protesteer het, oor ‘n voorlegging deur ‘n ver linkse aktivis jeug raadswerker by ‘n openbare skool naby Melbourne, wat gepreek het dat “wit, manlike en Christen”-studente “onderdrukkers” is by verstek. Dit kom dieselfde week wat ons berig het dat laerskoolkinders plakkate van ver linkse pro BLM, anti polisie moes maak en in die klas ophang! Hierdie kommunistiese anti wit “critical race theory” lesse groei ook in VSA onder die ver linkse Demokraat oorheersing, en is seker ook teenwoordig in sosialistiese anti wit Suid Afrika. Dit moet ontbloot word!
Continue reading…
Anti Wit, Anti Christen en Anti Manlik Aanvalle Groei Wêreldwyd! Blanke en Gelowige Seuns Skaam en Geskok na Hulle as Onderdrukkers by Verstek Beledig is!
Enjoyed this post? Share it!
Slinkse Volksmoord: ANC-bewind se Doelbewuste & Kwaadwillige Nalatigheid Vermoor Ons Een vir Een! Hartaanval-pasiënt met Parasetamol Huis Toe Gestuur!
#OntblootHulleAanSkade: Suid-Afrikaners ervaar die donker kant van sosialisme wanneer ‘n vrou uit Ventersburg, wat gediagnoseer is met ‘n hartaanval kondisie, se EKG-toetse weggegooi is en sy is met ‘n paar hoofpyn-tablette huis toe gestuur deur ‘n Virginia, Vrystaat distrikshospitaal dokter! Sy is dieselfde aand tuis oorlede en is die derde pasiënt met ‘n hartaanval in hierdie hospitaal wat so sterf! Die stadige, maar kwaadwillige volksmoord deur doelbewuste nalatigheid deur die sosialistiese ANC, gaan ongemerk, onbetwis en ongerapporteerd voort! Suid-Afrika het eens die beste gesondheidsorg ter wêreld gehad, so dit kan nie ontken word dat dit doelbewus is nie!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvallers Met AK47 Vermoor Blanke Plaaswag, Maar nie Swart Wag nie! Neem Twee Weke vir Storie om Uit te Kom!
Soveel boere word vermoor dat van hierdie moorde nie eens in die hoofstroommedia gerapporteer word nie en eers 2 weke nadat dit gebeur het, uitkom. Die landbou-unie Agri SA en die hoofstroom het duidelik nie daarin geslaag om bewustheid rondom hierdie moorde te skep nie, of om dit selfs in sommige gevalle in die media te kry nie. Daar is sedert die begin van Oktober 2020 7 plaasmoorde in die Vrystaat. Andries Loots is reeds op 25 Oktober op ‘n varkboerdery tussen Welkom en Virginia vermoor, maar die swart plaaswag met wie hy gepatrolleer het, is nie vermoor nie, en sy moord het eers op 10 November in ‘n verslag op Netwerk24 verskyn. Net so is Kippie Wessels (52), wat sy hele lewe in Vanstadensrus geboer het, op 30 Oktober, twee weke nadat hy sy plaas verlaat het, in Zastron vermoor. ‘n Berig verskyn eers op 10 November agter Netwerk24 se betaalmuur, wat beteken dat die polisiewoordvoerder waarskynlik nooit eers ‘n verklaring uitgereik het nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
500,000 mense in Vrystaatse Goudveld sit sonder hul basiese mensereg op water, danksy korrupsie en plundering van munisipale geld deur die ANC!
‘n Halfmiljoen mense in die Vrystaatse Goudveldstreek het die verwoestende gevolge van munisipale diefstal en Ace Magashule se erfenis ervaar, toe die krane sedert Vrydag droog was. Vandag was ‘n volle halfmiljoen mense in gebiede soos Welkom, Odendaalsrus, Virginia, Riebeeckstad en Ventersburg sonder lopende water.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Chinese wurm hul nou orals in SA in, nuutse verwikkeling is dat die kommuniste ‘n aardgas-aanleg in Vrystaat gaan bou
Chinese maatksappy Wester Shell Cryogenic Equipment Co. (WSCE) is deur die aardgasprodusent Renergen gekontrakteur om ’n aanleg vir die produksie van vloeibare aardgas en vloeibare helium naby Virginia in die Vrystaat te bou. WSCE vervaardig al sedert 2004 kleinskaalse toerusting vir aardgas-aanlegte. Die gasaanleg wat die eerste kommersiële aardgasaanleg in Suid-Afrika weessal na verwagting in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dis nie beurtkrag nie, dis ’n aardbewing! – Goudvelders besef daar is groter bedreigings as Eskom se nagtelike beurtkrag
’n Ligte aardbewing het Vrydagoggend omstreeks 02:30 inwoners van die Goudveld laat besef daar is groter bedreigings as Eskom se nagtelike beurtkrag. Die aardbewing het volgens die Amerikaanse Geologiese Opname 4,9 sterk gemeet. Die aardbewing was 9 km wes-noordwes van Virginia en 9,5 km onder die aardoppervlak. Op die Facebook-blad Virginia, my dorp, my trots,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Anargie breek los in Vrystaat na 1000 grondgrypers plaas beset
Ongeveer 1 000 mense het Maandagoggend opgedaag om Andries Pienaar, ’n boer van Virginia in die Vrystaat, se grond te beset. Die grondbesetters is besig om hul name op ’n lys te sit om die grond te bekom terwyl die polisie se eenheid vir openbare orde op die toneel is, maar op versterkings uit Bloemfontein..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde man, Willie Rossouw van Virginia vermis
Die polisie in Welkom het mense gevra om op die uitkyk te wees vir ’n bejaarde man van Virginia, Willie Rossouw (72), wat moontlik in Pretoria is.
Rossouw se vrou, Susan, sê hy word sedert Woensdagoggend vermis. Henry Barry, ’n werknemer van Rossouw, het hom Woensdagoggend by die Goldfields Mall in Welkom afgelaai. Rossouw sou iemand daar ontmoet.
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.